Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sokkie is Groot - Vol. 2
vetseun
2CD kompilasie ......... CDJUKE 52 2011 JUKEBOX

Sokkie is Groot - Vol. 1
vetseun
2CD kompilasie ......... CDJUKE 36 2010 JUKEBOX
Disk 1:
1. In A Moment Like This - Lianie May & Jay
2. Straight Through My Heart - Backstreet Boys
3. Bad Romance
4. Your Love Is My Drug
5. Dans Vir My - Eden
6. Baby Tjoklits - Gerhard Steyn
7. Mengelmoeskardoes - Juanita du Plessis
8. Toe Stop My Hart - Jay & Lianie May
9. Need You Know
10. Hot Summer Nights
11. We No Speak Americano
12. Hot 'n Cold
13. Human
14. Lyf Teen Lyf - Eden
15. Soos Jy Dit Doen - Karlien van Jaarsveld
16. Magic Baby - Arno Jordaan
17. My Sonskyn - Etienne Steyn
18. Parapapa - Snotkop
19. La La Liedjie - Guillaume
20. Poker Face
Disk 2:
1. I Gotta Feeling
2. Melanie - Jay
3. Heaven - DJ Sammy
4. Sweet Dreams
5. Dangerous - Roxette
6. Soos Bloed - Theuns Jordaan
7. Knieë Lam - Eden
8. '68 Chevy - Bok van Blerk
9. Bel Bel Bel - Lianie May
10. Spieëltjie - Bobby van Jaarsveld
11. You Belong To Me
12. I Run To You
13. Somebody Like You - Thean
14. Leave A Light On - Belinda Carlisle
15. I Am The One And Only - Eden
16. Girls Just Wanna Have Fun
17. Do You Really Love Me - Guillaume
18. Queen Of Hearts - Nádine
19. Rhinestone Cowboy - Steve Hofmeyr
20. Neil Diamond Medley: Bobby van Jaarsveld

Sokkie is Groot gaan hierdie somer dié album wees wat by elke braai en sokkie gespeel gaan word.
Ná die sukses van hul reusetreffer Toe Stop My Hart is Lianie May en Jay terug met In a Moment Like This. Hierdie spliternuwe treffer is vir die eerste keer beskikbaar op Sokkie is Groot.
Sokkie is Groot is 'n dubbel-CD en daar is 'n rits nuwe en klassieke treffers wat almal op die dansvloer sal kry. Met Afrikaanse treffers soos Toe Stop My Hart (Lianie May en Jay), Spieëltjie (Bobby van Jaarsveld) en Baby Tjoklits (Gerhard Steyn) en Engelse treffers soos Bad Romance, I Need You Now, Your Love Is My Drug en You Belong To Me het dit alles om dit 'n reuse treffer te maak. Van Afrikaanse musiek se grootste name soos Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Steve Hofmeyr en Bok van Blerk deel die album met internasionale supersterre soos, Roxette, Backstreet Boys en Belinda Carlisle.
Sokkie is Groot is beslis 'n album in 'n klas van sy eie!


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)