Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anarleuse

"Afrikaans ons erns" - Vriende van Afrikaans
"Altyd gereed" (Semper paratus) - Die Brandweer (hier)
"Baie mense maak een" - Noordwes-Universiteit
"Blaas hoog die vlam" - Laerskool Fleur (hier)
"Bou en Bewaar" - Hoërskool Garsfontein
"Christenwees, Menswees, Studentwees" - Cantare Studentegeselskap (hier)
"Deur Eenheid Steeds Hoër" - Huis Mopanie
"Deur harde werk (arbeid) sal groot hoogtes (sukses) bereik word" (Per Laborem Ad Astra) - Hoërskool Oudtshoorn
"Deur studie die hoogste!" - Worcester Sekondêre Skool (hier)
"Diverse Mense Verenig" (!ke e: /xarra //ke) - Suid-Afrika
"Doelgerig" - Laerskool Monumentpark
"Eendracht Maakt Macht" - Z.A.R.
"Eenheid uit verskeidenheid." (Eenheid uit verskeidenheid) - Vaalpark Hoër
"Ek doen my bes." - Hoërskool Pearson (Maxim Do Operam)
"Ek Lewe In U Lig" - Christelike Nasionale Onafhanklike Skool Vivo
"Ek sal handhaaf" (Sustinebo) - Hoërskool Groote Schuur
"Geloof deur liefde tot dade" - PE-Hoogland Gemeente
"Geloof en Plig" - Hoërskool Middelburg
"Glo en oorwin" - Morgenzon Landbou Akademie (hier)
"Glo en Werk" - Hoërskool Montana
"Groei" - Worcester-Noord Primêr
"Groei met Eenheid" - Laerskool Dennesig Primary
"Help jouself, help ander" - Selfhelp.co.za
"Hoe kan ons help?" - First National Bank
"Hou Koers" - Die Voortrekkers (hier)
"In U Lig" - Hoërskool Rustenburg
"Jesus, ons Verlosser, leef!" - Stellenberg NG Kerk
"Jou taal, my taal, ons tale" - Skool vir Tale (hier)
"Ken Jouself" (Nosce Te Ipsum) - Hoërskool Rustenburg
"Kennis is goud! Knowledge is Gold!" - Laerskool Merriespruit
"Kennis is mag" - Ideaal2000
"Komaan" - Helpmekaar Hoërskool
"Kragtig hoër" (Viribus Excelsior) - Hoërskool Frans du Toit
"Kyk vêr" - Hoërskool Overkruin (hier)
"Lewe is Diens" - Primêre Skool Willem Postma
"Liewers slyt as roes" - Monument Hoërskool
"Met Ywer" - Laerskool Orion (hier)
"Net die Beste" (Excellentior) - Laerskool Aristea Primary
"Niks is standvastig wat nie die waarheid is nie" (Nihil Stabile Quod Infidum) - Grey Kollege
"Om deur sang in beweging te bring" (Can'tu Moveri) - Alberton Mannekoor
"Om van diens te wees." (Ut Prosim) - Laerskool Beaumont Primary
"Ons bou" - Laerskool Unika/Laerskool Ryneveld
"Ons dien" - Laerskool Warmbad
"Ons dien getrou" - Hoërskool Florida
"Ons Glo Ons Kan" - Jim van Tonderskool
"Ons het 'n toekoms" - Die Boere-Afrikaner Vryheidsinisiatief
"Ons hou jou in voeling. Met woorde" - MIK (Media in die Klaskamer)
"Ons soek wysheid" - Laerskool Danie Malan
"Ons strewe na verhewe en skone ideale" (Optima exelsaque persequol) - Die Staatmakers
"Padlangs" - Laerskool Verkenner
"Saam boer ons vooruit" - Laeveld Agrochem
"Saam skep ons welvaart" - AHI (Afrikaanse Handels Instituut)
"Staan Vas" -
"Standvastig en Getrou" - Noorderlig
"'n Sterk Volk kniel voor Sy God " - Afrikaner Alliansie
"Suid-Afrika Eerste!" - HNP (Herstigde Nasionale Party)
"Vir Vryheid en vir Reg" - Die Vryheidsembleem (hier)
"Voor in die wapad brand 'n lig" (Komaan! Daar's werk!) - Pretoria-Noord
"Vorentoe" - Laerskool George-Suid
"Waak" - Hoërskool Roodepoort
"Die waarheid maak vry" - Suidland Media
"Wees sterk en vol moed" - GSDP Geref Skoolvereeniging Dirk Postma
"Werk en Hoop" (Fac Et Spera!) - Potchefstroom Gminasium
"Werk en Skep" - Mikro
"Werk Saam" - Volkshulp2000
"Werk Veredel" - Rooiskool
"Wysheid" - Laerskool Jan Meyer

stuur leuses na vetseun1@gmail.com


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )