Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Skrik Wakke - "Die Afrikaanse Hip Hop Kompilasie"

"Die 1Ste En Die Laaste" Tribute Concert

The long awaited Tribute Hip Hop Concert is finally here.vetseun

Cape Awake Records Founder/producer/artist Clint "CLEBO" Shcoltz tragically passed away on 27 December 2008 in an horrific road accident. The tragic loss of our brother and friend came shortly after Skrik Wakke album launch and has seriously affected our moral and temporarily stalled the progression of projects.
The Hip Hop Community of Cape Town was shocked and robbed of a true musical genius. So with this concert we aim to honor him and keep his legacy alive.

The concert will feature a variety of more than 50 artists such as Mc Cole "Cola", Rimestein, Kristyle, Remy-E, Simon "Origin-O" Witbooi, Storm, Phoenix, Genie, Brace, Jack Denovan, Kola aka PotloodPunt (Franschoek) and many more of the artists featured on "Skrik Wakke" the album.

Also crews such as: Gama Vrag, Suburban Menace, The Dead Rong Crew, The Black Unit (Atlantis), Ambassadors (Atlantis), To name but a few.

DJ Earl Scratch, DJ Baron-X and DJ Anomoly will be ripping the decks to keep all you party peeps hipping and hopping.

The event will be hosted in Atlantis where Clebo was originally from.
Venue: Village Arena (Atlantis)
Doors open 17h00 till your feet can't carry you anymore
Admission R25 at the door gets you in
Pre-sold tickets are available @ R20 per.
Contact Storm 074 224 0014 or Anthea 073 033 8859 (Please do RSVP as space is limited)



vetseunLAAI AFvetseun
kompilasie .......................................... 2009 CAPE AWAKE RECORDS
1. Mic Check - Cola
2. Uitie Eersterivier - Remy-E
3. Ghetto Skrif - Genie
4. Hip Hop - Clebo
5. Bruin Druk Deur - Christyle met Rimestein
6. Die Uitstiek - Phoenix
7. Lamspan - Rimestein

"Pasop! Pasop! Pasop!" Daar's nie baie tyd vaar die ryme begin hierso nie, Cola spring dadelik innit met 'n Mic Check wat jou hoppend los en jou miskien laat oorbegin sodat jy daai woorde kan kop. "Die Mic is an! Die mic is an!" Bietjie meer bas, want hier word glad nie doekies om gedraai nie, "Trap die mic stukkend met die Hi-tec"... Sjoe. Ons het miskien nog 'n treffer hierso, deurdringende baslyne en die aan-een-houding van woorde maak mens se oë traan, "Daais ek, daai cat met daai track, daai tyd en daai plek"... Ons is in die Skrik Wakke kompilasie, en Remy-E is volgende, ritmies op dieselfde vlak, al miskien bietjie minder hard, "Ek is maar net ek..", maar Eersterivier staan nie terug of so nie, dis reguit vertellend van hoe dit is "... ek en my brasse saam ..." En teen die tyd wat die hook verbykom sing jy saam. Ghetto Skrif is nog 'n woord 'n millisekondsong soos Cola is daar nie genoeg beats of strings om die idees vas te hou nie, ons vat alles aan, tergelyketyd, en dit klink op tye asof jy reeds gehoor het wat gaan kom omdat dit so vinnig kom, rewind maar op hierdie stadium, niemand kykie... "... alle rasse... ". Liewe fok maar hier is Afrikaans in sy skarrelende beste, angsbevange en rondkykend, oplossing-soekend, laertrekkend, hier met ritmes en stereo effekte. [Ons speel hom weer]. En daar's 'n hele CD vol van die dinge... "Ja, Genie!!", weerens sjoe, tweekeer het nie gehelp nie... Gelukkig is daar so effense outro, sodat mens weer kan asemhaal, as mens wil. 'n Bewysde meester en kollaborator van formaat Clebo is volgende aan die woord en as mens Hip Hop herhalend luister kan mens nie anders om terug te dink aan 'n ander legende, MC Devious, wat ook op die hoogtepunt van sy musikale ervaring van ons geneem is, "... ekke rakie maller nie, dis Hip Hop Hip Hop!!". Daar's meer meanings as ooit in 3.28 moes inpas, en nog van daai aaneenbas maak dit 'n verslawende ervaring, "... dit is hoe, ja, hoe ek dit drop, ja..!" In die ribbes, en tussen die tempels, miskien moet ons bietjie lê, hehe. Op 'n ernstiger, indien moontlik, noot kom Christyle met Rimestein met Bruin Druk Deur, wat 'n tweestem anarrym is wat mens teen die tyd wat die baslyne inskop al klaar hygend het, "mens wat aan die verkeerde kant van die law sit.. korrupte politicians", haal alles aan, dis GRATIS aflaaibaar HIER! Rondspringend nou... Phoenix kom met net meer basritmes en hope woorde, almal mooi geartikuleer, en meeste om jou te leer, hoe en waar jy moet Uitstiek, 'n harde afsluiting tot die verskriklikke ontwaking waardeur jy gegaan het, hoodie en keppie af, CAPE AWAKE! Lamspan is 'n minder hardenommer, alles met trompet en alles, net om die impak te versag. Nie dat Rimestein wat vroeër afgegaan het enigsins minder gaan (af) hier nie, jy moet stipkyk om by te bly, soos die hele CD. - 2010 05 22 Vetseun


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )