Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vetseun Boeke 1983

atlasse : bestuursboeke : biografieë : blokraaiboeke : bybels : diereboeke
digbundels : koerante : liedboeke : plantboeke : reekse : reisboeke : sportsboeke
stokperdjieboeke : tuinmaakboeke : tydskrifte : woordeboeke
.............. Sien ook verskillende Skrywers en Uitgewers.


1990+ 1989 1988 1987 1986 1985 1984 1983 1982 1981 1980 1970s>

1983

1983 - N.A. Blanckenberg (Aeneïs - Vergilius) Akademieprys vir Vertaalde Werk Poësie
1983 - E. Kotze (Halfkrone vir die Nagmaal) Eugène Maraisprys
1983 - Sheila Cussons (al haar digbundels) Hertzogprys Poësie
1983 - Johann de Lange (Akwarelle van die dors) Ingrid Jonker-prys, debuutpoësie
1983 - Freda Linde ('n Tuiste vir Bitis) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1983 - 18-44 (Roman) - Etienne Leroux
1983 - Aandmis oor Paternoster - Marzanne Leroux van der Boon
1983 - Afval en Afvalligheidjies - Dine van Zyl
1983 - Angel van die Wesp - Empie Maritz
1983 - 'n Bietjie luisterkuier - Dolf van Niekerk (Folio, Pretoria)
1983 - Blaaskans - John Miles
1983 - By die oog van die fontein: Twee-en-sestig spreukryme - Freda Linde
1983 - Die Bannelinge - M.C.E. van Schoor
1983 - Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 1899-1902 - Deel IV - J.H. Breytenbach
1983 - Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 1899-1902 - Deel VI - J.H. Breytenbach
1983 - Die Groot Liewe Heksie Storieboek - Verna Vels
1983 - Die harlekyn verskyn - A.J.J. Visser
1983 - Die Intieme Joernaal van Maria van Riebeeck - Ben Conradie
1983 - Die Klein aambeeld - Daniel Hugo
1983 - Die Laaste Sondag - Elsa Joubert
1983 - Die lang pad - Pieter Pieterse
1983 - Die Lizettereeks: Lizette en die Silwerbeker - Louise Prinsloo
1983 - Die Lizettereeks: Lizette en die Kapokkies - Louise Prinsloo
1983 - Die Lizettereeks: Lizette en die Tandmuis - Louise Prinsloo
1983 - Die Otters op die Bosveldplaas - Cor Dirks
1983 - Die Smal Baan - F.I.J. van Rensburg
1983 - Die somer is 'n dag oud - J.L. Marais
1983 - Die sondes van die vaders - André du Toit
1983 - Die verwagtende moerder - Jan van Elfen
1983 - Die wag vir die somer - Marzanne Leroux van der Boon
1983 - Die Weg Van 'n Arend - Adriaan Snyman
1983 - Digby Grootgewaag - Helene de Kock
1983 - Eendag was daar 'n domjan - P.W. Grobbelaar
1983 - Eklips: Die derde bundel van die ongedanste dans - Breyten Breytenbach
1983 - Elke sprinkaan spring (Diere) - Erik Holm
1983 - F.A.K.-mannekoorbundel 1 (Liedboek) - F.A.K.
1983 - Genetiese En Statistiese Woordeboek Vir Veekunde (Woordeboek) - L.C. Eksteen; D.R. Osterhoff
1983 - Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur, deel II - J.C. Kannemeyer
1983 - Groenstaar (Digbundel) - Marlene van Niekerk
1983 - Herero/English/Afrikaans Dictionary - J.J. Viljoen, TK Kamupingene
1983 - Heuwel van getuienis - Adriaan Snyman
1983 - Hier sit die manne... (Kortverhale) - P.G. du Plessis
1983 - Hoefyster vir die hart - P.J. Philander
1983 - Hoorspelkeur: radiodramas - Hennie Aucamp
1983 - Idiome Oor Dieremaniere - Helena Liebenberg
1983 - In een kraal: 'n keuse uit die prosa van Hennie Aucamp, saamgestel, Elize Botha
1983 - Joof en sy maats: Platina uit Wes-Transvaal - Cor Dirks
1983 - Joof en sy maats se Bergavontuur - Cor Dirks
1983 - Kamp F51 - Heléne Roux
1983 - Klasonderrig in musiek (Liedboek) - P. McLachlan
1983 - Koorsang en Koorleiding (Liedboek) - P. McLachlan
1983 - Kortom - 'n Gids by Die Afrikaanse Kortverhaalboek - Abraham H. de Vries
1983 - Krismis van Map Jacobs - Adam Small
1983 - Kruistog na die ewigheid: oorlogsroman - Adriaan Snyman
1983 - Kunsvlyt met genot - M.C. Grové
1983 - Langenhoven in Volkleur - C.J. Langenhoven, redigeer, Leon Rousseau
1983 - Letterkunde en leser - Charles Malan
1983 - Liewe Heksie Stories - Verna Vels
1983 - Matewis en Meraai : Die Vroeë Jare - Mikro
1983 - Mouroir: bespieëlende notas van 'n roman - Breyten Breytenbach
1983 - My Kubaan (Kortverhale) - Etienne van Heerden
1983 - My Nooi Is In 'n Tikmasjien (Kortverhale) - André Letoit
1983 - Oberammergau en die Passiespel - M.C. Botha
1983 - Onheil in die ruimte - Cobus van Wyk
1983 - Ons mooiste Kersfees - Maretha Maartens
1983 - Ontleding van SA letterkundenavorsing aan die begin van die jare tagtig - Charles Malan
1983 - Op die vensterbank in April - Hester Heese
1983 - Papierkoeëls (Novelle) - Paul C. Venter
1983 - Prosakuns - J.C. Kannemeyer
1983 - Sangstukkies vir Kindertjies - R. Barry
1983 - Serusiet - Sarel Jacob Pretorius
1983 - Siener in die Suburbs (Digbundel) - P.G. du Plessis
1983 - Skaak - M.C. Botha
1983 - Skering en inslag: 'n stilistiese analise van Van Rensburg, Meyer. Klankmanwoordboom - F.I.J. van Rensburg
1983 - Skoolwoordeboek: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) - M.S.B. Kritzinger, H.A. Steyn
1983 - Skreeuparadys (Digbundel) - Theunis Engelbrecht
1983 - Snuffie (Vertaling: R.K. Belcher) - Dick Bruna
1983 - Spioenduiker Frans Alberts - Gideon Joubert
1983 - Spookhuis - K. Meij
1983 - Swarttaalkursusse: 'n katalogus van beskikbare taalkursusse vir volwassenes - W. Hanekom
1983 - Taalleer vir onderwyser en student - P. du Toit
1983 - Taalverskeidenheid: 'n blik op die spektrum van taalvariasie in Afrikaans - G.N. Claassen, M.C.J. van Rensburg
1983 - Tarzan #2. Tarzan se terugkeer - Edgar Rice Burroughs
1983 - Tarzan #4. Tarzan se seun - Edgar Rice Burroughs
1983 - Tjarie Kom Huis Toe - Engela van Rooyen
1983 - Tussen Tiers: SA Oorloghelde - Paul C. Venter
1983 - Tweede Prys Is 'n Houtjas - Bertrand Retief
1983 - Tweetalige Sakwoordeboek: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) - D.B. Bosman; I.W. van der Merwe; A.S.V. Barnes
1983 - Tyd van Beslissing (Roman) - Marié Heese
1983 - Verwikkelde Lyn - Sheila Cussons
1983 - Vliegoog - Abraham H. de Vries
1983 - Vooraand - Uys Krige
1983 - Voorlees vir nadink - Elsabe Steenberg
1983 - Waarom is die rëenboog krom? - Hester Heese
1983 - 'n Wêreld sonder grense - Alexander Stachan
1983 - Werkboek by die Afrikaanse taalkunde - J.P. Botha
1983 - Willem en die Bruin Hings - Kowie Rossouw
1983 - Winnie-die-Poeh en Ie-Ôh se dag
1983 - Wit Vis - J.L. van Tonder
1983 koerant - Goudveld Forum
1983 koerant - Ons Stad
1983 koerant - PE Express

A.G. Visser(Digbundel) (Heruitgawe), redigeer, D.S. Opperman


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )