

















Annalize Bester, Johann Strauss (Bester, Annalize)

Droombos: Droombos se nuwe Prinsessie / (eBook) . FANTASI/FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910053
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
"Mmmaar... maar oom Willie ... dis ... dis mos nie 'n gewone dag vandag nie ...?" Sy kyk met groot ogies na hom. "Ek sien niks anders aan hierdie dag nie!" brom hy kwaai en maak die venster toe.

Droombos: Kersvader se Groot Glips (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910107
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
Daar is 'n gekraak van takke, 'n vreeslike slag toe dit die dik stam tref - en toe is dit doodstil. Takke, blare en versiersels lê die wêreld vol en al wat jy hoor, is ou Knoetsboom se gekreun en gekraak. "Eina, eina tog, my arm! Hô, hô ... ô, my kop ... waar is ek?" mompel 'n diep, growwe stem.

Droombos: Klaas Vakie se Lang Nag / (eBook) . FANTASI/FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910060
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
"My sandsakkies is weg. Wat gaan ek doen? Ek het hulle soos elke ander oggend mooi langs my bed gebêre, my mussie en steweltjies uitgetrek en in die bed gekruip. Toe ek wakker word, was my sandsakkies skoonveld! Luister net hoe raas die mensekindertjies - hulle gaan nooit vanaand kan slaap nie," verduidelik Klaas Vakie verdrietig.

Droombos: Pollie Poskabouter se leë possak (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910091
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
Skielik hoor hulle 'n geblaas en 'n gesnork agter 'n groot boom. Hulle sit doodstil en hou asem op. Wat kan dit wees? Reënboogfeetjie kruip agter Stompie se rug weg. Daar is dit weer! "Sê nou dis 'n ou kabouterspook ... of dalk ... of dalk die grondmonster ..." bewe Reënboogfeetjie benoud.

Droombos: Reënboogfeetjie se Ongeluk (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910077
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
Sy kan ... sowaar ... sy kan tog vlieg! Maar, o wee, skielik gebeur iets verskriklik! Sy tuimel tussen die takke en blare deur totdat sy KAPLAKS op die grond val. Haar vlerkies is nie sterk genoeg om só hoog te vlieg nie. "Sê nou sy is dood? Sy lê dan so stil ..." fluister Lui Lieplapper Leenlummel bang.

Droombos: Reënboogfeetjie se Spesiale Dag! (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910121
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
"Mmmaar... maar oom Willie ... dis ... dis mos nie 'n gewone dag vandag nie ...?" Sy kyk met groot ogies na hom. "Ek sien niks anders aan hierdie dag nie!" brom hy kwaai en maak die venster toe.

Droombos: Talienkie Tandmuis en die Dief (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910084
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
"Dis weg! Dis weg!" kerm Talienkie tussen die trane deur. "'n Dief, 'n gemene, wrede dief in Droombos wat ons nog almal ... of wag, dalk is dit die Grondmonster ..."

Droombos: Vaak Vaatjie Vegeetkabouter raak weg (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910114
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hulle drome kan kom, het daar eendag 'n baie skaars lelie begin blom ...
Teen hierdie tyd huil Blou Feetjie al kliphard. "Ek sê vir kjulle die Grondmonster het hom ingesluk,. Of dalk het 'n ou kabouterspook hom in 'n boom verander ... of ..." Almal se ogies is koeëlrond van skrik. Sê nou net sy is dalk reg ...?

Fairy Forest - Twinkle Tooth Mouse and the thief (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan; Anzelle Hattingh
Illustrasie: Johann Strauss
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910169
An English adaptation of the favourite, famous fairies of Droombos.
Carefully Twinkle Tooth Mouse opens her red handbag and takes out a knotted hankie. Inside is adear little tooth that shines like a pearl! "This little tooth is going to take pride of place in my house. But I have to go now. I want to go and polish it."
skakels :