


















Albe Grobbelaar (Grobbelaar, Albe)

Bybelblokraaiboek (Blokraai) (Geloof) . 2008 PHAROS
Anina Roux; Albe Grobbelaar; Louise van Tonder
ISBN: 9781868900831
Hierdie publikasie is die eerste groot Afrikaanse blokraaiboek waarin die Bybel deurlopend die tema is. Dis propvol raaisels, speletjies en vasvrae wat oud en jonk sal geniet en bied pret en uitdagings vir almal wat hulle kennis en vernuf op die proef wil stel.
Die Bybel en woorde wat in die Bybel voorkom, vorm deurlopend die algemene basis waaruit hierdie unieke boek saamgestel is, maar die inhoud strek ook wyer as dit. Van die woordspeletjies, blokraaie en blokkiesraaisels is op die ware fynproewer met 'n wyer kennis van kerk- en geloofsake gerig. Selfs gode en helde uit die Griekse mitologie, begrippe en karakters uit verskillende godsdienste en teoloë en kerkleiers uit die latere kerkgeskiedenis vorm 'n deel van die netwerk van woorde in hierdie boek.

Historiese Almanak: 'n Keur Uit Die Monitor-Rubriek . 1985 BOEKENHOUT-UITGEWERS
skakels :