Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Huisgenoot: Tempo Toekennings 2015
vetseunvetseunvetseun

Wenners:
Nuweling van die jaar: Adam Barnard - Ruk My Tot Stilstand
Gospelalbum van die jaar: Danie Botha - Ge-anker
Kontemporêre album van die jaar: Riana Nel - Die Regte Tyd
Pop/sokkie-album van die jaar: Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens
Musiekvideo van die jaar: Bobby van Jaarsveld - Een Vir Een VID >>>
Liedjie van die jaar: Bobby van Jaarsveld - My Alles
TV-reeks van die jaar: Aktualiteit, Werklikheid, Speletjies: Die Nataniël Tafel
TV-aanbieder van die jaar: Emo Adams - Jou Show
TV-reeks van die jaar: Drama, Sitkom Vallei van Sluiers
Akteur van die jaar: Drama, Sitkom Nico Panagio - Vallei van Sluiers
Aktrise van die jaar: Drama, Sitkom Leandie du Randt - Vlug na Egipte
Sepie van die jaar: Binnelanders
Sepie-akteur van die jaar: Hans Strydom - Binnelanders
Sepie-aktrise van die jaar: Brümilda van Rensburg - Binnelanders
Rolprent van die jaar: Ballade Vir 'n Enkeling
Akteur van die jaar: Rolprent Bok van Blerk - Leading Lady
Aktrise van die jaar: Rolprent DonnaLee Roberts - Ballade Vir 'n Enkeling
Radio-aanbieder van die jaar: Rian van Heerden - Jacaranda FM
Leesboek van die jaar: Deon Meyer - Ikarus
Topverkoper-CD van die jaar: Riana Nel - Die Regte Tyd
Topverkoper-DVD van die jaar: Lollos 6: Lalaland!
Afrikaanse Erfenislater: Johan Stemmet

Nuweling van die jaar:
Adam Barnard - Ruk My Tot Stilstand WENNER
Ashton Nyte - Moederland
Burgerd + Zita - Burgerd + Zita
Sharoney - In Ons Fairytale
Stiaan Reynierse - Sonde
Vegas - Beste Tyd Van Jou Lewe

Gospelalbum van die jaar
Danie Botha - Ge-anker WENNER
Dewald Gouws - Stuur My CD/DVD
KrissTel met Hennie Maritz - Duis:Lig 2
Louis Brittz - Kook Vir Die Koning 2014
Manne Wat Glo - Manne Wat Glo
Rudi Muller - Tetelestai

Kontemporêre album van die jaar
Adam Tas - Want Jy Is Boer
Dewald Wasserfall - #EkEnJy
Laurika Rauch - Wals, Wals Willemien
Manie Jackson - Onthou My
Riana Nel - Die Regte Tyd WENNER
Robbie Wessels - Als Wat Ek Het

Pop/Sokkie-album van die jaar
Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens WENNER
Eden - Nooit Oud Raak Nie
Karlien van Jaarsveld - My Hartjie
Kurt Darren - Lied Vir Die Vrou
Lianie May - Naweek Lyfie
Snotkop - Soos 'n Boss

Musiekvideo van die jaar
ADAM - Goud VID >>>
Bobby van Jaarsveld - Een Vir Een VID >>> WENNER
Elizma Theron - My Hart Bloei Vir Jou VID >>>
Karlien van Jaarsveld - Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie VID >>>
Kurt Darren - Dans Op Die Tafels VID >>>
Lianie May & Jay - Naweek Lyfie VID >>>
Nádine - Skildery VID >>>
Nicholis Louw - Bring Die Storm VID >>>
Riana Nel - Weier VID >>>
Snotkop - Dikkelicious VID >>>

Liedjie van die jaar
Adam Tas - Draadloos Dae
Bobby van Jaarsveld - My Alles WENNER
Dewald Wasserfall - Gebore Om Te Lewe
Eden - Dirty Dancing
Juanita du Plessis - As Vandag My Laaste Dag Is
Karlien van Jaarsveld - My Hartjie
Kurt Darren - Dans Op Die Tafels
Lianie May & Jay - Naweek Lyfie
Riana Nel - Tweede Kans
Snotkop - Dikkelicious

TV-reeks van die jaar: Aktualiteit, Werklikheid, Speletjies
Boer Soek 'n Vrou
Die Nataniël Tafel WENNER
Kokkedoor
Musiek Roulette
Noot vir Noot
Republiek van Zoid Afrika

TV-aanbieder van die jaar
Emo Adams - Jou Show WENNER
Hannes van Wyk - Bravo!
Jak de Priester - Reis na Gister
Karen Zoid - Republiek van Zoid Afrika
Nádine - Musiek Roulette
Nataniël - Die Nataniël Tafel

TV-reeks van die jaar: Drama, Sitkom
Die Munisipaliteit van Gwarra-Gwarra
Pandjieswinkelstories
Sterlopers
Vallei van Sluiers WENNER
Vlug na Egipte

Akteur van die jaar: Drama, Sitkom
Chris van Niekerk - Vlug na Egipte
Frank Opperman - Vlug na Egipte, Die Munisipaliteit van Gwarra-Gwarra, Pandjieswinkelstories
Marcel van Heerden - Die Munisipaliteit van Gwarra-Gwarra
Marno van der Merwe - Sterlopers
Nico Panagio - Vallei van Sluiers WENNER
Stian Bam - Vallei van Sluiers

Aktrise van die jaar: Drama, Sitkom
Franci Swanepoel - Sterlopers
Jana Fischer - Vallei van Sluiers
Karen Wessels - Die Munisipaliteit van Gwarra-Gwarra
Leandie du Randt - Vlug na Egipte WENNER
Marion Holm - Vlug na Egipte
Tinarie van Wyk-Loots - Vallei van Sluiers

Sepie van die jaar
7de Laan
Binnelanders WENNER
Villa Rosa

Sepie-akteur van die jaar
Erik Holm - Binnelanders
Hans Strydom - Binnelanders WENNER
Lieb Bester - Villa Rosa
Stefan Ludik - Binnelanders
Theodore Jantjies - 7de Laan
Wilhelm van der Walt - 7de Laan

Sepie-aktrise van die jaar
Brümilda van Rensburg - Binnelanders WENNER
Chantel Stander - Villa Rosa
Desiré Gardner - Binnelanders
Diaan Lawrenson - 7de Laan
Jo da Silva - 7de Laan
Nadia Valvekens - Binnelanders

Rolprent van die jaar
Ballade Vir 'n Enkeling WENNER
Die Spook van Uniondale
Knysna
Konfetti
Leading Lady
Mooirivier

Akteur van die jaar: Rolprent
Armand Aucamp - Ballade Vir 'n Enkeling
Bok van Blerk - Leading Lady WENNER
Edwin van der Walt - Ballade Vir 'n Enkeling
Ian Roberts - Die Windpomp
Louw Venter - Konfetti
Neels van Jaarsveld - Knysna

Aktrise van die jaar: Rolprent
Brümilda van Rensburg - Leading Lady
DonnaLee Roberts - Ballade Vir 'n Enkeling WENNER
Erica Wessels - Alles Wat Mal Is
Leandie du Randt - Die Windpomp, Mooirivier
Marga van Rooy - Die Windpomp
Rolanda Marais - Ballade Vir 'n Enkeling

Radio-aanbieder van die jaar
Amore Bekker - RSG
Mariëtta Kruger - RSG
Martelize Brink - RSG
Martin Bester - Jacaranda FM
Maurice Carpede - Smile 90.4 FM
Rian van Heerden - Jacaranda FM WENNER

Leesboek van die jaar
Anchien Troskie - Vermis op Allesverloren
Chris Karsten - Die Respektabele Meneer Hartslief
Deon Meyer - Ikarus WENNER
Francois Smith - Kamphoer
Harry Kalmer - 'n Duisend Stories oor Johannesburg
Kerneels Breytenbach - Ester

Topverkoper-CD van die jaar
Riana Nel - Die Regte Tyd

Topverkoper-DVD van die jaar
Lollos 6: Lalaland!

Afrikaanse Erfenislater
Johan Stemmet








Huisgenoot: Tempo Toekennings
vetseunvetseunvetseun
Gospelalbum Van Die Jaar:
Romanz - Lig Jou Stem Op
Piet Smit - Eerste Liefde
Leon Ferreira - Asemrowend
Ghapi - III
Chris Chameleon - Herleef: Psalms en Gesange
Broers - Voetspore 2

Kontemporêre Album Van Die Jaar:
Pieter Koen - Wat Die Hart Van Vol Is
Koos van der Merwe - Leonard Cohen In Afri-Kaans
Elvis Blue - Afrikaans
Dozi - Hande Vol Genade
Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
Andriëtte - Wat Rym Met Liefde

Musiekvideo Van Die Jaar:
Ampie - Plain Jane
Karlien van Jaarsveld - Hande
Elvis Blue - Rede Om Te Glo
Dans Dans Lisa - Ons Teen Die Wêreld
Andriëtte - Sewe Oseane
André Schwartz - Ek Kom Huis Toe

Pop/sokkiedansalbum Van Die Jaar:
Kurt Darren - Seerower
Karlien van Jaarsveld - Uitklophou
Jay - Dis Hoe Ons Rol
Heinz Winckler - Jy's Bonatuurlik
Gerhard Steyn & Anaïs - Liefdesoorlog
4 Werke - 4 Harte

Liedjie Van Die Jaar (kunstenaar En Skrywer):
Kurt Darren - Seerower (geskryf deur Don Kelly, Marc Brendon, Kurt Darren en Adolf Vorster)
Karlien van Jaarsveld - Hande (geskryf deur Christoph Kotzé en Johan Vorster)
Joe Foster - Pad na Jou Hart (geskryf deur Joe Foster)
Jay - #DisHoeOnsRol (geskryf deur Ewald Coleske en Christoph Kotzé)
Elvis Blue - Rede om te Glo (geskryf deur Elvis Blue)
Corlea - Swart Koffie (geskryf deur Johan Vorster)
Bok van Blerk - Land Van Melk En Heuning (geskryf deur Johan Vorster)

Nuweling Van Die Jaar:
Rozelle Blackie - 01
Stephan Visagie - 4 Keeps
Joshua Na Die Reën - Joshua Na Die Reën
Elvis Se Seun - Boere Rock
Appelblou - Sonskyn in die Aand
Anneke Hanekom - Kom Nader

Afrikaanse Roman Van Die Jaar:
Mariël le Roux - Klara
Madeleine Volschenk - Elke Dogter Het 'n Ma
Irma Venter - Skrapnel
Etienne van Heerden - Klimtol
Dominique Botha - Valsrivier
Deon Meyer - Kobra

Afrikaanse Rolprent Van Die Jaar:
Pad Na Jou Hart
Molly & Wors
Faan Se Trein
Die Laaste Tango
Bakgat! 3
As Jy Sing

Akteur Van Die Jaar: Rolprent, Tv-drama, -sitkom:
Willie Esterhuizen - Molly & Wors, Faan Se Trein
Louw Venter - Swartwater, Jimmy In Pienk, Die Laaste Tango
Jacques Bessenger - Donkerland
Ivan Botha - Pad Na Jou Hart
Gys de Villiers - Geraamtes In Die Kas, Jimmy In Pienk
Brendon Daniels - Vallei Van Sluiers

Sepie-akteur Van Die Jaar:
Werner Coetzer - 7de Laan
Theodore Jantjies - 7de Laan
Reynardt Hugo - Binnelanders
Ramey Short - Binnelanders
Marcus Muller - Villa Rosa
Erik Holm - Binnelanders

Radio-aanbieder Van Die Jaar:
Tracey Lange - Smile 90.4FM
Rian van Heerden - Jacaranda FM
Martelize Brink - RSG
Johan Rademan - RSG
André Kunz - OFM
Amore Bekker - RSG

Sepie Van Die Jaar:
Villa Rosa
Binnelanders
7de Laan

Tv-reeks Van Die Jaar: Aktualiteit, Werklikheid, Speletjies:
Pasella
Noot vir Noot
Mooiloop
Die Nataniël Tafel
Bravo!
Boer Soek 'n Vrou

Aktrise Van Die Jaar: Rolprent, Tv-drama, -sitkom:
Rolanda Marais - Donkerland
Lizz Meiring - Molly & Wors
Jana Strydom - Donkerland, Swartwater
Hélène Lombard - Donkerland, Geraamtes In Die Kas
DonnaLee Roberts - Pad Na Jou Hart
Anel Alexander - Geraamtes In Die Kas, Faan Se Trein, Donkerland

Sepie-aktrise Van Die Jaar:
Thérèse Benadé - Villa Rosa
Shaleen Surtie-Richards - Villa Rosa
Nadia Valvekens - Binnelanders
Desiré Gardner - Binnelanders
Annelisa Weiland - 7de Laan
Andrea Streso - 7de Laan

Tv-reeks Van Die Jaar: Drama, Sitkom:
Vir Beter of Baie Beter
Vallei Van Sluiers
Treknet
Swartwater
Geraamtes In Die Kas
Donkerland

Tv-aanbieder Van Die Jaar
:
Hannes van Wyk - Bravo!
Pieter Koen - Jukebox
Paul Rothman - Pasella
Nataniël - Die Nataniël Tafel
Freek Robinson - Robinson Regstreeks
Coenie de Villiers - Kwêla


skakels : tempo.huisgenoot.com

vetseun










bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)