Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Annie Klopper (Klopper, Annie)

2021 02 18 - 40 Jaar Van Coke - Annie Klopper & Francois van Coke, iTickets.co.za
vetseun


Walkie Talkie - In Die Weke Voor Die Virus VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Walkie Talkie - In Die Weke Voor Die Virus CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/10

vetseun
Biografie Van 'n Bende ... 2011 PROTEA BOEKHUIS
- Die storie van Fokofpolisiekar
ISBN: 9781869193423

In die biografie maak die leser kennis met Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny - die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie, soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mek
Die band Fokofpolisiekar en die woord "kontroversie" gaan hand aan hand. Sedert hul eerste optrede in 2003 het hulle aanhangers gegroei - en hul teenstanders ook. Een ding is seker: Hierdie band kan nie geignoreer word nie. Annie Klopper, 'n deurwinterde musiekjoernalis, is bekend daarvoor dat sy die groep se doen en late oor die jare fyn dopgehou het en hulle selfs die onderwerp van haar meestersgraad in Afrikaans gemaak het. Biografie van 'n bende het hieruit gespruit. In die biografie maak die leser kennis met Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny - die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie, soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mekaar in 'n charismatiese kerk gesmee het. Die leser kry insae in hoe hul persoonlike ervarings neerslag gevind het in hul lirieke. Die staaltjies van die vyf vriende wat saam die Suid-Afrikaanse musiekbedryf op sy kop gekeer het, sorg vir baie ligte oomblikke en groot vermaak. Die meeste van die foto's in die boek is tot op datum nog ongepubliseer en vorm saam met die noukeurige navorsing van Klopper 'n moetlees-boek vir elke Fokofpolisiekar-aanhanger, belangstellende of nuuskierige!


skakels :









2020 12 16 - Gents Centrum Voor Het Afrikaans En De Studie Van Zuid-Afrika: Eerste Gas Webinar: Yves T'Sjoen, Louise Viljoen, Alwyn Roux, Martina Vitackova, Liezl Dick, Wemar Stydom, Marni Bonthuys, Annie Klopper, 13:00
vetseun

2020 11 29 - Tuin Van Digters - Oopmond: Henry Cloete, Wilken Calitz, Annie Kloppers, Anouk Cronjé, Adel Schoeman, Hanru Niemand, Nardus du Plooy, Bôrdienghuis Teater, Breytenbach Sentrum
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)