Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vetseun Boeke 1997

atlasse : bestuursboeke : biografieë : blokraaiboeke : bybels : diereboeke
digbundels : koerante : liedboeke : plantboeke : reekse : reisboeke : sportsboeke
stokperdjieboeke : tuinmaakboeke : tydskrifte : woordeboeke
.............. Sien ook verskillende Skrywers en Uitgewers.


2000+ 1999 1998 1997 1996 1995 1994 1993 1992 1991 1990 1980s>

1997

1997 - G.J. de Klerk (Brandaan - van die Middelnederlandse teks Van Sente Brandane) Akademieprys vir Vertaalde Werk Prosa
1997 - Jaco Fouché (Die ryk van die rawe) Eugène Maraisprys
1997 - Reza de Wet (Drie susters twee) Hertzogprys Drama
1997 - Trienke Laurie (Skietspoel) Ingrid Jonker-prys
1997 - Leon de Villiers (Die Pro) M.E.R.-prys
1997 - François Bloemhof (Slinger-slinger) Sanlamprys vir Jeugliteratuur
1997 - Leon de Villiers (Die Pro) Sanlamprys vir Jeugliteratuur, beginnerwenner
1997 - Leon de Villiers (Die Pro) Scheepersprys van die Akademie
1997 - Marita van der Vyver en Piet Grobler (Olinosters op die dak) Tienie Hollowaymedalje vir Kleuterliteratuur
1997 - 2000 beste huisgenotjies, saamgestel, Piet King, tekeninge Fred Mouton
1997 - Afrikaanse tekslinguistiek, 'n inleiding - W.A.M. Carstens
1997 - Agter die suikergordyn - Alexander Strachan
1997 - Allersiele: 'n dagboek (Outobiografie) - Hennie Aucamp
1997 - Asterix en Cleopatra (#6) (vertaal, Ludwig Visser) - Goscinny
1997 - Asterix en die Olimpiese Spele (#12) (vertaal, Ludwig Visser) - Goscinny
1997 - Beerjolyt - Philip de Vos
1997 - Belydenis van 'n bedrieer: (1990-1995) - M.C. Botha
1997 - Bestendige Binnevuur-Perspektiewe - Bernard Louw
1997 - 'n Bittereinder aan die Woord (Marthinus Theunis Steyn) - M.C.E. Van Schoor
1997 - Bitterkomix No. 7
1997 - Blikkie sonder boom - Erika Murray-Theron
1997 - Bly Te Kenne, Braam - Clive Smith
1997 - Bottervisse in die Jêm (13 kortverhale) - Deon Meyer
1997 - Broeders en susters - Japie Coetzee
1997 - By die Lêplek van die Leeus - Louise Prinsloo
1997 - Christiaan de Wet - Annale 8 - M.C.E. van Schoor
1997 - Dag van die Reuse - Pieter Pieterse
1997 - Dans, Tsipo, dans! - Marita van Aswegen
1997 - De Boerenoorlog na Honderd Jaar - Opstellen over het veranderende beeld van de Anglo-Boerenoorlog (1899-1902) - Dr. G.J. Schutte (Suid-Afrikaanse Instituut, Amsterdam)
1997 - Debora de Waal en die baba-blue - Regina Kemp
1997 - Dias: 'n hoorspel - N.P. van Wyk Louw
1997 - Die donker is nooit leeg nie - Heilna du Plooy
1997 - Die groot familievasvra-boek Verbeter jou algemene kennis speel-speel - D. van Lill
1997 - Die heidendogters jubel - Riana Scheepers
1997 - Die inkvoël - Maretha Maartens
1997 - Die Jogger (Digbundel) - André P. Brink
1997 - Die Jokkie Wat Met Perde Kon Praat - Chris Karsten
1997 - Die Laaste Loopgraaf - Adriaan Snyman
1997 - Die Mannheim-sage: Fortuinsoekers - Lerina Erasmus
1997 - Die Messiasbende - Abraham Phillips
1997 - Die Môrester Skyn Helder - Estelle Foster
1997 - Die Olifantjagters - Piet van Rooyen
1997 - Die Onderskepper (Roman) - George Weideman
1997 - Die osiris-raaisel (Gedaantes en geraamtes) - Louise Prinsloo
1997 - Die predikasies van Jacob Oerson - Thomas Deacon
1997 - Die Pro - Leon de Villiers
1997 - Die reis na paternoster - Hein Willemse, Marion Hattingh, Steward van Wyk, Pieter Conradie (UNIVERSITEIT VAN WES-KAAPLAND)
1997 - Die reuk van steenkool - S.P. Benjamin
1997 - Die rooi lappieskombers: volkskwatryne - P.W. Grobbelaar
1997 - Die sakmense - Maretha Maartens
1997 - Die silwer wiel - Adriaan Snyman
1997 - Die skat van Montezuma - Vera Wolmarans
1997 - Die storiemakers - Roelf van Rensburg
1997 - Die swart hond - Wendy Hartmann
1997 - Die swart mandaryn (vertaal, Ludwig Visser) - H.G. Konsalik
1997 - Die Tuiskoms Van Mina Afrika (Roman) - Zuretha Roos
1997 - Die Tydwaarde van Geld in Praktyk - Chris Smal
1997 - Die verdwyning van Mina Afrika (Roman) - Zuretha Roos
1997 - Die Vier Vriende En Ander Verhale Uit Afrika - Elsa Joubert
1997 - Die waterding (Rillers) - François Bloemhof
1997 - Die Wit Wolf - Barend Strydom
1997 - Diekie van die Bo-Kaap - Zulfah Otto-Sallies
1997 - Dinnie Kaboef - François Bloemhof; Geoff Walton
1997 - Dit reën rose (Outobiografie) - Audrey Blignault
1997 - Dogters van Afrika, saamgestel, Riana Scheepers
1997 - Drie Maande in Mei - Marietjie van Rooyen
1997 - Drome op Duinebaai - Janie Oosthuysen
1997 - Droomvangers - Martie Preller
1997 - Dwalers: verhale oor spoke en ander dwaalgeeste - Lindeque de Beer
1997 - Eenkantkind - Marita van der Vyver
1997 - Emily Hobhouse - Johanna Fockens
1997 - 'n Engel deur my kop: 'n keuse uit haar religieuse gedigte deur die digter en Amanda Botha - Sheila Cussons
1997 - Ewebeeld (Digbundel) - Joan Hambidge
1997 - Foxtrot van die vleiseters - Eben Venter
1997 - Gifengel en aasvoel - Ilse Steyn
1997 - Gordel van Smarag: 'n reis met Leipoldt - Elsa Joubert
1997 - Groot vyf - Johann Botha
1997 - Groot Woordeboek: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) - L.C. Eksteen
1997 - Hallo Charles - Spiekeries Gesels (Outobiografie) (Sport) - Gerhard Viviers
1997 - Hardekoolaande - Jan Nel
1997 - Hoorspelkeur (Digbundel) - Hennie Aucamp
1997 - Identikit - T.T. Cloete
1997 - In Drie Riviere - Jaco Botha
1997 - Isinye, die Grootmaak-kind - Mari Grobler
1997 - J.C. Smuts - Staatsman, Holist, Generaal - Martin van Meurs (Suid-Afrikaanse Instituut, Amsterdam)
1997 - Joepie Maak Plek - Engela van Rooyen
1997 - Joernaal van Jorik (Digbundel) (Heruitgawe) - D.J. Opperman
1997 - Julia Se Broer - Annelize van Rooyen
1997 - 'n Kas is vir klere - Pieter Cilliers
1997 - Katriena, néé! - Dr. Riana Scheepers, NED
1997 - Klawervier - Annelie Botes
1997 - Klein Woordeboek / Little Dictionary (Woordeboek) - Jan Kromhout, M.S.B. Kritzinger
1997 - Kok in die sop - Lochner de Kock; Regal Colyn
1997 - Koors (Kortverhale) - Dolf van Niekerk
1997 - Kortverhale - R.F. Botha
1997 - Kruispunt - Pieter Stoffberg
1997 - Liewe klein nagmerrie - Rika du Plessis
1997 - Los my uit, paloekas! - George Weideman
1997 - Mooidraai basuin - Alida Potgieter
1997 - Moord - Herman Venter
1997 - Moord in die lang gras - Louise Prinsloo
1997 - My hart wil Afrika - Tienie Swanepoel
1997 - My storie loop so - Nongeteni Mfengu
1997 - Nagbesoeker - François Bloemhof
1997 - Nuwe Stemme 1, saamgestel, Abraham H. de Vries, George Weideman
1997 - Olinosters op die dak - Marita van der Vyver
1997 - Om 'n kierie te keer (Jeugverhaal) - Pieter Pieterse
1997 - Om Te Lewe Is Onnatuurlik (Digbundel) - Gert Vlok Nel
1997 - Onder Die Reënboog (Digbundel) - N.J. Snyman
1997 - Ons Eie Kleuter-Bybel (Bybels) - J. Nothnagel
1997 - Ons klein silwerige planeet (Digbundel), saamgestel, J.L. Marais, A.D. Zuiderent
1997 - Oog-oog - H.F. Novella
1997 - Oorblyfsels. 'n Roudig - Breyten Breytenbach
1997 - Op die spoor van die Lesea-vanger (Kies-jou-eie-avontuur STERREEKS) - Martie Preller
1997 - Paartie by Jakes's - Jaco Fouché
1997 - Patzers - Louis Esterhuizen
1997 - Pendorings - Twee hoorspele (Digbundel) - A.S. van Straten
1997 - Pierewiet-Leesreeks - Kobus Neethling
1997 - Plek van dolfyne - Maretha Maartens
1997 - Politieke polfyntjies - Chris Moolman
1997 - Poskaarte (Digbundel), saamgestel, Ronel Foster; Louise Viljoen
1997 - Postmodernisme en prosa: Vertelstrategieë in vyf verhale van Abraham H. de Vries - Etienne van Heerden
1997 - Pouoogmot - J.M. Gilfillan
1997 - Professor ExPerimento se ongelooflike formules - Janie Oosthuysen
1997 - Rachel Isabella Steyn, 1865-1955 - Haar lewe was haar boodskap - Elbie Tibbie Truter
1997 - Reënboogrant: Die hanswors - Maritha Snyman
1997 - Reënboogrant: Teddie se geheim - Maritha Snyman
1997 - Reënboogstemme (Digbundel), saamgestel, C.J. Banda; R.J. Daniels; G.W. Davids
1997 - Reguit: onthullings en gesprekke oor die geskiedenis van Suid-Afrika, 1989-1997 - Claus HR Nordbruch (KONTAK-UITGEWERS)
1997 - Rigters onder die Suiderkruis - Dr. N.A. Burger
1997 - Rugdraai en stilbly - E.K.M. Dido
1997 - Senior Keur (Digbundel), saamgestel, Adinda Cillié; Marius Crafford; Pieter Meyer
1997 - Skaduwee op Siwet - Louise Prinsloo
1997 - Skaduwees tussen skaduwees - Abraham H. de Vries
1997 - Skaduwees van gister - Elsa Briel
1997 - Skietspoel - Trienke Laurie
1997 - Skoenlapper - R.R. Ryger
1997 - Skoolwoordeboek - Jan Kromhout
1997 - 'n Skuldbelydenis oor apartheid - B.J. van der Walt (Instituut vir Reformatoriese Studie)
1997 - Slinger-slinger - François Bloemhof
1997 - Somernagdroom - Marzanne Leroux van der Boon
1997 - Sonskyn in die reën - Schalkie van Wyk
1997 - Soort Soek Soort: 'n versameling alternatiewe ervarings, saamgestel, Johann de Lange
1997 - Spoorsny-trilogie: Die Olifantjagters - Piet van Rooyen
1997 - 'n Staning onder sterre - George Weideman
1997 - Stemme in die nag - Wendy Hartmann
1997 - Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo. Teaterwoordeboek: Afr-Eng (BUTTERWORTHS)
1997 - Swerfgesange vir Susan en ander - Petra Müller
1997 - Tibbie - Elbie Truter
1997 - Tien blou krale en drie lemoene: kinderjare op Nauhoho - Hannie Maritz, illustrasies deur Cora Coetzee
1997 - Toorberg - Etienne van Heerden
1997 - Tweegelui - Elisabeth Eybers
1997 - Tweetalige Frasewoordeboek: Bilingual Phrase Dictionary (Woordeboek) - P.A. Joubert
1997 - Tweetalige Sakwoordboek (Woordeboek) - A.S.V. Barnes; D.B. Bosman; I.W. van der Merwe
1997 - Uitreis - Rina Sherman
1997 - Verbruikersverse / Consumer's verse (Digbundel) - Elisabeth Eybers
1997 - Verdwaal - Herman Wasserman
1997 - Verslig: 'n Poësie-handleiding, saamgestel, Charles Fryer
1997 - Vetkoekpaleis - Die Heerlikste Vetkoekresepte - M. Preller, C. Visagie
1997 - Vleuels soos die arende - Franci Greyling
1997 - Voetpad na Vergelegen - Chris Barnard
1997 - Vyf en Twintig Shakespeare Sonnette (vertaal, Shakespeare) - Anna Neethling-Pohl
1997 - Waterwyfie En Ander Woestynverhale - E. Kotze
1997 - Werf in Caprivi (Leeftyd rubriek) - Pieter Pieterse
1997 - Wie se hart kan dit dan hou? - Kowie Rossouw
1997 - Witskrif - Ryk Hattingh
1997 - Wys my waar is Timboektoe: 'n persoonlike reis deur Afrika (bloemlesing) - Hennie Aucamp
1997 koerant - Meyerton Pos
1997 koerant - Noordwes Gazette

(Heruitgawe) 1997 - Keur Vir Ons Kinders (Digbundel) (Kinder) - Jan Kromhout
(Heruitgawe) 1997 - Periandros van Korinthe (Digbundel) - D.J. Opperman
(Heruitgawe) 1997 - Siener in die Suburbs (Digbundel) - P.G. du Plessis
(Heruitgawe) 1997 - Skakering (Digbundel), saamgestel, D.J. Opperman; G.H.J. Coetzee
(Heruitgawe) 1997 - Verslig: 'n Poësie-handleiding (Digbundel), saamgestel, Charles Fryer


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )