Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anne-Marie Conradie (Conradie, Anne-Marie)
vetseun
E-topia ........................... 2004 BEST BOOKS

Liza is die dish van die skool. As jy eers in haar goeie boekies is, sê, is die lewe een lang paartie. Van die een rave club na die ander hang Peet saam met Liza uit.
Binne skree die DJ: "Come on people! Party!"
"Yeah, yeah," skree Peet, want hy wil Liza se voete onder haar uitslaan en so funky wees soos nog iets.
Maar soos dit ook met Hannes en Tripswitch was, het Peet gou die ontnugtering gesmaak van funky wees saam met mense wat jou misbruik vir eie gewin. En soos hulle, moet hy nou in die rehabilitasiesentrum veg om sy lewe terug te kry. En die vraag is: kan hy?
Soos Tippex dit uit is hierdie 'n byderwetse verhaal met 'n ernstige ondertoon van hoe gou jongmense in die kloue van dwelms kan beland en hoe moeilik dit is om daaruit te ontsnap. - graffitibooks.co.za

vetseun
Tippex dit uit .................. 2001 HUMAN & ROUSSEAU


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )