


















1994 TV Boere Orkes Kompetisie

kompilasie LP ....................................
1990 TV Boere Orkes Kompetisie Finaliste


kompilasie LP ................ SELB 139 1990 SELECT/SAUK
Kant Een:
1. Shannon Wals - Nico van Rensburg
2. Hou Jou Roksak Toe - Neels Mattheus
3. Faan Se Dinge - Faan Rousseau
4. Koelwaters - S.A.P. Junior Orkes
5. Opskud Paul - Pat Maloney
6. Dries Lombaard - Dirk Laas
7. Dorsland Vastrap - Corrie Nortjé
8. Hartbeesfontein - Fanie Botha
Kant Twee:
1. Vastrapkeurspel - Nico van Rensburg
2. Jakaranda Vastrap - Neels Mattheus
3. Wes-Transvaal - Faan Rousseau
4. Ou Waenhuis Vastrap - S.A.P. Junior Orkes
5. Blaasbalk Seties - Pat Maloney
6. Ek Hunker Na Jou Liefde - Dirk Laas
7. Dans Met Poppie - Corrie Nortjé
8. 'n Wals Vir At - Fanie Botha
T.V. Boereorkeskompetisie Finaliste 1988

kompilasie ............................. AACD 142 ALFA ATELJEE
1. Flossie Se Manewales
2. Platboompolka
3. Vasvat
4. Wals Van Die Baai
5. Wals Van Karlien
6. Donkerhoek
7. Outydse Kwadriel
8. Keurspel
9. Wals Van Tant San
10. Swartlandvastrap
T.V. Boereorkeskompetisie Finaliste 1988


kompilasie LP ................... SEL 111 1988 SELECT
Kant Een:
1. Flossie Se Manewales - Neels Mattheus
2. Platboom Polka - Boetie Kallis
3. Vasvat - S.A.P. Junior Orkes - MP3 >>>
4. Wals Van Die Baai - Allen Green
5. Wals Van Karlien - Paul Ferns
6. Donkerhoek - Danie Barnard
7. Outydse Kwadriel - Fanie Botha
Kant Twee:
1. Wals Van Tant San - Neels Mattheus
2. Swartland Vastrap - Boetie Kallis
3. Warmpampoen Seties - S.A.P. Junior Orkes
4. Gamkadraai - Allen Green
5. Boerejol - Paul Ferns
6. Uitkykwals - Danie Barnard
7. Mafikeng Seties - Fanie Botha
So Speel Boereorkes Kompetisie Naaswenners 1980-1986


kompilasie LP .................... MFP 59017 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Suikerrand Vastrap (N. Steyn) - Piet van Heerden
2. Badplaas (M. Erasmus) - Paul Ferns
3. Netrand Vastrap (A. Grobler) - Adam Grobler
4. Neef Frans Se Polka; Petronella; Soutpansberg Polka (Ver. N. van Rensburg) - Nico van Rensburg
5. Blomkool Polka (Ver. B. Kallis) - Boetie Kallis
6. Net Vir Lente (W. Fourie) - Manie Bodenstein
Kant Twee:
1. Vlindervlug (P. van Heerden) - Piet van Heerden
2. Die Rysmierbedryf (P. Ferns) - Paul Ferns
3. Antjie Kêkkelbek (Ver. A. Grobler) - Adam Grobler
4. Suurberg Polka; Jakaranda Vastrap (F. Bosch) - Nico van Rensburg
5. Jan Balie (Ver. B. Kallis) - Boetie Kallis
6. Maleoskop Settees (Ver. M. Bodenstein) - SAP Dansorkes
met Paul Ferns, Nico van Rensburg, Adam Grobler, Piet van Heerden, Manie Bodenstein, SAP Dansorkes, Boetie Kallis
Die SAUK se gewilde Televisie Boereorkeskompetisie het reeds 'n instelling geword. So ook die argumente oor wie dan moes gewen het en wie nie.
Alles egter in 'n goeie gees. Tog was daar gewoonlik min te kies tussen wenners en naaswenners. Op hierdie langspeler hoor ons die musiek van al die naaswenners in die kompetisie sedert 1980, en as 'n mens na die name van die orkeste loer besef jy dadelik dis 'n formedabele span.
Lekker musiek vir 'n Saterdagaand! - omslag
SAUK Boereorkeskompetisie '86 - Sakkie Sakkie Se 6 Menere


kompilasie LP ............ DCB(O) 168 1986 DECIBEL/SAUK
Kant Een:
1. Albertmyn Polka - SAP Dansorkes
2. Maleoskop Settees - SAP Dansorkes
3. Verlange Keurspel - Paul Ferns En Sy Orkes
4. Paul En Schalk Se Opskud - Paul Ferns En Sy Orkes
5. Blomkool Polka - Boetie Kallis En Sy Orkes
6. Jan Balie - Boetie Kallis En Sy Orkes
Kant Twee:
1. Kwaggasrand - Adam Grobler En Sy Orkes
2. Voetstoots - Adam Grobler En Sy Orkes
3. Madelief - Christo van Rensburg En Sy Orkes
4. Mooi Bly - Christo van Rensburg En Sy Orkes
5. Nommer Asseblief - Nic Potgieter En Sy Orkes
6. Ateljee 5 - Nic Potgieter En Sy Orkes
TV Boereorkes Kompetisie '84

kompilasie LP ............ DCB(G) 134 1984 DECIBEL
Kant Een:
1. Keurspel: Hier's Ons Weer; Outa In Die Langpad; Rooidag
2. Vaaldam Setees
3. Voetstoots
4. Connie Met Die Rooi Rokkie
5. Shannon Wals
Kant Twee:
1. Prikkelpop
2. Bosveld Hotel
3. Dagbreekwals
4. Die Kompetisie Vastrap
5. Kleinjan
Dirkie Smit & Sy Orkes


TV Boereorkes Wenners '82 2LP kompilasie . DCB(G) 109 1982 DECIBEL
Plaat Een: Kant Een: DIRKIE SMIT:
1. Carolina
2. Umhlanga
3. Struisbaai
4. Waterval
5. Soutpansberg-Settees
6. Sonop; Braaivleisaand; Oom Bossie Van Die Bosveld
Plaat Een: Kant Twee: NICO VAN RENSBURG:
1. Sonbesie Vastrap
2. Oor Die Brug En Weer Terug
3. Pikkanien Baandans
4. Kalfiewals
5. Vyf Voor Twaalf
6. Soutpansberg Polka
Plaat Twee: Kant Een: PIET VAN HEERDEN:
1. Suikerrand Vastrap
2. Vlindervlug
3. Keurspel #7 (Jim Muller)
4. Stellebos Verlange
5. Waterpandrafstap
6. 'n Lekker Koppie Koffie
Plaat Twee: Kant Twee: PAUL FERNS:
1. Die Rysmierbedryf
2. Die Aap-Settees
3. Willemien
4. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
5. Suikerbossie; Suurbertvastrap
6. Die Hartseerwals
skakels :