Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Vloek Van Die Kitaar - 18 Afrikaanse Rockers 1979-2001
vetseunLAAI AF
kompilasie ......................................... 2002 BOEREPLAAS PLATE
1. Blommetjie Gedenk Aan My - Anton Goosen
2. Tiger & Louise - Spinnekop
3. Cybersurferraver - Akkedis
4. Kaalvoet - Koos Kombuis
5. Afrikaners Is Plesierig - Karen Zoid
6. Pappa Ek Wil 'n Popster Word - Springbok Nude Girls
7. Strate Van Pretoria - Beeskraal
8. Die Boksburg Bommer - Bernoldus Niemand
9. Gange Van Babylon - Valiant Swart
10. Goeienag Generaal - Piet Botha
11. Bomskok Babelaas - Koos Kombuis
12. Elektrisiteit - Raaskopleef
13. Reggae Vibes Is Cool - Bernoldus Niemand
14. Maanskyn - Spinnekop
15. Die Vloek Van Die Kitaar - Valiant Swart
16. Anderkant Die Berg - Akkedis
17. Cape Flats - Brasse Vannie Kaap
18. Twyfelaar - Battery 9

meesters aan die yster kap-kap. van uit die begin van die hele effek kom die breeknek reguit Die Vloek Van Die Kitaar kompilasie, dis hectic. net hyperlink bands op en hulle almal se wenner songs, soos 'n inleidings-kompilasie" met balle. ook 'n moet vir die argiefagtige afrikaans treffers in Raaskopleef se elektrisiteit en daai popster-song van nudegirls, albei digitaal. saam met die lank terug Anton Goosen liefdeslied en twee Bernoldus Niemand baanbrekers, Bomskok Babelaas en hip-hop waarskuwings . . . kan net iets soos twyfelaar die CD perfek eindig.

Sat 2 Nov 02, Pretoria Rugby Klub
Boereplaas Rock 2.
Hoof Verhoog
Jakkie Louw, 12 Hz, Alta Joubert, Spinnekop, Brixton Moord En Roof Orkes, Akkedis, Frosted Orange, Diff-Olie, Mel Botes, Die Kaalkop Waarheid, Piet Botha, Valiant Swart,Verrassings Band!!! Battery 9Kobus!
Tweede Verhoog
Smoor, Grondpad, Ondier, Vuurkleur, Rampokkers, Plank, Tuinhuys, Jakkie Louw, 12 Hz, Grondpad, Ondier, Alta Joubert, Plank, Smoor

Sat 20 Julie 02, Loftus Pretoria
Boereplaas Rock
Hoof Verhoog
Anton Goosen, Piet Botha, Karen Zoid, Beeskraal, Diff-Olie, Spinnekop, Plank, Jakkie Louw, Alta Joubert, Die Kaalkop Waarheid, Ekstra Dik, Ondier, Akkedis, Ddisselblom, Brixton Moord En Roof Orkes

skakels : valiant.coza : kooskombuis.coza : theunsjordaan.coza : karenzoid.coza : antongoosem.coza : Akkedis home : pietbotha.com : brassevanniekaap : battery9.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )