


















Annalou Marais (Marais, Annalou)

Oomblik Van Waarheid . SA TOMLINSON BOEKHANDEL
Uitgestrekte vlaktes! 'n Mens kan baie ver sien in die ou Karoo. So ver dat enige mens tog 'n trein kan sien aanstoom op die spoorlyn van die Noorde na die Suide. En die masjinis ken ook elke kruispad. Die skelle gefluit weerklink gereeld wanneer die trein so 'n kruispad nader. En die mense wat in die nabygeleë dorpies woon, weet tog seker al watter tye die trein verbykom? Hoe is dit dan moontlik dat ongelukke nog kan gebeur?
En tog vind daar ongelukke plaas!
Verskriklike ongelukke; soos die een wat op Vrydagmiddag 30 Junie 19 ... 'n paar kilometer vanaf die dorpie Biesieslaagte plaasgevind het.
Onverstaanbaar! Onverklaarbaar!
Maar die twee blink strepe wat eintlik één is, kronkel voort. En daar is kruispaaie en oomblikke van waarheid in elke lewe.
Vir meer as twintig mense was Vrydag 30 Junie 19 ... die oomblik van waarheid ... - omslag

Skouspel In Die Arena .

Bankroof met 'n nadraai .

Die Ver Land .................

Drie Broers .....................

Eenweg Koffiekroeg .

Hoeveel Uur Na Middernag .

Ontmoeting In Die Wolke .

Verhaal an Elmarie ....

Geen Groter Offer .....
Muur van Berge (1999, TAFELBERG)
En die Dag Ontwaak
Die Waters Bruis
Huis teen die Rotse
en verskieie kinderboeke
skakels :