Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ons Eie Liriek-Reeks
vetseunvetseun
Transvaalse Matrikvlasieleerplan Vir 1968 En 1969 LP . PMCJ 12048 PARLOPHONE
- Gelees Deur Gerrit en Susie Mey Viljoen
Kant Een:
1. Ons Toekomstige Volkslied
2. O Land Van Sonlig En Van Sterre
3. Skoppensboer
4. Diep Rivier
5. Eensaamheid
6. Trekkerslied
7. Oktobermaand
8. 'n Handvol Gruis
9. Slaap
10. Eheu Fugaces
11. Ek Hou Van Blou
12. In Die Hoëveld
13. Hoëveld
Kant Twee:
1. Die Vlieënde Hollander
2. Verflenterde Kaalvoet Klonkie
3. Een Aand Het Ek
4. Dis 'n Lied Van Die Nag
5. En As Ek Dood Is
6. Nagliedjie
7. Seekoeivlei
8. Ballade
9. ...
10. Na Die Front
11. ...
12. Geluk
13. Legende Van Die Sabbat
14. Heimwee
15. Potchekstroom
16. Tafelbaai
17. Die Jagter In Die Sneeu

Hierdie gedigte, wat vir die Transvaalse Matrikulasie Ieerplan vir 1968 - 1969 voorgeskryf is, verteenwoordig die verskillende tydperke van die Afrikaanse Iiriese poësie en is, wat die digters betref, kronologies gerangskik.
Spanwerk is niks nuuts vir Gerrit Viljoen en sy vrou, Susie Mey Vilioen nie. Saam het hulle 'Die Bloemfonteinse Teatergraep' gestig, en baie jare gewy aan die opbou van Teater in die Vrystaat. Hoewel aibei speel en afrig, het hy hom veral op karaktervertolking toegelê en sy op afrigting. Dikwels het hulle saam die Vrystaat op Nasionale Toneelfeeste verteenwoordig.
Gerrit is 'n bekende radiopersoonlikheid, en het die karakter van 'Oom Gabriel' vertolk indie gewilde program, 'Die MieIieblaarklub' wat vir dertien jaar Iank oor die Iug gehoor is.
Susie Mey het die Departement van Spraak en Drama aan die Vrystaatse Tegniese Kollege gestig en jarelank as hoof gedien. Sy tree dikwels as beoordelares op Kunswedstryde en Toneelfeeste op. Sy het etlike suksesvolle toneelstukke geskrywe waarvan 'Harde Stene' en 'Oupa was 'n Ducktail' bekroon is. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)