Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Stories Van Jesus
vetseunvetseun
kompilasie ............... SELKPCD1037 2005 SELECT
1 My God is so groot (Liedjie)
2 God het alles gemaak (Storie)
3 Noag En Die Ark (Storie)
4 Moses (Storie)
5 Simson (Liedjie)
6 Dawid en Goliat (Storie) (film)
7 Jona en die vis (Storie)
8 'n Koning Is Gebôre (Liedjie)
9 Geboorte van Jesus (Storie)
10 Die seun wat weggeloop het (Storie)
11 Staan op en sê nou (Liedjie)
12 'n Blinde kan weer sien (Storie)
13 Jesus se kruisiging (Storie)
14 Jesus kom weer (Storie)
15 As hy weer kom (Liedjie)

Stories Of Jesus
vetseun
kompilasie ................... SELKPCD1036 SELECT
1 When A Child Is Born (Song)
2 Jesus is born
3 The disciples
4 I will make you fishers of men (Song)
5 More disciples
6 Water into wine (Song)
7 The first miracle
8 Jesus' miracles and healings (Roman servant, Jairus's daughter, sick woman)
9 The paralyzed man and his friends
10 The man at the pool, Lazarus and the sinful woman
11 Jesus loves the little children (Song)
12 Jesus and the children
13 Jesus tells stories
14 More parables (lost sheep, lost coin)
15 The parable of the unforgiving servant
16 The story of the good Samaritan
17 The wise man built his house upon the rock (Song)
18 The parable of the tax collector
19 The parable of the ten girls
20 The story of the three servants
21 Jesus did amazing things (calms storm, feeds five thousand)
22 Two little fishes (Song)
23 Jesus walks on the water
24 The people kill Jesus
25 Jesus died and rose
26 He is alive (Song)
27 Jesus explains (salt of the earth, light of the world)
28 This Little Light Of Mine (Song)
29 More explaining (yeast, mustard seed, living bread)
30 The greatest commandment
31 Jesus is knocking
32 Jesus is knocking on the door of your heart (Song)
33 Making room for him
34 Jesus is moving into my heart today (Song)

Select-Musiek se twee CD's Stories vir Jesus en Stories of Jesus bevat altesaam 69 snitte waarop die Kinderbybel met feitelike pragvertellings en sang verklank word.Die vertellings begin by Genesis en neem die luisteraar deur die Skepping, die Sondeval, die werlke van Bybelhelde soos Noag en Moses. Daar is vertellings oor die Geboorte van Jesus, gevolg deur Sy lewe op aarde, die gelykenisse, wonderwerke en genesings, die Kruisiging en Opstanding en die Belofte van Sy Wederkoms.Naas die vertellings en aanverwante liedjies word die storetjies afgesluit met 'n tersaaklike gebedjie wat die betekenis van die verhaaltjies prakties uitbeeld en Jesus deel van ons lewens maak.Riana van Wyk en Louis van Wyk het die musiekverwerkings hanteer. Myrtle Visser (Afrikaans) en Danelle Dury (Engels) vertel die stories. Met die kindersangstemme van Rossouw Binedell, Anrick Basson, Marinel Oostuizen, Nandi du Toit, Juan van Wyk, Esmé de Vos, Inge Grunewald en Edwin Deysel.Geniet die Kinderbybel in klank. Die Boodskap is bloot: "Jesus het die kindertjies lief!"


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)