Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rita van den Heever
vetseun
Kleinspan Stories LP . MFK 85068 1988 MUSIC FOR PLEASURE

Slaaptydstories
vetseunvetseun
Slaaptydstories Volume 2 kompilasie LP . MFK 85061 1985 MUSIC FOR PLEASURE/DECIBEL
Kant 1:
1. Wolletjie Woeps En Die Diereskool (Susan Kotzé)
2. Muis Se Mooi Stert (Bettie Haupt)
3. Die Reuse Raap (Hermann Nell)
Kant 2:
1. Drie Wit Ganse In Die Pad (Susan Kotzé)
2. Die Ontevrede Paddavis (Susan Kotzé)
3. Die Drie Wense (Hermann Nell)

vertel deur Rita van den Heever
vetseun
vetseunvetseun
Slaaptydstories kompilasie LP . MFK85053 1984 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Rooikappie* (C. Perrault/L. Meyer)
2. Sneeuwitjie (S. Kotzé)
3. Die Gemmerbroodmannetjie* (Trad./L. Meyer)
Kant 2:
1. Gouelokkies (S. Kotzé)
2. Die Lelike Eendjie* (H. Andersen/L. Meyer)
3. Die Klein Rooi Hennetjie* (Trad./L. Meyer)

* uit die bundel "Vertel my 'n Storie", JP van der Walt & Seun

Rita van den Heever, trotse ma van vier kleingoed, vertel hul gunsteling stories op hierdie plaat. Net soos Else, Johan, Jaco an André, sal alle kleuters hierdie bekende verhale weer en weer wil hoor. Luister na die mooiste "slaaptyd stories" wat altyd gewild sal bly.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)