


















André Wessels (Wessels, André)

Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 . 1991 OORLOGSMUSEUM VAN DIE BOEREREPUBLIEKE
- 'n Oorsig van die militêre verloop van die stryd
1998 - Britse Fortifikasies in die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) - Johan Hattingh, André Wessels (OORLOGSMUSEUM VAN DIE BOEREREPUBLIEKE, Bloemfontein)
'Sover vasgestel kan word, sal dit die eerste keer wees dat 'n behoorlike krygshistoriese evaluering van die taktiese en strategiese aanwending van die Britse blokhuisstelsel gemaak word, waardeur onder meer vasgestel sal kan word watter rol die blokhuisstelsel in die afloop van die oorlog gespeel het. Die studie bly egter steeds 'n baie breë inleidende oorsig van 'n komplekse en omvangryke tema.'
1998 - Die Militêre Rol van Swart Mense, Bruin Mense en Indiërs Tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) (OORLOGSMUSEUM VAN DIE BOEREREPUBLIEKE)

Egodokumente ................. 1993 OORLOGSMUSEUM VAN DIE BOEREREPUBLIEKE
- Persoonlike ervaringe uit die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 .
André Wessels, A.W.G. Raath, F.J. Jacobs
skakels :