Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Andries Samuel (Samuel, Andries)
vetseun
Wanpraktyk (Digbundel) . 2011 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798152822

Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur: die ontwerp van geboue en die konkrete bouwerk wat daarop volg. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die 'bouwerk' en die gedig as die vorm (argitektuur) waarbinne die 'mens/self' gestalte kry. Die weerloosheid van menswees, die blootstelling aan ruwe emosionele werklikhede en die mens se poging om hom teen hierdie aanslae te verweer, word ondersoek.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)