Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Soldate Seun / Soldier Son
vetseunvetseun
7" kompilasie .................. BCP 1452 1977 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. My Seun - Die Soldaat
Woorde en regie: Selma le Roux
Musiek: Doris le Roux
Orkesverwerkings: AOII George A Huttonvetseun
Dirigent van SA Leërorkes: Kapt Jack Jacobson
Soliste: Esmé Solms
Kant Twee:
1. Londonderry Air (O Danny Boy) (Rev. Eric Harrington and Adolf Theron)
SADF Church Choir and Concert Group
Choir Master: Adolf Theron

In many homes this Christmas there will be an empty place at the family table - a place vacated by one of our menfolk who has gone far afield to patrol our borders and defend our freedom. It is to ensure that these loved ones can share in the joy of Christmas that we women - safe at home - are donating all preoceeds of this records to the SADF fund. Women from all walks of life, drawn from many sections of our society, have willingly come forward to help distribute the record.

"MY SEUN - DIE SOLDAAT" OPGEDRA aan ELKE SUID-AFRIKAANSE VROU wat 'n dierbare het wat ons landsgrense bewaak.
Dit s ons ideaal dat hierdie lied nie slegs ons vroue op die tuisfront sal inspireer tot geestelike weerbaarheid nie, maar dat hul inspirasie ook ons soldate op die grens sal besiel sodat ons saam kan veg in die ideologiese stryd.

"ONTHOU: SUID-AFRIKA HET U BYDRAE NODIG - DIE VAN HART EN DIE VAN HAND"
GENL. M.A. MALAN, SSA, SD, SM - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )