Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ons Lewende Geskiedenis vetseun
vetseunvetseun
8LP kompilasie ............. URG 7808 1971 UNIVERSAL/DEPARTEMENT VAN INLIGTING
Plaat 1: Kant 1: Die Stigting Van 'n Nederlandse Volksplanting Aan Die Kaap
Plaat 1: Kant 2: Die Stigting Van 'n Nederlandse Volksplanting Aan Die Kaap (Slot); Die Franse Hugenote En Simon van der Stel
Plaat 2: Kant 1: Die Stryd Teen Willem Adriaan van der Stel
Plaat 2: Kant 2: Die Stryd Teen Willem Adriaan van der Stel (Slot); Die Eerste Britse Besetting Van Die Kaap - 1795
Plaat 3: Kant 1: Die Koms Van Die Britse Setlaars En Die Betekenis Daarvan
Plaat 3: Kant 2: Die Oorsake Van Die Groot Trek
Plaat 4: Kant 1: Die Voorbereiding Vir Die Groot Trek
Plaat 4: Kant 2: Die Moord Op Retiefvetseun
Plaat 5: Kant 1: Die Slag Van Bloedrivier
Plaat 5: Kant 2: Die Wedervaringe Van Die Trekgeselskap van Andries Hendrik Potgieter
Plaat 6: Kant 1: Die Slag Van Die Wit Umfolozi En Die Anneksasie Van Natal Deur Engeland
Plaat 6: Kant 2: Die Ontdekking Van Diamante
Plaat 7: Kant 1: Die Uitbreek Van Die Eerste Vryheidsoorlog En Die Slag Van Majuba
Plaat 7: Kant 2: Die Ontdekking Van Goud
Plaat 8: Kant 1: Die Ontstaan Van Politieke Partye In Suid-Afrika (1902-1939)
Plaat 8: Kant 2: Die Daarstelling Van Die Republiek Van Suid-Afrika

ENSIKLOPEDIE AFRIKANA bied aan Ons Lewende Geskiedenis

Teks goedgekeur deur: Professor B.J. Liebenberg M.A., Drs. Hist., D. Litt. et Phil. - Professor in Geskiedenis, Universiteit van Suid-Afrika.
Navorsing deur: Dr. B.J. van der Merwe B.A., D.Ed., T.H.O.D. - Senior Dosent Departement Geskiedenis, Onderwyskollege, Pretoria.
N. DreyerM.A., T.H.O.D. - Inspekteur van Onderwys (Akademie) vir die vak Geskiedenis.

HIERDIE 8 LANGSPEELPLATE MAAK GESKIEDENIS WERKLIKHEID IN U HUIS.

16 Groot gebeurtenisse wat ons nasie gebou het. Luister na die klanke . . . voel die atmosfeer aan . . Leef in gees saam met die pioniers.

Regisseur: Pierre Louw B.A., H.E.D.
Tekste deur: Roelf Jacobs, Pierre Louw, Leon van Nierop
Musiek gekomponeer deur: Danie Fourie B.Mus., L.T.C.I. (Voordrag), Dipl. Kerkorreliste. - Organiseerde Ernstige Musiek, S.A.U.K.
Produksie: Universal Recordings
Opname: Ivan Sackheim
Kopiereg: Ensiklopedie Afrikana (Edms.) Bpk.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)