Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Snot & Trane - 23 Treffers Vol Heimwee
vetseun
kompilasie ...................... HOEZD55 2002 HOEZIT MUSIEK/SELECT
1. Skryf Vir My 'n Briefie - Die Grafsteensangers
2. Die Graf In Die Myn - Die Briels
3. Hanne - David Kramer
4. Baby Blue - George Baker Selection
5. Ou Ryperd (Is Nou Dood) - Ginger Smith
6. Snot En Trane - Tokkie Campbell
7. Die Sterwende Kind Se Boodskap - Die Nuwe Straatsangers
8. By Die Kis Van My Liefling - Die Vos Broers
9. Een Wit Angelier - Koos & Hester Nortjé
10. Moeder Is Weg - Charles Jacobie
11. To Daddy - Tommy Dell
12. Die Swartomlynde Brief - Die Grafsteensangers
13. Skipskop - Deon Roberts
14. Nou Dat Jy Mammie Nie Meer Liefhet Nie - Buurman Smittie
15. He'll Have To Go - JJ Stephens
16. Mamma Waar Is My Pappa? - Die Swanger Suster
17. Speelgoed - Don Kelly
18. Drie Wit Kissies - Die Nuwe Straatsangers
19. 'n Vreemdeling Is Nog 'n Vriend - Santa Vorster
20. Die Lig In Die Venster - Tokkie Campbell & Ginger Smith
21. Blue Eyes Crying In The Rain - Jannie van Zyl
22. Die Hande Van Moeder - Gemmerkoek
23. Moeder, Waar Is Jy Dan? - Martie Filmalter

moenie huil nie.... maar as jy moet en wil aanhou en in afrikaans nogal ook, dan hiers sit. 23 tragiese verwoordings van verlore liefde / familiedood / gewone lewe tragedie / ensomeer. As die lewe of ander mense jou nie kan dryf tot trane nie dan sal party van die melodieë en kore defnitief kan help. dit skop af met twee van die grootste arme bands in Die Grafsteensangers en die immergroen Briels, daarna volg 'n David Kramer bydra en nog hope ander.


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )