Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bybels .co.za

atlasse : bestuursboeke : biografieë : blokraaiboeke : bybels : diereboeke
digbundels : koerante : liedboeke : plantboeke : reekse : reisboeke : sportsboeke
stokperdjieboeke : tuinmaakboeke : tydskrifte : woordeboeke
.............. Sien ook verskillende Skrywers en Uitgewers.

2012 - My Eerste Bybel Doen En Leer Boek

2011 - Die Een Jaar Kinderbybel

2006 - Die Kinderbybel (Bybels) (Kinder) - Anne de Graaf

2003 - Die Bybel Vir Kleingoed (Bybels) (Kinder) - Leena Lane

2002 - Die Bybel Vir Kleuters (Bybels) (Kinder) (Heruitgawe) - Louise Smit

2001 - My Gunsteling Kinderbybel (Bybels) (Kinder) - C. Cox; P. Alexander

1997 - Ons Eie Kleuter-Bybel (Bybels) - J. Nothnagel

1991 - Die Bybel (met Herformulerings) (Nuwe Vertaling) (Bybels) - Bybelgenootskap van Suid-Afrika

1986 - Die Bybel (met Herformulerings) (Nuwe Vertaling) (Bybels) - Bybelgenootskap van Suid-Afrika

1984 - Die Bybel Vir Kleuters (Bybels) (Kinder) - Louise Smit

1983 - Jongste vertaling van die Bybel, vertaal, Prof. E.P. Groenewald, Prof. JP Oberholzer, Prof. A.H. van Zyl, Prof. P.A. Verhoef, Prof. J.L. Helberg en Prof. W. Kempen (BSA, Kaapstad)

1979 - Die Nuwe Testament en Psalms - Bybelgenootskap van Suid-Afrika

1970 - Nuwe Testament - Bybelgenootskap van Suid-Afrika

1958 - Die Bybel in Afrikaans (Bybels) - J.A.S. Oberholster

1933 - Die Afrikaanse Bybel (Bybels), vertaal, Ds. J.D. Kestell, Dr. J.D. du Toit, Dr. E.E. van Rooyen, Dr. H.C.M. Fourie, Dr. B.B. Keet, letterkundige adviseurs, Dr. D.F. Malherbe, Dr. T.H. le Roux, Prof. J.J. Smith, Dr. S.P.E. Boshoff

1927 - Die Kaapse Kinderbybel

1917 - BBBG dek produsering en publikasie

1916 - Bybelvertaling in Afrikaans (Bybels) - onder Hollandse Kerke - Totius met J.D. Kestell, E.E. van Rooyen, C.M. Fourie, B.B. Keet

1908 - S.J. du Toit vertaal Handelinge en Markus
1907 - S.J. du Toit vertaal Psalms
1905 - S.J. du Toit vertaal Hooglied
1898 - S.J. du Toit vertaal Openbaring
1895 - S.J. du Toit vertaal Matteus
1893 - S.J. du Toit vertaal Genesis
1878 - C.P. Hoogenhout vertaal Markus Evangelie
1870+ - Pannevis, Hoogenhout brief aan Britse en Buitelandse Bybelgenootskap (BBBG)
1870+ - C.P. Hoogenhout vertaal Matteus 28


Die 365 Minute Bybel (Bybels) - S. Ozrovech
Die 365 Minute Bybel vir Mans (Bybels) - Hannes Burger
Die 365 Minute Bybel vir Vroue (Bybels) - Judy Venter
Interaktiewe Bybel (Bybels/CD) - Lux Verbi
My eerste Bybel vir kleuters (Bybels) (Kinder) - Struik


vetseun
vetseun
Die Een Jaar Kinderbybel . 2011 LUX VERBI
ISBN: 9780796312242

In Die een jaar Kinderbybel word die Bybel opgedeel in 365 dae - jy kan dus elke dag van die jaar vir jou kind 'n Bybelstorie lees. -Maklik verstaanbare Afrikaans - Kort stories vir self-en voorlees -Teks uit Die Bybel vir almal.

vetseun
My Eerste Bybel Doen En Leer Boek . 2012 BIBLE SOCIETY OF SOUTH AFRICA
ISBN: 9780798217170

Met"My eerste Bybel Doen en Leer Boek", ? leesboek van 30 bladsye vir basiese geletterdheid, word beginnerlesers van enige ouderdom blootgestel aan letters, syfers en woorde deur middel van die ryk skat van Bybelverhale en hulle kleurvolle karakters.

vetseun
Die Bybel (met Herformulerings) (Nuwe Vertaling) (Bybels) . 1986/1991 BYBELGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA
ISBN: 9780798212694 - Gewildegrootte Hardeband Swart (1986)
ISBN: 9780798209816 - Grootdruk Hardeband Swart (1991)

vetseunvetseun
Die Nuwe Testament en Psalms (Bybels) . 1979 BYBELGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

vetseunvetseun
Nuwe Testament (Bybels) . 1970 BYBELGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

vetseun
Die Kaapse Kinderbybel (Bybels) . 1927

Bybelboekname
Ou Testament:
Génesis, Exodus, Levítikus, Númeri, Deuteronómium, Josua, Rigters, Rut, I Samuel, II Samuel, I Konings, II Konings, I Kronieke, II Kronieke, Esra, Nehemía, Ester, Job, Psalms, Spreuke, Prediker, Hooglied, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere, Eségiël, Daniël, Hoséa, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Hábakuk, Sefánja, Haggai, Sagaría, Maleági
Nuwe Testament:
Matthéüs, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge
Die Sendbriewe van Paulus:
Romeine, I Korinthiërs, II Korinthiërs, Galásiërs, Efésiërs, Filippense, Kolossense, I Thessalonicense, II Thessalonicense, I Timótheüs, II Timótheüs, Titus, Filémon, Hebreërs
Die Algemene Sendbriewe:
Jakobus, I Petrus, II Petrus, I Johannes, II Johannes, III Johannes, Judas, Openbaring

Musiek
2010 - Tannie Drieks - Se Splinternuwe Afrikaanse Gospel Kinderliedjies En Bybelstories
2001 - Jannie du Toit met Japsnoete - Bybel Op Note
1998 - Wanda de Kock - Wanda en Willie sing Bybelstories
1997 - Carike Keuzenkamp - Bybel Op Note
Anna Emm - Uit Die Bybel (Nuwe Testament)
Anna Emm - Uit Die Bybel (Ou Testament)
Bybelstories Met Kinderliedjies
Goeie Nuus Vir Kinders
Kinders se Bybel-Gunstelinge kompilasie LP
Peet Snyman - Bybelverhale

Film:
2005 - Legendes van die Bybel DVD
Akkerpret in Bybelpark DVDs
Kadot en die Profete DVD
My Eerste Bybel DVD
Storiehuis: Bybelstories DVDs


skakels : bybelgenootskap.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)