Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vetseun Boeke 1992

atlasse : bestuursboeke : biografieë : blokraaiboeke : bybels : diereboeke
digbundels : koerante : liedboeke : plantboeke : reekse : reisboeke : sportsboeke
stokperdjieboeke : tuinmaakboeke : tydskrifte : woordeboeke
.............. Sien ook verskillende Skrywers en Uitgewers.


2000+ 1999 1998 1997 1996 1995 1994 1993 1992 1991 1990 1980s>

1992

1992 - E.L. de Kock en Louise Cilliers (Poëtika - Aristoteles) Akademieprys vir Vertaalde Werk Prosa
1992 - Barrie Hough (Droomwa); Marietjie de Jongh (Braam en die engel) Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur
1992 - Dr. Riana Scheepers (Dulle Griet, NED) Eugène Maraisprys
1992 - Wilma Stockenström (Abjater wat so lag) Hertzogprys Prosa
1992 -Barrie Hough (Vlerkdans) Sanlamprys vir Jeuglektuur
1992 - George Weideman (Los my uit, paloekas!) Sanlamprys vir Jeugliteratuur Silwer
1992 - Maretha Maartens (Spinnekopsomer) Sanlamprys vir Jeugliteratuur, Brons
1992 - Eleanor Baker (Daar is spore op die maan) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1992 - Aarbeie sal laat wees die somer - Morkel van Tonder
1992 - Augustus in Moskou - Barend J. Toerien
1992 - Bannelinge oor die oseaan - Coen Groenewald
1992 - Beste spookstories van C.J. Langenhoven - C.J. Langenhoven
1992 - Bilingual phrase dictionary = Tweetalige frasewoordeboek - P.A. Joubert
1992 - Bitterkomix No. 1
1992 - Boskos uit Boude en blaaie (Wildresepte) - Pieter Pieterse
1992 - Briewe van Woepsie - Fanus Rautenbach
1992 - Brug van die esels - Dalene Matthee
1992 - Dalk gaan niks verlore nie: en ander tekste - Hennie Aucamp
1992 - Deurloop: 'n Keur uit die Essays van Dot Serfontein, saamgestel, Antjie Krog
1992 - Die afdraand van die dag is kil - Alba Bouwer
1992 - Die era van Verwoerd - Jaap Marais
1992 - Die konsentrasiekamp te Vredefortweg gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 (Die konsentrasiekamp-gedenkreeks) - A.W.G. Raath
1992 - Die stralende hande - H.G. Konsalik
1992 - Die taal is gans die volk: woelinge en dryfvere in die stryd om die Afrikaner se taal - P.H. Zietsman (UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA)
1992 - Die Toubrug - Erika Murray-Theron
1992 - Die Uile: Omnibus 1 - Cor Dirks
1992 - Die verdwaalde land. Helderberg - Abraham Phillips
1992 - Die vergete vallei - Pieter Pieterse
1992 - Die vrou wat haar verkyker vergeet het - Marlene van Niekerk
1992 - Die Wond (Kortverhaal Versameling) - Koos Prinsloo; Pieter Pieterse oa
1992 - Donkermaan oor die kasteel - Louis van Rooyen
1992 - Drie eenakters: Kombuis-blues; Kopstukke; 'n Koffer in die kas - Jeanne Goosen
1992 - Drie lemoene en 'n duif - Rona Rupert
1992 - Een Ouma wat Glimlag - Philip de Vos
1992 - Eerste Rympies vir Kleuters - Philip de Vos
1992 - Ek en ek, selfbeeld van tiener - Japie Coetzee
1992 - En nou, Afrikaans? - Hans du Plessis
1992 - Geagte Mej. Snob / Dear miss Snob - Maretha Maartens
1992 - Granaat (Kortverhaal Versameling) -
1992 - Griet skryf 'n sprokie - Marita van der Vyver
1992 - Halwe Hemel - Ernst Kotze
1992 - Hiermaals - Lina Spies
1992 - In die oog van die web - Engela van Rooyen
1992 - Joepie Maak Plek - Engela van Rooyen
1992 - Jonkmanskas - Koos Prinsloo
1992 - Jood of Israeliet: Wie is Wie - JAJ de Beer
1992 - Jy en die Dinosaurus (Kies-jou-eie-avontuur) - Martie Preller
1992 - Jy en die draakakkedis (Kies-jou-eie-avontuur) - Martie Preller
1992 - Katryntjie is hartseer - Dick Bruna
1992 - Kies: Babilon of Jerusalem - J Malherbe
1992 - Klaprose teen die wind - Marzanne Leroux van der Boon
1992 - Kort voor cul de sac - Franci Greyling
1992 - Lise - Ena Murray
1992 - Los my uit, paloekas! - George Weideman
1992 - Lottie - Dick Bruna
1992 - Mieg se kort en lang middag - De Waal Venter
1992 - Moerland - Chris Barnard
1992 - Motte En Magrietjies - Maretha Maartens
1992 - N.P. van Wyk Louw - literatuur, filosofie, politiek - Gerrit Olivier
1992 - O gaats, dominee! - Japie Coetzee
1992 - Onheil vir die Meermin - Japie Coetzee
1992 - Oor grense heen : op pad na'n Nasionale Pers, 1948-1990 - W.D. Beukes
1992 - Raar maar waar - Japie Coetzee
1992 - Requiem op ys - Emma Huismans
1992 - Riet-alleen - Marietjie van Rooyen
1992 - Ryp geel kring - P.J. Bosman
1992 - Sand en Skuim - Kahlil Gibran
1992 - Skoenlappers vlieg voor brekfis - Prevot van der Merwe
1992 - Skouspel: 'n Versameling kortdramas, saamgestel, Jan B. Vermaak
1992 - Skryfateljee: gesprekke oor skryfwerk - Dawie Steenberg; Hans du Plessis
1992 - Slagplaas - Koos Prinsloo
1992 - Spaanse dans: Spaanse gedigte vertaal - Uys Krige
1992 - Speel dit weer - Rona Rupert
1992 - Spinnekopsomer - Maretha Maartens
1992 - Stormpad na Sonskyn - Hesma Nel
1992 - Verweerde aardbol - J.L. Marais
1992 - Vlerkdans - Barrie Hough
1992 - Vonkelwyn en wurgpatats - Martie de Villiers
1992 - Vrees op Arendskruin - Hesma Nel
1992 - Vrou: mens: verhale deur vroue oor vroue - Corlia Fourie
1992 - Vyandskap: Babilon vs Israel - Boa Nerges
1992 - Werner Backer se seun (Grootdrukuitgawe) - H.G. Konsalik
1992 - Windperd: opstelle oor kreatiewe skryfwerk - Hennie Aucamp
1992 - Woordekeusegids (Woordeboek) - P. Harteveld, L.G. de Stadler, D.C. Hauptfleisch
1992 - Wydsbeen - Zirk van den Berg
1992 UITGEWER - VAANDEL UITGEWERS

(Heruitgawe) 1992 - Moeders & Dogters (Digbundel) - Corlia Fourie

VERBAN 1992 - Sonneskyn & Chevrolet - Dan Roodt
VERBAN 1992 - SSuid-Afrika...Die Land oorkant die Riviere van Kus (Ethiopië) - Robert Hayes


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )