Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vetseun Boeke 1965

atlasse : bestuursboeke : biografieë : blokraaiboeke : bybels : diereboeke
digbundels : koerante : liedboeke : plantboeke : reekse : reisboeke : sportsboeke
stokperdjieboeke : tuinmaakboeke : tydskrifte : woordeboeke
.............. Sien ook verskillende Skrywers en Uitgewers.


1970+ 1969 1968 1967 1966 1965 1964 1963 1962 1961 1960 1950s>

1965

1965 - J.P.J. van Rensburg (Ilias en Odusseia - Homeros) Akademieprys vir Vertaalde Werk Poësie
1965 - Freda Linde (Snoet-Aleeen) C.P. Hoogenhout-toekenning
1965 - Etienne Leroux (Een vir Azazel) CNA-prys
1965 - George Louw (Koggelstok) Eugène Maraisprys
1965 - N.P. van Wyk Louw (Tristia) Hertzogprys Poësie
1965 - (Katrientjie van Keerweder, Stories van Ruyswyck en Stories van Bergplaas) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1965 - Aan Stille Waters - Johannes du Plessis Scholtz
1965 - Afrikaans uit die vroeë tyd - Johannes du Plessis Scholtz
1965 - Afrikaanse verse - D.F. Malherbe
1965 - Afwykende Gedrag - Du Toit, J.B.
1965 - Ampie: die trilogie - Jochem van Bruggen
1965 - Anna Beyers - Mikro
1965 - Asterion - N.P. van Wyk Louw
1965 - Bagasie en Elders Mooi Weer en Warm - André P. Brink
1965 - Bagasie: triptiek vir die toneel - André P. Brink
1965 - Beeld van 'n Digter - P.J. Nienaber
1965 - Berigte te Velde - N.P. van Wyk Louw
1965 - Bloemlesing uit die gedigte van A.G. Visser - G. Dekker
1965 - Boerseun - L.I. Wilder
1965 - Briewe van 'n Vader - C.P. van der Merwe
1965 - Christus Word Weer Gekruisig - Kazantzakis, N.
1965 - Ciske - Piet Bakker
1965 - D.J. Opperman - A.P. Grové
1965 - Dagboek Van 'n Soldaat - N.P. van Wyk Louw
1965 - Dakkuiken - Freda Linde
1965 - Dankie Adreanos - Mikro
1965 - Dekade - F.V. Lategan
1965 - Dias: 'n hoorspel - N.P. van Wyk Louw
1965 - Die 16e Koppie - P. van Heerden (TAFELBERG)
1965 - Die Afrikaanse Diereverhaal - G.S. Nienaber; P.J. Nienaber
1965 - Die Afrikaanse letterkunde van aanvang tot hede - Rob Antonissen
1965 - Die Afrikaanse poësiekritiek: 'n histories-teoretiese beskouing - Rialette Wiehahn
1965 - Die Afrikaanse Woord - L.C. Eksteen
1965 - Die Afrikaner en sy taal, 1806-1875 - Johannes du Plessis Scholtz
1965 - Die Bergstroom Ruis - D.F. Malherbe
1965 - Die Beskermengel - Ken Swart
1965 - Die Blye Dae - Audrey Blignault
1965 - Die Derde Eiland - K. Allfrey
1965 - Die Geheim van die Pers Blom (Jeugboeke vir Radio) - Empie Maritz
1965 - Die hart van die sesde leer - H.G. Konsalik
1965 - Die Hart van die Son - Karel Schoeman
1965 - Die hartseerwals - Hennie Aucamp
1965 - Die Hertzogprys: Vyftig Jaar, 'n Feesbundel - P.J. Nienaber
1965 - Die Jongste Ruiter - Mikro
1965 - Die Katkisasieboek
1965 - Die Klip Sing - Pirow Bekker
1965 - Die Kommunisme - D.J. Kotze
1965 - Die Koms van die Komeet - Anna M. Louw
1965 - Die Kriges van Sewe Eike - Van Schalkwyk, Nickey
1965 - Die Lewende Taal - P.J. Rossouw
1965 - Die Nag - Berg - P.W. Grobbelaar
1965 - Die Onmoontlike Tweeling - C.J. Langenhoven
1965 - Die Onregmatige Daad in die SA Reg - Van der Merwe, Olivier
1965 - Die Onwillige Weduwee - Grové, Henriëtte
1965 - Die Poskoetsrower - Mikro
1965 - Die Rooi Ridder-Reeks #1 Die Rooi Ridder - Leopold Vermeiren
1965 - Die Rooi Ridder-Reeks #3 Die Rooi Ridder in Gevaar - Leopold Vermeiren
1965 - Die Rooi Ridder-Reeks #8 Die Rooi Ridder in die Brandende Toring - Leopold Vermeiren
1965 - Die Lewe van Gert Maritz - H.B. Thom
1965 - Die Lewende Taal. Afrikaans as tweede taal vir die senior sekondere kursus, (standerds 9 en 10) - P.J. Rossouw
1965 - Die Moeder - Dolf van Niekerk
1965 - Die Nag - Berg - P.W. Grobbelaar
1965 - Die Raaisel van die Kruithoring - Postma, Minnie
1965 - Die Salf van eie Gom - Dr. Du Toit, P.
1965 - Die Silverpotlood - Mikro
1965 - Die Skarlaken Eskader: 'n Vliegverhaal - W.A. de Klerk
1965 - Die Sleutel Nommerpas - Anna du Raan
1965 - Die Stem in die Literêre Kunswerk - J.C. Kannemeyer
1965 - Die sterre moet nog skyn - H.G. Konsalik
1965 - Die Swanesang van Majoor Sommer - Chris Barnard
1965 - Die Tweebeenjagter en ander kinderstories - H.S. van Blerk
1965 - Die Tweeling trek Saam - M.E.R.
1965 - Die Uur van Verlange - W.A. de Klerk
1965 - Die Val Van 'n Regverdige Man - N.P. van Wyk Louw
1965 - Die Verlore Seun, Ester - Van der Merwe, N.J.B.
1965 - Die Weduwee Meraai - C.H. Kuhn
1965 - Die Wit Perd van Tan Fienie - Mikro
1965 - Die Woestynrowers - Wim Hartman
1965 - Dorpenaars en Ander - Grosskopf, E.B.
1965 - Drie eenakters - H.A. Fagan
1965 - Drie prosastukke van Jochem van Bruggen - A.P. Grové, S. Strydom
1965 - Dronkie - P.J. Schoeman
1965 - Dronkie by die kabouters en feëtjies - P.J. Schoeman
1965 - Een vir Azazel - Etienne Leroux
1965 - Elders Mooi Weer en Warm - André P. Brink
1965 - En sy is myne - Lize Swart
1965 - Etikette op my Koffer - Ernst van Heerden
1965 - Evolusie en Christendom - J.J. Degenaar
1965 - Fyn net van die woord: opstelle oor die poësie - A.P. Grové
1965 - Gedenkboek Generaal J.B.M. Hertzog - P.J. Nienaber
1965 - Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans - H.J. Terblanche
1965 - Germanicus - N.P. van Wyk Louw
1965 - Gode en Helde van Achaje - Du Toit, S.J.
1965 - Groot Woordeboek (Woordeboek) - M.S.B. Kritzinger, H.A. Steyn, P.C. Schoonees, U.J. Cronjé
1965 - Jetwa, die buffelbul - P.J. Schoeman
1965 - Halte 49 - Henriëtte Grové
1965 - Handboek Bybelse Geskiedenis - O.T. (Geloof) - Dr. J. Kroeze
1965 - Iets Moet Sterf - Wilbur Smith
1965 - Kanna Hy Kô Hystoe: 'n drama - Adam Small
1965 - Kaptein Gereke - Mikro
1965 - Karoo - Verse - I.D. du Plessis
1965 - Katteland - P.J. Schoeman
1965 - Kees Buks Vlam - G.B. Hobson
1965 - Kernbeeld van die Afrikaanse Kortverhaal - F.V. Lategan
1965 - Keur uit die Nederlandse Poësie - A.P. Grové
1965 - Kinders van die donker - J. Casper Mostert
1965 - Kolokwinte (Gedigte) - V. van der Westhuizen
1965 - Kom Nader - M.E.R.
1965 - Kraai-hulle - Anna Rothmann
1965 - Kwartet - M.E.R. en ander
1965 - Lente - Mikro
1965 - Liberale Nasionalisme - N.P. van Wyk Louw
1965 - Liewe Heksie - Verna Vels
1965 - Liewe Heksie kom weer - Verna Vels
1965 - Lord Methuen Uitoorlê deur Generaal Koos de la Rey - B. Spoelstra
1965 - 'n Lug vol helder wolke - Karel Schoeman
1965 - Macbeth - Eitemal vertaal (HUMAN & ROUSSEAU)
1965 - Malisel en die Tweeling - W.A. Hickey
1965 - Marco Polo van Venesië - Leon Rousseau
1965 - Marionet aan die Muur - Helene de Klerk
1965 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde - A.P. Grové, D.J. Opperman
1965 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 7 - S. Strydom, S.F.A. Venter
1965 - Monografieë uit die Afrikaanse letterkunde; 8 - J.C. Kannemeyer, Jochem van Bruggen
1965 - Moord Op My Pasiënt - M. Eberhart
1965 - Nuwe Stories van Rivierplaas - Alba Bouwer
1965 - Offerland - F.A. Venter
1965 - Olé - André P. Brink
1965 - Onrus op die Oosgrens - D.N. Pfaff
1965 - Ons algemeenste Engelse taalfoute - Japie Coetzee
1965 - Ons taal is ons trots; Afrikaans; moedertaal - S.P.F. Boshoff; G.N. Claassen, M.S. du Buisson, C. Peter van der Walt
1965 - Onskuldig Tussen Skuldiges - H. Kranz (TAFELBERG)
1965 - Oom Kolie gee raad - Anna M. Louw
1965 - Oordeel en vooroordeel: letterkundige opstelle en kritiek - A.P. Grové
1965 - Op Die Keper - Dr. A.P. Treurnicht
1965 - Opdrag Sukiyaki - Elmar Steyn
1965 - Orgie - André P. Brink
1965 - Ou Vierpoot: die verhaal van die selakant - Smith, J.L.B.
1965 - Oupa Landman se Viool - Joubert, G.J.
1965 - Overbergse Eergister - De Villiers, C.G.S.
1965 - 'n Paradys van weleer, en ander geskrifte - Eugène N. Marais
1965 - Raka - N.P. van Wyk Louw
1965 - Rapier en Knuppel - P.J. Schoeman
1965 - Rekenskap: letterkundige opstelle - Ernst van Heerden
1965 - Rooi Maan En Somerdag - H. Kaufmann
1965 - 'n Rusplek langs die Pad - John van der Berg
1965 - Ses Bakens - Miemie-Louw Theron
1965 - Sewentigmaal Sewe - J.R.L. van Bruggen
1965 - Skerm en masker: 'n Keur uit die Afrikaanse eenbedrywe byeengebring - Gerhard J. Beukes
1965 - Skuil in die skaduwees - Karl Kielblock
1965 - 'n Span van 20 Muile - Mikro
1965 - Stad En Land - Boerneef
1965 - Stinkie - Cecil van der Spuy
1965 - Suiderkruis - S.V. Petersen
1965 - Swart Pelgrim - F.A. Venter
1965 - Terug op die ver Paaie - P.J. Schoeman
1965 - Trekkersweë - Totius
1965 - Twee Goue Beddens: 'n satire in drie bedrywe - Mikro
1965 - Twee vir 'n stuiwer - W.A. Hickey
1965 - Tweedehandse lewenslot - H.G. Konsalik
1965 - Tweehonderd gewere - Doc Immelman
1965 - Veldslag - Karel Schoeman
1965 - Vergelegen - D.J. Opperman
1965 - Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Woordeboek) - M.S.B. Kritzinger, F.J. Labuschagne, P. de V. Pienaar
1965 - Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) (Woordeboek) - Voortrekkerpers
1965 - Verspeelde Lente - Johannes van Melle
1965 - Vlieg oog - Abraham H. de Vries
1965 - Waarom wag tot jy Getroud is? - E.M. Duvall
1965 - Werfjoernaal - F.A. Venter
1965 - Wit man van die Duine - J.J. van der Post
1965 - Wit Oemfaan - F.A. Venter
1965 - Woordkuns - C.J. Nienaber
1965 - Wraak van die dagbreek - Pieter Pieterse
1965 koerant - Die Beeld

(Heruitgawe) 1965 - Afrikaanse Woordelys En Spelreëls (Woordeboek) - Taalkommissie
(Heruitgawe) 1965 - Die Rykaard met die Pik - A. Honour (TAFELBERG)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)