


















Regisseur
Al Debbo
1976 - Haak Vrystaat
1964 - Die Wonderwêreld van Kammie Kamfer
1962 - Die Geheim van Onderplaas
1962 - Gevaarlike Spel
1962 - Tom, Dirk and Herrie
1961 - Boerboel de Wet
Albie Venter
1972 - Kaptein Caprivi
Andries A. Pienaar
1942 - Lig van 'n eeu
Anna Neethling-Pohl
1973 - Afspraak in die Kalahari
Anthony Keyser, Hendrick Kotze
1961 - Skadu van gister
Anton Goosen, F. C. Hamman
1980 - 'n Brief vir Simone
Arthur Bennet
1947 - Pantoffelregering
1946 - Die Skerpioen
1946 - Die Wildsboudjie
Bertrand Retief
1979 - Pretoria, O Pretoria!
1975 - My Liedjie Van Verlange
1975 - Ses Soldate
1975 - Mirage Eskader
1975 - Seun van die Wildtemmer
1974 - Boland!
1973 - Groetenis van die Eerste Minister
Bladon Peake
1953 - Inspan
1953 - Hans die Skipper
Bromley Cawood
1984 - Koöperasie Stories: Tawwe Tienies
1983 - Wolhaarstories
Carl Trichardt
1971 - Sononder
Cecil Whiteman
1960 - Die bloedrooi papawer
Chris du Toit
1987 - Eendag vir Altyd
1980 - Gemini
1979 - Elsa se Geheim
D.B. Steyn
1978 - Liefde wat louter
1977 - En die dag ontwaak
1975 - Gebroke kontrak
1972 - Die skat van Issie
1970 - Sieraad uit as
Daan Retief
1981 - Beloftes van Môre
1978 - Sonja
1976 - Die Rebel/Sending vir 'n voorvlugtigde
1975 - Soekie
1973 - Jamie 21
1972 - Salomien
1971 - Breekpunt
1969 - Staal Burger
David Millin
1974 - Suster Theresa
1973 - Die Voortrekkers
1973 - Met murg, durf en bloed
1971 - Die Banneling
1968 - Majuba
1962 - Stropers van die Laeveld
1957 - Donker Afrika
Dennis Scully
1961 - As die aarde skeur
Diana Ginsberg
1973 - Die Spook van Donkergat
Dirk de Villiers
1979 - Charlie word 'n ster
1978 - Die Spaanse Vlieg
1977 - Dingetjie en Idi
1975 - Daan En Doors Oppie Diggins
1974 - My Naam Is Dingetjie
1974 - Met Liefde vir Adele/Wikus en Adele
1974 - Tant Ralie Se Losieshuis
1974 - Pens en Pootjies
1973 - Die Wit Sluier
1972 - My Broer se Bril
1971 - Die Lewe Sonder Jou
1970 - Die Drie van der Merwes
1969 - Die Geheim van Nantes
1968 - Jy Is My Liefling
D.W. Uys
1942 - Ons staan in dag Oo (?)
Elmo de Witt
1991 - Tolla is Tops II
1990 - Tolla is Tops
1979 - Grensbasis 13
1978 - Iemand Soos Jy
1977 - Mooi-Meisies-Fontein
1977 - Kom Tot Rus
1976 - Beeld vir Jeanie
1976 - Vergeet-My-Nie
1975 - Ter Wille van Christine
1975 - Liefste Veertjie
1974 - Kwikstertjie
1973 - Môre, môre
1973 - Snip en Rissiepit
1972 - Sperrgebiet: Diamond Area N°1
1972 - Die Wildtemmer
1971 - Zebra
1970 - Sien Jou Môre
1969 - Danie Bosman
1967 - Hoor my Lied
1966 - Die Kavaliers
1965 - Debbie
1959 - Satan's Koraal
Emil Nofal
1967 - Wilde Seisoen
1963 - Kimberley Jim
1962 - Voor Sononder
1960 - Hou die blinkkant bo
1960 - Rip van Wyk
F. C. Hamman
1980 - Sing vir die Harlekyn
Fanie van der Merwe
1980 - Rienie
Francis Coley
1949 - Sarie Marais
Francois Swart
1973 - Siener in die Suburbs
Frans Nel
1991 - American Kickboxer
1987 - 'n Wêreld Sonder Grense
Franz Conradie
1967 - Die jakkels van Tula Metsi
Franz Cloete
1958 - Die sewende horison
Franz Marx
1993 - Geel Trui vir 'n Wenner
1991 - Die Prince van Pretoria/Die prins van Lichtenstein
1990 - Agter Elke Man
1982 - Verkeerde Nommer!
1979 - Pasgetroud
1978 - Weerskant die nag
1978 - 'n Seder val in Waterkloof
1978 - Dit was aand en dit was môre
1977 - Net nou hoor die kinders
1976 - Die Vlindervanger
1976 - Liefste Madelein
1975 - Ma skryf matriek
1975 - Seuns van die wolke
1975 - Jakkalsdraai se mense
Fred Nel
1982 - Bosveldhotel "Die Moewie"
Gerrie Snyman
1962 - Die skelm van die Limpopo
1954 - Die leeu van Punda Maria
Gordon Anderson
1973 - Insident op Paradysstrand
Gordon Vorster
1978 - Die Vyfde Seisoen
1962 - Jy's lieflik vanaand
1962 - Die Tweede Slaapkamer
1961 - Basie
1960 - Die Jagters
1960 - Die Vlugteling
Harald Phillip
1974 - Voortvlugtige spioen
1974 - Vreemde wêreld
Harry Hurwitz
1980 - Safari 3000
Heinz Reinhl
1974 - Dooie duikers deel nie
Henk Hugo
1981 - Nommer Asseblief?
Hennie Van den Heever
1955 - Wanneer die masker val
Herman Strauss
1972 - Man van buite
Howard Rennie
1975 - De Wet's Spoor
Ivan Hall
1985 - Skollie
1975 - Die Troudag van Tant Ralie
1975 - Dingetjie is Dynamite
1974 - Dans van die flamink
1973 - Aanslag op Kariba
1972 - Lokval in Venesië
1972 - Boemarang 11.15
1970 - Vicki
1970 - Lied In My Hart
1968 - Dr. Kalie
1967 - Die Kruger Miljoene
J. O. O. Olwagen
1959 - Die wilde Boere
J. Sinclair
1933 - 'n Dogter van die veld
James Norval
1961 - Spore in die modder
Jamie Uys
1961 - Doodkry is Min
Jan Breytenbach
1975 - Wat Maak Oom Kalie Daar?
1974 - Die Afspraak
Jan Perold
1964 - Piet My Niggie
1963 - Ruiter in die Nag
1962 - As Ons Twee Eers Getroud Is
Jan Scholtz
1988 - Dada en die Flower
1980 - Kiepie en Kandas
1980 - April 1980
1980 - Skelms
1979 - Herfsland
1979 - Die Eensame Vlug
1978 - Diamant en die dief
1977 - Die winter van 14 Julie
1976 - 'n Sondag in September
Jans Rautenbach
1984 - Die Groen Faktor
1984 - Broer Matie
1981 - Blink Stefaans
1976 - Erfgoed is sterfgoed
1975 - Eendag op 'n Reëndag/Die Rousseaus van La Rochelle
1974 - Ongewenste Vreemdeling
1971 - Pappalap
1970 - Jannie Totsiens
1969 - Katrina
1968 - Die Kandidaat
1976 - Sestig Jaar van John Vorster
Joe Stewardson
1975 - Lelik Is My Offer
Johannes J. Boonzaaier
1942 - Newels oor Mont-aux-Sources
John (Johan) Bernard
1991 - 'n Pot Vol Winter
Joseph Albrecht
1939 - Die Bou van 'n Nasie
1931 - Moedertjie
Judex C. Viljoen
1972 - Die Marmerpoel
Kappie Botha
1972 - K9 Basspatrolliehond
1970 - Hulda Versteegh MD
1968 - Twee Broeders Ry Saam
1967 - Bennie-Boet
1965 - Voortreflike Familie Smit
1961 - Die hele dorp weet
1960 - Kyk na die Sterre
1958 - Ek sal opstaan
Katinka Heyns
2008 - Feast of the Uninvited, regisseur
1991 - Die Storie van Klara Viljee
1987 - Fiela se Kind
Keith G. van der Wat
1972 - Liefde Vir Lelik
Koos Roets
1991 - Nag van die 19de
1985 - P.A.Y.E. Wie die laaste lag .
1977 - Willem is Kootje Emmer
1976 - Daar Kom Tant Alie!
1974 - Babbelkous en Bruidegom
1973 - Die Sersant en die Tigermoth
1972 - Vlug Van Die Seemeeu
1971 - Erfgenaam
2013 - Faan Se Trein
Lothar Lomberg
1961 - Gevaarlike reis/Heisses Land
Louis Wiesner
1967 - In die lente van ons liefde
Lourens Swanepoel
1985 - Die Strandloper
Marié du Toit
1978 - Nicolene
Mario Schiess
1970 - Onwettige Huwelik
Morné Coetzer
1977 - Lag met Wena
Neil Hetherington
1975 - Olie Kolonie
Percival Rubens
1974 - Die saboteurs
Peet Neethling
Akkerpret in Bybelpark
Kruispad
Maestro in Poppeland
Pierre D. Botha
1963 - Die reën kom weer
1961 - Moord in kompartement 101E
1961 - Die Bubbles Schroëder Storie
1958 - Die goddelose stad
Pierre De Wet
1961 - En die Vonke Spat
1960 - Oupa en die Plaasnooientjie
1959 - Nooi van my hart
1959 - Piet Se Tante
1958 - Fratse in die Vloot
1957 - Dis Lekker Om Te Lewe
1955 - Matieland!
1954 - Vadertjie Langbeen
1954 - 'n Plan is 'n Boerdery
1952 - Altyd in my drome
1951 - Alles Sal Regkom
1950 - Hier's Ons Weer
1949 - Kom Saam Vannaand
1947 - Die Kaskenades van Dr. Kwak
1947 - Simon Beyers
1946 - Geboorte Grond
1946 - Pinkie se Erfenis
Pierre Koep
1972 - Afrika!
Regardt van der Bergh
1985 - Van der Merwe P.I.
1978 - Boetie op Manoeuvres
1977 - Boetie gaan border toe
Richard Daneel
1969 - Stadig oor die klippe
1969 - Vrolike Vrydag Die 13de
1968 - Oupa For Sale
Roy Sargeant
1975 - Kniediep
Sias Odendaal
1975 - Vyfster: Die Slot
1975 - Somer
1972 - Sonneblom uit Parys
1972 - Pikkie
Stanley Roup
1984 - Nag Van Vrees
T. A. Wilson-Yelverton
1949 - Oom Piet se plaas
Thedor Grädler
1968 - Finden Sie Livingstone
Thomas Block
1944 - Donker Spore
Tim Spring
1979 - Wat jy Saai
1978 - Dr. Marius Hugo
1974 - Vang vir my 'n droom
1963 - Gee My Jou Hand
Tommie Meyer (Jamie Uys Films Beperk)
1976 - Springbok
Tonie Van der Merwe
1975 - Trompie
Truida Pohl
1963 - Huis op Horings
1962 - Die Man in die Donker
Wallie Stevens
1971 - Lindie
Werner Grünbauer
1969 - Die Vervlakste Tweeling
1956 - Paul Krüger
William C. Faure
1979 - Plekkie in die Son
William Egan, Hannes Roets
1988 - Liewe Hemel, Genis!
Willie Alheit
1977 - Thaba/Terug na Thaba
1976 - Die Ruiter van die grootpad
1974 - Vrou uit die nag
skakels :