Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sarie '75 - Sariesterre en Sarietreffers
vetseunvetseun
kompilasie LP .............. BRS(L) 412 1975 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Ek Verlang Na Jou (Jan de Wet) - Sonja Herholdt
2. Dis Net Jy (Buck, Ram, Anderand-Landsberg) - Min Shaw
3. Laat My Weet (Price-Viljoen) - Groep Twee
4. Net Soos Ek Die Telefoon Neersit (Twitty-Hogarth) - Caroline du Preez
5. The Most Beautiful Girl (Wilson-Sherrill-Bourke) - Lance James
6. Sweet Anneline (T. Sinclair) - Richard Loring
Kant Twee:
1. All I Wanna Do (S. Shirfin) - Pendulum
2. Ek Sing Liefling (Hellord-Paxton-Viljoen) - Min & Lance
3. Please Stay (Bacharach-Hillard) - Jonathan Butler
4. La-La-La, Love You (D. East) - Diane Dupont
5. She's A Woman (Storbeck) - Neil Herbert
6. If There Is Sunshine (Dries Holten) - Marie van Zyl

Best Female Vocalist & Song of the Year.
Sonja Herholdt - Ek Verlang Na Jou
Sarie'75 Gala-Revue.
Min Shaw - Dis Net Jy
Springbok Award Best New Male Vocalist.
Jonathan Butler - Please Stay
Best Afrikaans L.P.:
Groep Twee - Laat My Weet
Sarie'75 Gala-Revue.
Lance James - The Most Beautiful Girl
Sarie'75 Gala-Revue.
Richard Loring - Sweet Anneline
Springbok Award Best New Vocal Group
Pendulum - All I Wanna Do
Sarie'75 Gala-Revue.
Min & Lance - Ek Sing Liefling
Sarie'75 Gala-Revue.
Marie van Zyl - If There Is Sunshine
Sarie'75 Gala-Revue.
Diane Dupont - La-La-La, Love You
Springbok Award Best New Female Vocalist.
Caroline du Preez - Net Soos Ek Die Telefoon Neersit
Sarie'75 top twenty Winner.
Neil Herbert - She's A Woman

Pendulum by courtesy of Sunshine Records.
Jonathan Butler by courtesy of Clive Calder Productions.
Diane Dupont and Marie van Zyl by courtesy of RPM Records.
Caroline du Preez and Neil Herbert by courtesy of Teal Record Company. vetseun

Springbok Radios SARIE Awards.

Tonight Springbok Radio will again perform one of its most important functions, the fostering of our indigenous artists in the field of light music by bestowing the coveted SARIE honours on some of South Africa's best recording artists, musicians, singers and song writers. The SARIE Awards are made, annually, but there are a few requirements which have be met before an artist can achieve nomination.
Artists must have been resident in this country for a period of two years, and must not have been absent from South Africa for a period of more than nine months. All recordings submitted for consideration must be totally South African in production, and must have been released on the South African market within twelve months prior to the beginning of the particular SARIE Competition.
It is the privilege of the record companies to nominate artists who they feel are deserving, but in addition, Springbok Radio has the right to nominate artists who have not been entered by their record companies. Springbok Radio also takes into account any opinions expressed by its listeners.
The winners of the SARIE Awards are chosen by a specially selected panel of judges who cast their votes in secret. The same judges are also responsible for awarding special SPRINGBOK Awards to encourage promising new South African talent.
To be eligible for SPRINGBOK Awards all recordings submitted must have been the artists' very first release in the 12 months prior to the date of the SARIE Qompetition.

Springbokradio se SARIE-toekennings.

Die doel van die SARIE-toekennings is om plaaslike ligte musiek te bevorder en om erkenning te verleen aan ons eie kunstenaars. Kunstenaars moet egter aan sekere vereistes voldoen voordat hulle vir die toekennings genomineer kan word.
Slegs kunstenaars wat vir ten minste twee jaar in die land woonagtig is, mag genomineer word en in daardie tydperk mag hulle nie vir meer as nege maande uitlandig gewees het nie. Daarby moet alle opnames wat vir beoordeling voorgelê word in Suid-Afrika vervaardig gewees het in die jaar wat die kompetisie voorafgaan.
Platemaatskappye mag kunstenaars nomineer wat na hul mening verdienstelike werk gelewer het en Springbokradio behou die reg voor om bykomende nominasies na goeddunke te doen.
In dié verband neem Springbokradio ook luisteraars se voorstelle in ag.
Kunstenaars mag in meer as een afdeling meeding mits die musieksnitte wat voorgelê word aan al die vereistes van elke afdeling voldoen.
Die beoordelaars wat die wenners aanwys, word jaarliks deur Springbokradio benoem.
Om nuwe, belowende talent aan te moedig, word spesiale SPRINGBOK-toekennings beskikbaar gestel in gevalle waar kunstenaars se opnames besonder verdienstelik is. 'n Voorbehoud is dat hierdje nuweling 'n platedebuut gemaak het in die jaar wat die SARIE-kompetisie voorafgaan. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )