


















Sonvanger


kompilasie ...............AFRIMUSIK01 1999 AFRIMUSIK
1. Lied Van Die Boland - Koos Kombuis
2. Hartseerland - Koos Kombuis
3. Almal Maak Haar Mal - Valiant Swart
4. Sonvanger - Valiant Swart
5. Soms - Nicole Holm
6. Onder In My Whiskeyglas - Nicole Holm
7. Atlantis In Jou Lyf - Nicole Holm
8. Nagtegaal - Gerhard Geldenhuys
9. Onthou - Gerhard Geldenhuys
10. Rapsodie In Blou - Eugenie Grobler
11. Thula - Eugenie Grobler
12. Rivier - Gert Vlok Nel
13. Tuesday - Gert Vlok Nel
14. Letting Go - Sun Orchestra
sonder enige terugpraat of redenasie, nie eers 'n bietjie debat of misinformasie nie - hier's nou 'n warm een. 'n CD wat soos 'n reënbui mens se lewe voed en aanhou voed. die drie groot wes-kaap musikante, Valiant, Koos, en Gert Vlok Nel, bygestaan deur die effens meer agter die skerms, Gerhard Geldenhuys, en afgerond deur Nicole Holm se soms en haar Koos Kombuis song, eugenie doen ook 'n koos nommer in Rapsodie In Blou en voor mens terug skip na die Sonvanger titelsnit sluit die sun orchestra die CD musikaal af.
skakels : afrimusik.com