Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Metronoom
vetseunvetseun
kompilasie LP ....................... SELM 001 SELECT
Kant 1:
1. Stuur Vir My 'n Foto (Volschenk, McLea) - Laurika Rauch
2. Ballade Van Die Handelsreisiger (De Villiers) - Coenie de Villiers
3. Dis Te Laat (Le Roux) - Nataniël le Roux
4. Maestro Speel Vir My (Feather/Zietsman, Feather/Schimmel) - Elzabé Zietsman
5. Loslit Lat (Keet/Taylor/Laas) - Sam Marais
Kant 2:
1. Kaap Na Cairo (Ferguson, McLea) - Jennifer Ferguson
2. Vlieër (Keet/Miller/Pilot) - André Schwartz
3. Maskerade (Du Toit) - Jannie du Toit
4. Sê Jou Sê (Grové, Hopley, Grové) - Mariëtte Hopley
5. Dae Weke Maande (Keet, Ford) - Natalia da Rocha

"Metronoom - musiek in pas met die veelsydigheid van ons land se kunstenaars en met 'n vinger op die polsslag van Afrikaans.
Die tien nuwe liedjies op hierdie plaat is die joernaalprogram Potpourri se bydrae tot die hernieude opbloei en belangstelling in die uitdrukkingsmoontlikhede van die Afrikaanse lied. Aan 'n aantal van ons beste musiekmakers en skrywers, uiteenlopend in aard en styl, het Potpourri die opdrag gerig om liedjies te skryf wat die gees van die tyd weergee - en Metronoom is die gevolg: jonk, vernuwend, die hartklop van vandag." - Pieter Cilliers - omslag

Omslagontwerp: Mike Henning
Klankregisseur: wynand Welthagen
Musiekregisseur: Ekkie Eckhart
Videoregisseur: Merwede van der Merwe
Uitverende Regisseur: Pieter Cilliers


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )