Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Amanda Botha (Botha, Amanda)
vetseun
Chris Brink ......................... 2007 AFRICAN SUN MEDIA
- Anatomie van 'n omvormer
ISBN: 9781920109783

Professor Chris Brink het in Januarie 2002 die sewende Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch geword. Sy vyfjaar-termyn het in die teken van moeilike en uitdagende omstandighede gestaan.
Visie 2012 - die datum verwys na professor Brink se laaste moontlike uittreedatum na die maksimum toegelate twee termyne as rektor - moet staan as een van sy briljante en rigting­gewende bydraes. Visie 2012 se vyf punte ("wat op een hand getel kan word") is 'n samevatting van die US se strategiese raamwerk met die oog op implementering daarvan.
Teenoor alles wat verdelend was, was hierdie Visie die enkele samesnoerende bestuurselement wat op 'n verskeidenheid van terreine en op feitlik alle vlakke van die organisasie gebruik kon word om rigting en struktuur te gee.

vetseun
Marjorie Wallace: Drif En Vreugde (Biografie) . 2006 DAVID PHILIP PUBLISHERS
ISBN: 9780864866998

Table of contents
Youth in Scotland 1925 -- 1946; travels in Europe and early career in Paris 1947 -- 1952;
Cape Town 1955 -- 1966; travels 1966 -- 1972;
Vermont 1972 -- 2003; the beginning of the end.

vetseun
Die asem wat ekstase (Sheila Cussons) . 2000 TAFELBERG
- 'n keuse uit haar nie-religieuse poësie deur die digter en Amanda Botha

vetseun
'n Engel deur my kop (Sheila Cussons) . 1997
- 'n keuse uit haar religieuse gedigte deur die digter en Amanda Botha

Chris Brink: Anatomie van 'n omvormer . AFRICAN SUN MEDIA
Chris Brink: Anatomy of a transformer . AFRICAN SUN MEDIA


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )