Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Liefste Kayla .co.za
vetseun
kompilasie ........................ MZCD17 2013 MOZI MUSIEK
- Met al die liedjies vanuit kykNET se nuwe treffer reeks! -
1. Nou Is Die Tyd
2. Sneakers, Bootse, Tekkies En Skoene
3. 'n Held Elke Dag
4. Kies Wie Jy Wil Wees
5. Dalk 'n Crush
6. Ek Wil Sing
7. Ek Dink Hy Laaik My
8. In Elkeen Die Goed
9. 'n Nuwe Dag
10. Engele Nes Jy
11. Die Lewe Maak Sin
12. Hart Aan Die Kant
13. Fout Magneet
14. Jy Moet Glo In Jou
15. Jy't Die Son Gaan Haal

met Kayla Gouws, Louw Venter, Franci Swanepoel, Viljé Maritz, Neels Coetzee

Kayla is die reeks se Hoofkarakter. Sy is slim, spontaan en baie talentvol. Haar passie in die lewe is haar liefde vir musiek en om te sing. Sy is dapper en het 'n hart van goud. Haar familie is haar kern en die hand wat haar vashou deur al die lesse wat die lewe na haar kant toe gooi.

In 2013, stel Mozi Records iets heeltemal nuuts bekend aan die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf: 'n 13-jarige met 'n stem soos sonskyn en 'n skryftalent wat meeste net van kan droom. Na die sukses wat Sean Else en Mozi Records reeds behaal het met Bok van Blerk en Lianie May se debuut albums, is hierdie jong sangeres reg vir groot dinge.


skakels : liefstekayla.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)