Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Liefde Is Groot
vetseun
kompilasie ..................... CDJUKE 44 2011 JUKEBOX
1. My Lewe Draai Om Jou - Bobby van Jaarsveld
2. In A Moment Like This - Jay & Lianie May
3. My Heart Is Yours - Vaughan Gardiner
4. Love Can Build A Bridge - Westlife
5. Juliet - Steve Hofmeyr
6. 'n Ewigheid - Juanita du Plessis
7. 'n Goeie Man - Bok van Blerk
8. Diamante - Gerhard Steyn
9. Toe Stop My Hart - Lianie May & Jay
10. Cloud Number 9 - Bryan Adams
11. Gee My Liefde - Arno Jordaan
12. You're Still The One - Shania Twain
13. Shape Of My Heart - Backstreet Boys
14. Namibsroos - Theuns Jordaan
15. Net Vir Jou - Bobby van Jaarsveld
16. Lig In My Lewe - Eden
17. To Make You Feel My Love - Coleske
18. Lief Vir Jou Geraak - Karlien van Jaarsveld
19. Nader Aan Jou - Guillaume
20. Pad Na Jou Hart - Lianie May
21. Liefling - Afri-Spaans

Die album is 'n kombinasie van treffers deur die grootste plaaslike sowel as internasionale kunstenaars. Dit sluit in die Liefling treffer van Bobby van Jaarsveld My Lewe Draai Om Jou, Jay en Lianie May In a moment like this en Toe stop my hart sowel as 'n splinternuwe treffer My heart is yours van Vaughan Gardiner. Met name soos Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Westlife, Bryan Adams, Shania Twain, Coleske, Eden, Lianie May en Bok van Blerk kan jy verseker uitsien na 'n spesiale liefdes versameling.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)