Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Afrikaanse Woordelys En Spelreëls .co.za
vetseun
Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) . 2009 PHAROS
- Taalkommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ISBN: 9781868900954 (10de Uitgawe)

Saamgestel deur die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in opdrag van die Akademie en die Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad | met tegniese samewerking van CTexT..
Terwyl die negende uitgawe (2002) van die AWS hersien is met die Spelreëls as uitgangspunt, is die tiende uitgawe hersien met die Woordelys as uitgangspunt.
Dit beteken dat elke lemma in die Woordelys wat moontlik problematies kan wees, getoets is teen die reëls, 'n proses wat dikwels daartoe gelei het dat óf die spelling of skryfwyse van die betrokke lemma en soortgelyke lemmas aangepas is, óf die toepaslike reël verfyn en aangepas is om gevestigde spellings of skryfwyses te weerspieël. Die aanpassing en/of verfyning van die spelreëls is voorts ook beïnvloed deur die kommentaar en navrae van gebruikers wat die TK sedert 2002 ontvang het.

vetseun
Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) . 2002 PHAROS
Taalkommissievan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
ISBN: 9781868900343 (9de Uitgawe)

Dié nuwe uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls is 'n volledige herbewerking van die 1991-uitgawe. Teenstrydighede in die vorige AWS is opgeruim, die inhoud meer toeganklik aangebied en die boek aansienlik uitgebrei.

vetseun
Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) . 1991
(8ste Uitgawe) vetseun

1991 - Gids by die: Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) - Johan Combrink

1986 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (Heruitgawe)

1968 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (Heruitgawe) (NASIONALE BOEKHANDEL)

1965 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (Heruitgawe) (NASIONALE BOEKHANDEL)

1964 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (7de Uitgawe)

1959 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (Heruitgawe) (NASIONALE BOEKHANDEL)

1953 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (6de Uitgawe)

1937 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (5de Uitgawe)

1931 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (4de Uitgawe)

1921 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (3de Uitgawe)

1917 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) (1ste/2de Uitgawe)


skakels : woordelys.co.za : wiki


















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)