Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Albert Blake (Blake, Albert)
vetseun
Boereverraaier / (eBook) . 2010 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL
- Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
ISBN: 9780624049227
ISBN: 9780624051206

Die straf vir dié verraad? Die dood. In een geval moes kommandolede van hul voormalige makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom wat die wapen opgeneem het teen die Boeremagte almal op dieselfde dag gefusilleer is. Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor om vas te stel hoe diep die verskynsel van verraad die Afrikaner geraak het. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nie vantevore al opgeteken is nie. Hy haal uit dagboeke en veldverslae aan om die teregstellings dramaties te herskep. Blake ontbloot hoe Boereverraad tydens die dekades van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit tot in die 20ste eeu nog by Afrikaners gespook het.
"Hierdie is die enigste en mees betroubare . . . manuskrip oor die onderwerp ooit in Suid-Afrika geskryf.'
A gripping account of Boer treason during the Anglo-Boer War. Boer turned on Boer when burghers joined the British forces or helped them in any other way. With extracts from diaries and field reports Albert Blake recounts the drama of executions by firing squad and highlights the trauma it inflicted on both the executioners and family of the executed.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)