Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
UNIKA
vetseunvetseun
kompilasie LP ................... GALP 1100 GALLOTONE
- Carnaval Music Of Many Lands
- Karnavalmusiek Van Baie Lande
Kant Een:
1. Carnival Time - S.A. Carnival Song; Karnaval Tyd
2. Ireland: Cruiskeen Lawn
3. Holland: We gaan nog niet naar huis; 'T Peerd van ome luuk is dood; Dat. gaat naar den bos toe; Zolang als de-lepel in dee brypot staat; O, ia wy willen; Hoppellepoep zat op de stoep
4. U.S.A.: Marching through Georgia; Camptown Races; John Brown's Body; Yankee Doodle; Dixie; Comin' Round the Mountain
5. Mooi Ansie
6. Germany: Der froehliche'Wanderer (The Happy Wanderer)
Kant Twee:
1. At the Union Jubilee
2. Portugal: Bailinho Madeira (Sung by Esme and Gilberto)
3. Scotland: Road to the lsles (Sung by Niven Miller)
4. South Africa: Japie my Skapie; Al lê die Berge; My hartjie my liefie; Hoe ry die Boere
5. Italy: Zingara Mariola
6. Die Poppegaai
7. England: Little Brown Jug; There's a Tavern in the Town; British grenadiers; What shall we do with the drunken Sailor?; Good night Ladies

U N I K A CARNIVAL- magic word!
It conjures up a vision of gaiety, colour, glitter, fun., A wonderful time of make-believe; when all cares vanish before the excitement of being alive, being a part of a whirl of gaiety. With the donning of the Carnival mask one becomes part of it, a unit in the great, gay swirl of joy that is Carnival.
For the first time, in South Africa, an entire City has entered into the Carnival spirit. UNIKA the colourful, crazy village which has suddenly sprung up on the banks of the lovely Zoo Lake in Johannesburg, is the venue for this merrymaking. For one week all will be gaiety, joy and high spirits. And at the end of that it will all disappear, leaving only a pleasant memory.
But the songs of the Carnival will live on-a good song always does. To help you create the mood and recapture the spirit when it is all over we bring you this recording of the songs that will be featured at Carnival time in South Africa. Many of these you will know the ditties of the various nationalities taking part in the Carnival. There are also four new Songs - the winner and three runners-up of a countrywide songwriting competition sponsored by the Carnival Committee. We hope you like them; as a matter of fact, we have an idea that this is the beginning of a new tradition in South Africa -- C A R N I V A L !

U N I K A K A R N A V A L - towerwoord!
Dit roep 'n beeld voor die gees van vrolikheid, kleur, skittering en pret. 'n Wonderlike tyd wanneer 'n mens al jou sorge kan vergeet, wanneer dit opwindend is om te lewe, om deel te wees van 'n warreling van vreugde. As iy die Karnaval-masker opsit, word iy deel daarvan - 'n eenheid in die groot vreugdevolle massa wat Karnaval is.
Vir die eerste keer in Suid-Afrika, werp 'n hele stad hom in die gees van Karnaval. UNIKA, die kleurvolle, verspotte dorpie op die oewers van die pragtige dieretuinmeer in Johannesburg is die plek waar die vrolikheid plaasvind. Een week lank sal daar vrolikheid wees, vreugde en pret. Dan sal alles weer verdwyn, sodat net 'n herinnering oorbly.
Maar die liedere van Karnaval sal voortleef -'n goeie lied maak mos so. Om u te help om in die stemming te kom en om te onthou as alles verby is, word hierdie opname aangebied. Die liedere gaan tydens Karnaval gesing word deur die verskillende nasionaliteite wat daar tot 'n vrolike eenheid saamgesnoer sal word. Baie van die liedere ken u natuurlik; maar-daar is ook vier nuwes; die wenner en drie ander van 'n landswye komponiste wedstryd wat deur die Karnivalkomitee uitgeskryf is. Ons hoop u hou van hulle; om die waarheid te sê het ons 'n idee dat ons hier die begin van 'n nuwe tradisie in Suid-Afrika sien - K A R N A V A L ! - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)