Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vetseun Boeke 1989

atlasse : bestuursboeke : biografieë : blokraaiboeke : bybels : diereboeke
digbundels : koerante : liedboeke : plantboeke : reekse : reisboeke : sportsboeke
stokperdjieboeke : tuinmaakboeke : tydskrifte : woordeboeke
.............. Sien ook verskillende Skrywers en Uitgewers.


1990+ 1989 1988 1987 1986 1985 1984 1983 1982 1981 1980 1970s>

1989

1989 - Freda Linde (Strepie en Kurfie) Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur
1989 - Maretha Maartens ('n Pot Vol Winter) Andrew Murray toekenning
1989 - Philip de Vos (Daar's bitterals in die heuningwals) Eugène Maraisprys
1989 - Etienne van Heerden (Toorberg) Hertzogprys Prosa
1989 - Kowie Rossouw (Wie se hart kan dit dan hou) Sanlamprys vir Jeuglektuur, Brons
1989 - Chris Barnard (Voetpad na Vergelegen) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1989 - Maretha Maartens (Op Filippa se planeet) Volkskasbankprys vir Jeugliteratuur
1989 - Afrikaanse semantiek - L.G. de Stadler, Helena van Schalkwyk
1989 - Akrikanerbakens - F.A.K.
1989 - 'n Ander Afrikaanse Letterkunde - Marianne de Jong
1989 - Anderkant die Berge - Heléne Roux
1989 - Antwoorde op Bybelse Probleem-begrippe (Geloof) - Ds G. Steenkamp
1989 - Baalpriesters & Valse Profete in die Christendom - MC Eksteen
1989 - Belladonna Prima Donna - Philip de Vos
1989 - Bom appeltiet op Eselspoort - Ferdinand Deist
1989 - Boude en blaaie (Sketse) - Pieter Pieterse
1989 - Braam's victory ('n Held hakkel mos nie) - Hesma Nel
1989 - Buidel - Jan Rabie
1989 - By die dinge - J.L. Marais
1989 - Dae Voor Winter - Phil du Plessis
1989 - Die afrikaner op trek - A.W.G. Raath
1989 - Die Arkbouer - Adriaan Snyman
1989 - Die dag van die Reënboog - Philip de Vos
1989 - Die Doop - Wat is Korrek? - Ds G Steenkamp
1989 - Die Grense van die Volke - WK Vogel Lettertone
1989 - Die groot wit roos - Pieter Fourie
1989 - Die hemel het 'n agterdeur - Peet Neethling
1989 - Die Jaar Van Die Vuur-os - W.A. de Klerk
1989 - Die kind - Jan van Tonder
1989 - Die Koms van die Fluitspeler - Marlene le Roux
1989 - Die Koning (vertaal, E.P. du Plessis) - Dick Bruna
1989 - Die mammies, die pappies, die hondjies, die katjies - Jeanette Ferreira
1989 - Die Ontstaan van die Rooms Katolieke Kerk & Haar Dogters - MC Eksteen
1989 - Die pad oor die berg kom huis toe - Kowie Rossouw
1989 - Die Rottevanger van Hameln (vertaal, Robert Browning) - Antjie Krog
1989 - Die Wonder van die Uitverkiesing - Ds G Steenkamp
1989 - Die Wonder van die Verbonde - Ds G Steenkamp
1989 - Die Worcester Asporcester - Philip de Vos
1989 - Donderdag se mense - Pieter Fourie
1989 - Donker Labirint (Digbundel) - Joan Hambidge
1989 - Drie loop saam - Kowie Rossouw
1989 - Drie... Twee.. Een. - P.J. du Toit
1989 - Driepas - T.T. Cloete
1989 - Elkeen se paleis (Kinderverhaal) - Pieter Pieterse
1989 - Engel uit die Klip, 1947-1950 (Digbundel) (Heruitgawe) - D.J. Opperman
1989 - Geseënde Kersfees/Merry Christmas - Ds G Steenkamp
1989 - Gesoek: Dinosourus van die Drakensberg - Empie Maritz
1989 - Gesteelde appels (Digbundel) - Joan Hambidge
1989 - Getuigskrifte - J.C. Kannemeyer
1989 - Grilkrokodil - Philip de Vos
1989 - Hongerspieël, Vertaling: Marlise Joubert
1989 - Hoogtepunte in die Afrikaanse verhaalkuns - Elize Botha; N.J. Snyman
1989 - Hugo Storm - Privaat Speurder - Glybaan - I.D. Lamprecht
1989 - In die kamer was 'n kas - Henriëtte Grové
1989 - In die tyd van die uil - Henk Rall
1989 - Inleiding tot die Afrikaanse taalkunde, hoofredakteur, T.J.R. Botha
1989 - Internasionale groeperinge van lande - W.J.O. Jeppe (AFRIKA-INSTITUUT VAN SUID-AFRIKA)
1989 - 'n Kêrel vir die Boetebosfontein-nooi - A.J. Pieterse
1989 - Kietsie kat Vertaling: R.K. Belcher - Dick Bruna
1989 - Kleintjie (Vertaling: R.K. Belcher) - Dick Bruna
1989 - Kleintjie in die skool (Vertaling: R.K. Belcher) - Dick Bruna
1989 - Kommerkrale (gelykenisse) - Hennie Aucamp
1989 - Kriptonemie (Digbundel) - Joan Hambidge
1989 - Laat U Naam Geheilig Word - Ds G Steenkamp
1989 - Lady Anne - Antjie Krog
1989 - Lobola vir die Lewe - André P. Brink
1989 - Maanwys - Freda Linde
1989 - Miskien sal ek die wingerd prys - Etienne van Heerden
1989 - Mooi loop, Meisiekind - Maretha Maartens
1989 - Net Vir 'n Byderwetse Ouma - Johan Retief
1989 - Noodluik - Elisabeth Eybers
1989 - Olive Schreiner: 'n lewe in Suid-Afrika, 1855-1881 - Karel Schoeman
1989 - Ons volkspele-erfenis
1989 - Op Filippa se planeet - Maretha Maartens
1989 - Pille Vir Servette (Vertellings 4) - Jan Spies
1989 - 'n Pot Vol Winter - Maretha Maartens
1989 - Pret met vorms - Philip de Vos
1989 - Punt in die wind: 'n komedie met drie bedrywe en 'n nadraai - Hennie Aucamp
1989 - Ruimland 7: Afrikaans Eerste Taal
1989 - Saffier (Bundel)
1989 - Sand uit die son - Thomas Deacon
1989 - Sarie en die Spinnekop - Philip de Vos
1989 - Snuffie (Vertaling: R.K. Belcher) - Dick Bruna
1989 - So praat ons Namakwalanders - Tony Links
1989 - Son op die water (Roman) - Louis Krüger
1989 - Spantou - Empie Maritz
1989 - Spookhuiskos - Pieter Pieterse
1989 - Staatkundige en verwante terminologie: Political and related terminology, (Dept of National Education)
1989 - Suidpunt Jazz (Roman) - André Letoit
1989 - Teks en tegniek: 'n inleiding tot aspekte van die drama - P. du Toit
1989 - Terwyl dit om ons brand - W.A. de Klerk
1989 - Trekspoor in die Wildernis - John Coetzee
1989 - Triptiek: Tekste vir die verhoog, radio en televisie (TAFELBERG) KOOP/BUY
1989 - Trompie - Topsy Smith
1989 - Trompie die sterk seun - Topsy Smith
1989 - Tussenvuur - Richard Geldenhuys
1989 - Tyd van verhuising (Digbundel) (Heruitgawe) - Ernst van Heerden
1989 - Van stiltes en stemme - J.M. Gilfillan
1989 - Vang die Hoed - Philip de Vos
1989 - Veldslag: 'n draaiboek - Karel Schoeman
1989 - Verborge vuur, 'n keur uit die korter poësie van N.P. van Wyk Louw, saamgestel, Peter Louw
1989 - Verse van die ongeloof - Daniel Hugo
1989 - Vlugteling André de la Fontaine - Japie Coetzee
1989 - Volkspele Bundel - Die Afrikaanse Volksang- En Volkspelebeweging
1989 - Winterwerf in die Kavango (Sketse) - Pieter Pieterse
1989 - Wynand se oorlog - Ria Jordaan
1989 - Zek en die skoenlappers van die nag - Maretha Maartens
1989 koerant - Vaal Vision
1989 tydskrif - Stilet


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )