Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Adri Burger (Burger, Adri)
vetseun
Die Nuwe Moeg-Gesoek Blokraaigids (Blokraai) . 2010 PHAROS
ISBN: 9781868901043

Die nuwe uitgawe spog met sewe afdelings wat elk weer uit 'n aantal onderafdelings bestaan. Die afdelings handel o.m. oor aardrykskunde, Bybelkennis, die kunste, politiek, skoonhede en sportsterre. Daar is ook 'n afdeling oor algemene wetenswaardighede, soos internasionale registrasienommers, danse en pleknaamveranderinge in Suid-Afrika ingesluit. In die afdeling oor Aardrykskunde kan gebruikers bv. die name van berge, eilande, mere en damme, geldeenhede, riviere, woestyne, watervalle en fjords, hoofstede en oseane naslaan. Die afdeling oor die kunste bevat die name en vanne van akteurs en aktrises (ook uit Bollywood), die van komponiste, sangers en sanggroepe, skilders en beeldhouers, skrywers, TV-persoonlikhede en -aanbieders.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)