


















Anartyd ( - )
2004 - Die Vrye Afrikaan site
2004 - Afrikanerraad site
2003 - Konfederale Afrikanerforum, olv Dan Roodt
2002 - Apartheids Museum site
2002 - Afrikaner Alliansie
2002 - Nasionale Aksie uit Christelike Nasionale Forum
2002 - Nuwe Nasionale Party, Marthinus van Schalkwyk site
2002 - STEM : Afrikaanse Nasionale Kongress, Thabo Mbeki
2001 - Kongres van Aksie Vrouekrag
2001 - Christelike Nasionale Forum, Nuwe Nasionale Party, Konserwatiewe Party, plus
2000 - Groep van 63 site
1999 - Volkstaatraad ontbind
1999 - Afrikaner Eenheidsbeweging, Cassie Aucamp
1998 - STEM : Afrikaanse Nasionale Kongress, Thabo Mbeki
1996 - Hoogland-aksie site
1996 - Boere Republiek Koöperatief beperk, site
1996 - Boere-Afrikanerbeweging vir Selfbeskikking, Wally Grant site
1996 - Afrikaner Volksfront ontbind
1996 - Konserwatiewe Party ontbind
1996 - Kongres van Aksie Vrouekrag
1995 - Volksrepubliekwerkkomitee
1994 - Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans, Jaap Versfeld (29 Januarie)
1994 - Little Foot, skedel, Dr. R Clark, Phillip Tobias, Sterkfontein Grotte
1994 - Volkstaatraad
1994 - Apartheid eindig
1994 - Tereurveldtog in JHB deur Afrikaner Weerstands Beweging
1994 - Vryheidsalliansie met Afrikaner Volksfront Inkhatha Freedom Party
1994 - Inkhatha Freedom Party, Mangosuthu Buthelezi site
1994 - Vryheidsfront site, Gen Constand Viljoen van Afrikaner Volksfront, Vryheidsvlag
1994 - Afrikaner Volksfront val Bophuthatswana in met Lucas Mangope, Afrikaner Weerstand Beweging val apart in
1994 - Wes-Transvaal noodtoestand, eerste keer teen wit
1994 - STEM : Afrikaanse Nationale Kongres, Nelson M Mandela, vlag site
1994 - Vriende van Afrikaans site
1993 - Afrikaner Volksfront
1993 - Aksie Vrouekrag site
1993 - Afrikaner Broederbond hernoem Afrikanerbond
1993 - Freedom Alliance, Concerned South African Group en Afrikaner Volksfront
1993 - Afrikaner Volksfront, Gen Constand Viljoen uit Konserwatiewe Party plus, Vierkleur
1993 - Boere-Krisisaksie besteel staats ammunisie depot
1992 - Referendum oor samesprekings met ANC, SACP
1992 - Concerned South African Group uit Konserwatiewe Party Mangosuthu Buthelezi (KwaZulu), Lucas Mangope (Bophuthatswana), Oupa Gqozo (Ciskei)
1992 - Afrikaanse Volksunie uit Konserwatiewe Party
1992 - Afrikaner Monarchist Movement, Blanke Veiligheid, Blanke Weerstandsbeweging, Boer Republican Army, Boere Kommando, Foundation for Survival and Freedom, Ku Klux Klan, Orde Boerevolk, Pretoria Boere Kommando, Volksleër, Wenkommando (AWB), Wit Wolwe "teen staat"
1992 - Volkshulp2000
1991 - Boere-Krisisaksie "beset" dele van Pretoria
1991 - Orania, Afrikaner Vryheidstigting site
1991 - Volkseenheidskomitee
1990 - Nelson Mandela bevry, Afrikaanse Nasionale Kongres ontban
1990 - Afrikaner Kultuurbond, Radio Pretoria
1990 - Volkstaatraad met Afrikanervroue Kenkrag, Oranjewerkers
1989 - Die Verkenners site
1989 - STEM : Nasionale Party, President FW de Klerk
1989 - Suid-Wes Afrika onafhanklik
1989+ - Vryheidsreeks
1989 - Boere Seperatiste/Die Transvaal Separatiste site
1989 - Boere Vryheidsbeweging, Prof. Alkmaar Swart uit Afrikaner Weerstands Beweging
1988 - Afrikaner Vryheidstigting uit Suid-Afrikaanse Buro vir Rasse-aangeleenthede
1988 - petisie vir Afrikanerselfbeskikking van Afrikaner Weerstands Beweging na Uniegebou aan PW Botha
1988 - Die Groot Trek 150 (Die Wonderjaar)
1988 - Barend Strydom (Wit Wolf) skiet 8 mense, Pretoria
1987 - STEM : Nasionale Party,
1986 - Neder-Duits Gereformeerde Kerk, apartheid is sonde, vra verskoning vir skriftelike steun daarvan
1986 - Neder-Duits Gereformeerde Kerk, apartheid nie Bybels
1985+ - Studentewag, Toekomsgesprek
1984 - Die Afrikanervolkswag
1983 - Afrikaner Vroue Kenkrag
1982 - Afrikaner Volksunie, Andries Beyers
1982 - Konserwatiewe Party, Andries Petrus Treurnicht, met Aksie Eie Toekoms, Nasionale Konserwatiewe Party
1982 - STEM : Nasionale Party
1981 - Aksie Eie Toekoms, Prof. Willie Lubbe, Alkmaar Swart, "Eie volk, eie bodem, eie regering, eie toekoms"
1980+ - Grensoorlog teen Angola, met VSA
1980 - Zimbabwe onafhanklik
1980 - Vereniging van Oranjewerkers, Morgenzon site
1979 - Nasionale Konserwatiewe Party, Dr. Connie Mulder
1979 - PW Botha se Twaalfpunt Plan
1978 - President PW Botha
1976 - Carter, Reagan, SA, UNITA teen Angolese MPLA SWAPO
1976 - Internasionale ekonomiese sanksies, behalwe VSA, UK
1976 - Opstande teen Afrikaans as Onderrigstaal, Soweto
1976 - TV
1975 - Taalmonument, Paarl site
1975 - Angola onafhanklik
1975 - Mosambiek onafhanklik
1975 - Boerestaatkomitee, Robert van Tonder
1973 - Afrikaner Weerstands Beweging, Eugène Terre'Blanche
1973 - Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum, Bloemfontein
1969 - Herstigde Nasionale Party, Albert Hertzog, teen Nasionale Party se immigrasie site
1968 - Minister van Opvoedkunde, Sen J de Klerk, erken propaganda in skoolboeke
1968 - Randse Afrikaanse Universiteit
1968 - International Press Institute, Suid-Afrika slegte voorbeeld
1967 - Transkei
1967 - Eerste Hartoorplanting, Chris Barnard, Kaapstad
1967 - Symposia on Liberalism, National Council for Combating Communism
1967 - Dr. Vorster spreek uit teen Sestigers
1967 - Deutscher Arbeitskreis Volkstreuer Verbande in Sud Afrika, Oskar Sheffler
1967 - Nasionale Opvoedkunde Wet
1967 - TV nie vir Suid-Afrika, Hertzog
1966 - President John Vorster
1966 - Pres H.F. Verwoerd vermoor, Tsafendas
1966 - International Symposium on Communism,
1966 - Dr. Vernon McKay, Direkteur van Afrika Studies, Johns Hopkins School of Advanced International Studies, Suid-Afrika betaal VSA vir advertensie en publisiteit
1966 - Distrik 6 tot blanke gebied verklaar
1965 - Die Beeld, Nasionalistiese sondagskoerant
1965 - Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans, Dr. H.J. Terblanche
1964 - Volkskongres teen Kommunisme, National Council for Combating Communism, Dr. JD Vorster
1964 - Antikom dokument, Inter-Church Anti-Communist Action Committee of the Dutch Reformed Church, Dr. JD Vorster
1964 - Nelson Mandela kry lewensvonnis vir verraad
1964 - Konserwatiewe Studiegroep, Willie Grobler
1963 - Rivonia-verhoor
1963 - Publikasie en Vermaaklikheids Wet, Publikasie Beheerraad
1963 - Wochezeitung-toere, Adolf von Thadden
1963 - Ds C.F. Beyers Naudé, Direkteur Christelike Instituut van Suid-Afrika, lek Broederbond dokumente
1963 - Fighting Talk tydskrif verban
1962 - Minister van Opvoedkunde, Sen. J. de Klerk, steun afskaf van gewete-klosule in "universiteits handves"
1962 - Departement van Informasie, Min Waring
1962 - New Age weekblad verban
1961 - Oosterlig word daaglikse koerant
1961 - Republiek van Suid-Afrika (May 31), vlag
1961 - Vereenigde Nasies stem teen Suid-Afrika
1961 - Albert Luthuli ontvang Nobel Vredeprys
1960 - New Age weekblad en Torch verban, Contact beboet
1960 - Noodtoestand
1960 - South African Foundation
1960 - Publikasie en Vermaaklikheids Wette, nie aanvaar
1960 - Sharpeville Opstande teen Pasboek Wet
1960 - Terreurveldtogte teen Jode
1960 - Referendum op Republiekwording
1960 - "Winde van verandering"-toespraak, Lord Milner, Brittanje
1959 - Universiteits Kollege van die Wees-Kaap, Dr. JG Meiring
1959 - Dietse Federasie, Suid-Afrika, Nederland, België
1957 - Die Christelike Lektuurfonds hier
1957 - Suid-Afrika vlag, offisiel sonder Unon Jack
1956 - International Press Institute, Sword of Damocles vir pers
1954 - Advance weekblad verban
1954 - Kommissie van Ondersoek in Ongewensde Literatuur, Prof. Geoffrey Cronjé
1954 - Neder-Duits Gereformeerde Kerk onderskryf rasseverdeling
1953 - Republikeinse Bond
1953 - Publieke Veiligheids Wette, Kriminele Wette aangepas
1953 - Bantoe Opvoeding Wette
1952 - Guardian weekblad verban
1952 - Ossewa Brandwag ontbind
1951 - Aliens (Amendment) and Immigration Bill, geskrap
1950 - Eerste klip gereedskap, Dr. CK Brain, Sterkfontein Grotte
1950 - Supressie van Kommunisme Wette
1949 - Suid-Afrikaanse Buro vir Rasse-aangeleenthede
1948 - Handves van Menseregte, Vereenigde Nasies
1948 - Apartheid begin
1948 - STEM - Nasionale Party, D.F. Malan
1945 - Herenigde (Nasionale) Party, apartheid
1944 - Afrikaanse Psalm- en Gesangeboek
1944 - Broederbondlidmaatskap verban aan staadswerkers
1944 - Hervormde Nederduitz Gereformeerde Kerk, Ds V de Vos
1943 - STEM : Nasionale Party
1942 - Afrikaanse Handelsinstituut site
1940 - Terreurveldtog in Witwatersrand deur Ossewa Brandwag
1940 - Volksbetoging, Bloemfontein
1939 - Tweede Wêreld Oorlog met Brittanje
1939 - Doane Wette
1939 - Ossewa Brandwag, om Ossewatrek idee te laat voortleef
1939 - Volksbetoging, Voortrekkermonument, ondersteun D.F. Malan, J.B.M. Hertzog se anti-oorlog standpunt
1939 - Reddingsdaadbond, Dr. Diederichs
1939 - Kongres van Christelik-Nasionale Onderwys deur F.A.K. stig Instituut vir Christelik-Nasionale Onderwys
1939 - Ekonomiese Volkskongres, moeilikhede met verstedelikking, Die Tweede Trek, Die Tweede Bloedrivier
1939: Die SA Polisie neem die beskerming van die Suidwes-Afrika-maandaatgebied oor en 423 lede van die SWA Polisie word by die SAP geïnkorporeer.(Beeld)
1939 - Aliens (Amendment) and Immigration Bill
1938 - STEM : Nasionale Party
1938 - Die Groot Trek 100, Bloedrivier 100, Eeufees, vier maand Ossewatrek met trekboers in Voortrekkerdrag, landswyd, Voortrekker Monument geopen, Arikaner Broederbond, fondse vir arm Afrikaners in Reddingsdaadbond (Die Wonderjaar)
1938 - Ossewa Brandwag gestig Dr. J.F.J. van Rensburg, Bloemfontein
1938 - United Party
1938 - Greyshirts, Weichardt, smelt saam met Nasionale Party
1937 - Eerste F.A.K.-volksangbundel
1937 - Afrikaanse Psalmberyming
1937 - Aliens Act
1936 - Nazi-organisasies verban, Suid-Wes Afrika terreur
1936 - Mrs. Ples gevind, Dr. R Broom, Sterkfontein Grotte
1934 - Volkskas, Arikaner Broederbond
1934 - Greyshirts opstande teen Joodse immigrasie, Kaapstad, Paarl
1934 - Gesuiwerde Nasionale Party, D.F. Malan
1934 - Suid-Afrikaanse Bond vir Rassestudie
1934 - United Party, Gen Smuts, Gen Hertzog, Verenigde Party, Suid-Afrikaanse Party en Nasionale Party saam
1933 - Die Afrikaanse Bybel (Bybels), Vertaling: ds J.D. Kestell, Dr. J.D. du Toit, Dr. E.E. van Rooyen, Dr. H.C.M. Fourie, Dr. B.B. Keet, letterkundige adviseurs, Dr. D.F. Malherbe, Dr. T.H. le Roux, Prof. J.J. Smith, Dr. S.P.E. Boshoff
1933 : STEM : Nasionale Party. Gen Hertzog
1932 - Afrikaanse Nasionale Studentebond uit National Union of South African Students
1931 - Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging .org.za
1931 - Vermaaklikheids (Sensor) Wette
1931 - Nasionale Werkers- en Boerebond
1930+ - Volkstaat bewegings: Ossewa-Brandwag (Kmdt Laäs, Dr. van Rensburg), Ossewagroep (Tienie Grobler), Boerenasie (Manie Maritz), Stryderskommando, SA Reddingsdaadbond (CK Smit), Boerekommando (JD Carter), Nasionale Raad van Trustees (Albert Hertzog), C.R. de Wet-beweging, Christelik-Republikeinse Beweging, Die Republikein (Dr. Steyn Vorster), Die ware Volksvereniging (Prof. CJH de Wet), Handhawersbond
1930 - Handhawersbond
1930 - Republikeinse Bond, TC Visser
1929 - Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge, deel van Arikaner Broederbond
1929 - STEM : Nasionale Party. Gen Hertzog
1928 - Nuwe Suid-Afrikaanse Volkslied, Die Stem
1928 - Unievlag, met Union Jack
1926 - Suid-Afrikaanse Nasionale Parke
1925 - Afrikaans offisiële landstaal, met Engels, verplaas Nederlands
1925 - Die Volksblad
1924 - Taung Child, Raymond Dart, Taung
1924 - Die Stem geteoonset, M.L. de Villiers
1924 - National Union of South African Students
1924 - Afrikaanse gelyk met Engels, Burgerskap, Suid-Afrikaanse Vlag gelyk met Union Jack
1924 - Genl. Maritz rebelle vrygelaat
1924 - STEM : Nasionale Party. Genl. Hertzog
1922 - United Front
1922 - Mynstakings, JHB oor betaling en veelrassge werksituasies
1919 - Landbouweekblad begin (21 Mei)
1919 - President Jan Smuts
1919 - Vryheidsdeputasie na Versailles
1918 - Arikaner Broederbond uit Jong Suid-Afrika
1918 - Die Stem, C.J. Langenhoven
1918 - Jong Suid-Afrika gestig
1918 - Santam, Sanlam
1918 - Ds. Tobie Muller, Stellenbosche Studentekerk, Afrikaanse preek.
1917 - Afrikaans as voertaal in Laer- en Hoërskole, C.J. Langenhoven
1917 - Die Helpmekaar-beweging, "Helpmekaardag"/"Afrikanerdag" 10 November
1916 - NG Kerk, aanvaar Afrikaans vanaf kansel, 200 Christelik Nasionale Skole
1915 - Kaapse Nasionale Party, D.F. Malan
1915 - Vroue marsjeer na Unie Gebou, Pretoria vir vrylating van rebelle
1915 - De Burger (Eerste Afrikaanse Koerant), D.F. Malan
1915 - NASIONALE PERS gestig
1915 - Raad van Kerke, stel fussilering van rebelle af
1915 - STEM : : Die Suid-Afrikaanse Party, D.F. Malan
1914 - Van Schaik Uitgewers gestig
1914 - JL VAN SCHAIK gestig
1914 - Afrikaans in skole
1914 - Hertzogprys vir Afrikaanse Letterkunde
1914 - Eerste Wêreld Oorlog
1914 - Martial Law, teen Gen Maritz-rebellie oor oorlog
1914 - Nasionale Party, Gen Hertzog, Gen Louis Botha
1914 - Gereformeerde Kerk in Transvaal, aanvaar Afrikaans vanaf kansel
1913 - Native National Congress
1913 - Landswette
1913 - Nasionale Vroue Gedenkteken, Oorlog Museum van Die Boere Republieke, Bloemfontein
1911 - "Het National Kongres", Die Suid-Afrikaanse Party
1911 - Die Nasionale Suid-Afrikaanse Party, Gen Louis Botha uit Het Volk in the Transvaal, Die Afrikanerbond (Suid-Afrikaanse Party) Kaap, Orangia-unie (Vrystaat), Volksvereniging (Natal),
1910 - STEM : Die Nasionale Suid-Afrikaanse Party, Gen Louis Botha
1910 - Die Brandwag begin (Eerste Afrikaanse Tydskrif)
1910 - Unie van Suid-Afrika vlag
1909 - Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunst
1908 - "Het is ons ernst"-toespraak, D.F. Malan, Afrikaanse Taalvereniging
1908 - Hertzogwet, beginsels van moedertaal-onderrig
1907 - Smutswet, beginsels van moedertaal-onderrig
1906 - Afrikaanse Taalvereniging (Kaapstad), J.H.H. de Waal, AI Perold, D.F. du Toit Malherbe, D.F. Malherbe (voorsitter) (3 November)
1905 - Afrikaanse Taalgenootskap (Pretoria), N.M. Hoogenhout (13 Desember)
1905 - "Ons Spreekuur" toespraak "Is 't ons ernst?", Onse Jan Hofmeyr, vir Hollands
1905 - Kommissie vir Christelik-Nasionale Onderwys
1905 - Zuid-Afrikaansche Onderwijzers-Unie, Vereenvoudigde Nederlandse Spelling (Kollewijn-spelling), Taalbond,
1904 - Suid-Afrikaanse Vrouefederasie site
1902 - Kaapse Afrikaner Onderwysersvereniging, JS Naudë
1902 - Afrikaanse Christelike Vrouevereniging
1902 - Vrede van Vereeniging, Einde van Anglo-Boere Oorlog
1902 - Vierkleur en Vrystaatse vlag met Unon Jack vervang
1900 - Spioenkop
1899 - Tweede Vryheidsoorlog (Tweede Boere Oorlog/ Tweede Anglo-Boere Oorlog)
1897 - Hoë Kommissaris vir Suid-Africa, Lord Milner, Engelse onderrig, Engelse immigrasie
1893 - Eerste Taalmuseum, Burgersdorp
1893 - Taalmonument, Burgersdorp
1892 - Die Transvaal Museum, Pretoria site
1886 - Eerste Goud, Witwatersrand
1885 - Republiek Upingtonia (Namibië)
1884 - Vryheid, Nieuwe Republiek, President Lucas Miejer
1884 - Paul Kruger Huis site
1883 - Republiek Stellaland
1882 - Republiek Goosen
1881 - Vierkleur van Transvaal, digter, S.J. du Toit, musiek, J.S. de Villiers, Dirkie de Villiers
1881 - Paardekraalfees, daarna vyfjaarliks
1880 - Eerste Vryheidsoorlog (Boere Oorlog/Anglo-Boere Oorlog), Bronkhorstspuit, Laingsnek, Ingogo (Skuinshoogte), Majuba site
1880 - Republiek uitgeroep, Paardekraal, Driemanskap (Paul Kruger, Piet Joubert, MW Pretorius), Vierkleur
1880 - Afrikanerbond
1878 - Volkskomitee van Boerevoormanne, Paul Kruger
1878 - Zuid-Afrikaansche Boeren Beschermings Vereeniging, J.H. Hofmeyr (Onze Jan)
1877 - Die Nasionale Museum, Bloemfontein site
1877 - Brittanje geannekseer Zuid-Afrikaansche Republiek
1875 - Genootskap van Regte Afrikaners
1868 - President Pretorius Museum, Potchefstroom
1867 - Eerste Diamant, Grahamstad, later Kimberley
1866 - Hervormde Kerk, Potchefstroom
1862 - Kommandant Generaal van die Zuid Afrkaanze Republiek, Paul Kruger
1860 - Pretoria hoofstad
1860 - Eerste Gereformeerde Kerk gemeente, Burgersdorp
1857 - Eerste President van Republiek van Suid-Afrika, Marthinus Wessel Pretorius
1857 - Republiek van Lydenburg, Republiek van Soutpansberg
1855 - Die Natuurlike Wetenskaps Museum
1854 - Sandrivier-Konvensie, onafhanklike Boere Republieke, Republiek van die Oranja Vrystad, Bloemfontein, vlag
1854 - Republiek van Buffelsrivier (Utrecht)
1854 - Bloemfonteinkonvensie, onafhanklike Boere Republieke, Zuid-Afrikaansche Republiek
1853 - Andries Pretorius sterf
1852 - Republiek van Kliprivier
1852 - Hendrik Potgieter sterf
1848 - Andries Pretorius verslaan, Boomplaatz
1848 - Schoemansdal
1846 - Burgersdorp, Lydenburg
1845 - Andries-Ohrigstad
1844 - Republiek van Winburg-Potchefstroom
1842 - Brittanje annekseer Natal
1842 - Eerste Hervormde Kerk gemeente, Potchefstroom
1841 - Verenigde Voortrekker-Republiek
1839 - Republiek Natalia
1838 - Potchefstroom, Andries Hendrik Potgieter
1838 - Bloedrivier, Andries Hendrik Pretorius, Geloftedag
1838 - Piet en Dirkie Uys vermoor, Italeni
1838 - Retief-Dingane-traktaat, Retief vermoor, Mgungundlovu
1838 - Die Groot Trek
1834 - Slawerny afgestel
1830+ - Goeweneur van die Kaap, Lord Somerset, sensor Engelse koerant
1830 - De Zuid-Afrikaan, CJ Brand (-1904)
1828 - Sjaka vermoor, Dingaan en andere
1825 - SA Museum, Kaapstad
1820 - Britse setlaars, Kaapstad
1815 - Slagtersnek-opstand
1799 - Van Jaarsveld-rebellie
1797 - Burgerhuis, Stellenbosch site
1795 - Brittanje annekseer Kaapstad
1795 - Vryburgeropstande vir selfbeskikking, Graaff-Reinet en Swellendam
1790 - Patriotbeweging, vir selfregering, met Franse Rewolusie
1777 - Verenigde Oos-Indiese Kompanjie Kruithuis, Stellenbosch site
1717 - Verenigde Oos-Indiese Kompanjie staak immigrasie
1705+ - Afrikaners trek binneland toe, wyn- en koring- word veeboer, kommando stelsel
1705 - Goewerneur WA van der Stel bots met Vryburgers
1688 - Hugenote, Franse religieuse vlugtelinge
1666 - De Kasteel van Goede Hoop
1657 - Vryburgers
1652 - Jan van Riebeeck, Verenigde Oos-Indiese Kompanjie
1488 - Bartolemeu Dias
Suider-Afrika: Khoi, San, Xhosa, Zulu
Eerste tekens van vuurmaak, Swartkrans, Sterkfontein Vallei
"die party is die volk en die volk is die party."
skakels :
.