Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lekker Braai Treffers 8 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD680 2007 SELECT
1. Sleeping Child - Michael Learns To Rock
2. Do You Know (The Ping Pong Song) - Corazon
3. Verlief En Verlore - Juanita du Plessis
4. Ek Soek Jou Hier - Kurt Darren
5. Fire Medley: Fire; Rockin' Me Baby; Mustang Sally; Have You Ever Seen The Rain; Tulsa Time; Fire - Dozi
12. Love Again - Cascada
13. Bad Moon Rising - Die Campbells
14. Die Cheetah Song - Robbie Wessels
15. As Jy Ja Wil Sê - Nicholis Louw
16. Big Girls Don't Cry - Miss U.K.
17. This I Promise You - Ray Dylan
18. Soekie Soek 'n Man - Fredi Nest
19. Crossfire - Bellamy Brothers
20. Endless Way - Smokie
21. My Love - Foster & Allen
22. Ruby Pommies
23. Grace Kelly - DJ GK
24. Ooh La La - Mel Botes
25. Jy Maak My Klaar - Wicus van der Merwe
26. Fanagalo Keurspel: Ek Het Jou Baie Lief; Katrina; Ruiter Van Die Windjie; In Die Middel; Byt My - Thys Die Bosveldklong

Lekker Braai Treffers 7 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseunvetseun
kompilasie ................... SELBCD606 2006 SELECT
1. Ain't Gonna Rain - Smokie
2. Pieter van Zyl - Robbie Wessels
3. Wheels On Fire - BZN
4. Waar Is Jy? - Kurt Darren
5. Baby Jy's Myne - Nicholis Louw
6. Love Generation - Retro
7. Cowboy Beat - Bellamy Brothers
8. Hartebeespoortdam - Wicus van der Merwe
9. Daar's Iets Innie Water - Die Campbells
10. Meer En Meer - Fredi Nest
11. Laat Ons Dans - Shine 4
12. Reënboog - Ray Dylan
13. Cool - Fantacy
14. Hung Up - Blond
15. Don't You Realise - Vanilla Ninja
16. Every Little Thing - Systems In Blue
17. Jy's Aan Die Brand - Pieter Naudé
18. Boerewors - Jacques de Coning
19. The Eagles Medley: Take It Easy; Girl From Yesterday; Tequila Sunrise - Die Bokjollers
20. When A Man Loves A Woman - Kenny Rogers

Lekker Braai Treffers 6 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD542 2005 SELECT
1. Don't Forget To Remember - Die Campbells
2. Net Jy Alleen - Kurt Darren
3. Sien Jou Weer - Juanita du Plessis
4. A Train To Nowhere - Bad Boys Blue
5. Hippy Shake - Mean Mr. Mustard
6. Net Hier - Nicholis Louw
7. Wat Maak Ek Nou Met 'n Ander Man Se Vrou? - Wicus van der Merwe
8. Breathe Easy - Ray Dylan
9. The First Cut Is The Deepest - Haddaway
10. My Happy Ending - Miss Rock
11. Met Jou In My Lewe - André Schwartz
12. Ek Kan Droom Van My Sonskip - JJ Stephens
13. Six String Wonders Medley - Hooked On Guitar
13 .1 Hooked On Guitar, The Riff - Hooked On Guitar
13 .2 Come On - Hooked On Guitar
13 .3 Rebel Rouser - Hooked On Guitar
13 .4 Apache - Hooked On Guitar
13 .5 Quartermaster's Stores - Hooked On Guitar
13 .6 Atlantis - Hooked On Guitar
13 .7 Red River Rock - Hooked On Guitar
14. Skommel Daai Ding - Worsie Visser
15. Staan Net 'n Bietjie Stil - Boerseun
16. Keep On Smiling - Freddie Mong
17. Mooreesburg Rugby Funksie - Tolla van der Merwe
18. Little Bitty - Pieter Naudé
19. Sweet Nostalgia - Bellamy Brothers
20. Mengelmoes Boere Keurspel - Die Bokjollers
20.1 Die Padda Wou Gaan Opsit - Die Bokjollers
20.2 Jorrie Dittel Dy - Die Bokjollers
20.3 Hello Mary Lou - Die Bokjollers
20.4 More And More - Die Bokjollers

Select Musiek se Lekker Braaitreffers Vol. 6 bied 20 vuurwarm kuiertreffers! Dié braaivleispakkie is styf gestop met bobaasboerewors, heerlike kontreikruie, konsertinaklanke en ritmiese snaarplukke.Daar's musiek wat die manne aan 't vuurmaak sal kry, daar's musiek wat die vroue se sal bekoor en daar's musiek wat álmal vreugdevol sáám sal laat kuier op die maat van 'n vastrap, 'n polka,'n setties, 'n wals, 'n bietjie doef-doef en ritmiese soenmelodieë.Met die gróót name: Kurt Darren, Juanita du Plessis, Nicholis Louw, Die Campbells, Wicus van der Merwe, André Schwartz, Bellamy Brothers, Bad Boys Blue, Haddaway - én Tolla van der Merwe, die storievertelkoning.En dis kuiertyd! Dié aflewering van Lekker Braaitreffers bevat twee genotvolle keurspelle: opwerking met die Six String Wonders Medley en dan satisfaksie met die Mengelmoesboerekeurspel.Vroetel voort met Nicholis Louw se Net Hier, Mean Mr. Mustard se Hippy Shake en Wicus van der Merwe se Wat Maak Ek Nou Met 'n Ander Man Se Vrou?. Daar is nóg vreugde met André Schwartz se Met Jou In My Lewe, Pieter Naudé met Little Bitty, Boerseun met Staan Net 'n Bietjie Stil en, ja - die Boesmanlandkoning Worsie Visser met Skommel Daai Ding. Die botter op dié roosterbroodjie is romig gegeur: raak romanties met Kurt Darren se Net Jy Alleen, Juanita du Plessis se Sien Jou Weer, Ray Dylan se Breathe Easy, JJ Stephens se Ek Kan Droom Van My Sonskip, Bad Boys Blue se A Train To Nowhere, Haddaway se The First Cut Is The Deepest en Bellamy Brothers met Sweet Nostalgia. Tolla van der Merwe verpoos met nostalgiese herinneringe met sy vertelling oor die verrigtinge by Mooreesburg Rugby Funksie en dan sê Freddie Mong presies waaroor dié musiekpakkie gaan: Keep On Smiling, want, smeul Miss Rock: dit is My Happy Ending!
Die jongste aflewering in dié braaitrefferreeks is wéér 'n kuiertydfees. Kry - én vang gees! Slaat daai potjie vir 'n ses met Lekker Braaitreffers 6!

Lekker Braai Treffers 5 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD511 2004 SELECT
1. My Heart Is Crying - Bellamy Brothers
2. Ek Het 'n Bokkie (Kliprivier Polka)
3. Kom Lê Vanaand Hie' Langs My - Nicholis Louw
4. A Thousand Pieces - Kurt Darren
5. Have You Ever Been In Love - Breeze
6. Just For You - Emotion
7. Skaapboud Vastrap - Die Campbells
8. Lepellê - Pop
9. Needles & Pins - Country Wat Skop
10. Green, Green Grass Of Home - Country Wat Skop
11. Cecilia - Country Wat Skop
12. Follow Me - Chris Norman
13. The Living Years - André Schwartz
14. Somewhere My Love - Kenny Rogers
15. Waarom? Waarom? - Freddie Mong
16. Fields Of Gold - Peter Paul
17. As Die Windjie So Waai (Okkie Se Bokkie) - Francois Hayes
18. Marico Toe - Michiel Visser
19. Have You Ever Seen The Rain? - Lodi
20. Proud Mary - Lodi
21. Up Around The Bend - Lodi
22. Midnight Special - Lodi
23. Oh Lonesome Me - Die Lente Oes Boere Orkes
24. Aai Die Wiskunde - Tolla van der Merwe
25. Platform Setties - Kobus Fourie

Lekker Braai Treffers 4 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseunvetseunvetseun
kompilasie ................... SELBCD456 2003 SELECT
1. Pale Toe - Die Campbells
2. I Believe (Up-Tempo Version) - Bosson
3. Heaven - DJ Dream
4. Escape - Die Bokjollers
5. Da-Idi - Die Bokjollers
6. Evergreen - Die Bokjollers
7. Thorn In My Side - Die Bokjollers
8. Millenium Vrou (Legionnaire) - Kurt Darren
9. If I Said You Had A Beautiful Body - Bellamy Brothers
10. I Drove All Night - Maria
11. Have I Told You Lately - Kenny Rogers
12. Ai Jai Jai - Die Lente Oes Boere Orkes
13. Braai - Die Bokjollers
14. Windgat Bakkie - Blackie Swart
15. Weskus Party - The Gemini's
16. Die Ou Kraalliedjie - Jacques de Coning
17. Trompie - Jacques de Coning
18. Kan 'n Man Dan Nie - Jacques de Coning
19. Wie Maak Vir Gansbaai Lekker? - Jacques de Coning
20. So Ry Die Trein (Kimberley Se Trein) - Jacques de Coning
21. Duitsweswals (Dans Met Die Rooirok) - Jacques de Coning
22. Osbraai Op Kromdraai - Francois Hayes
23. One Last Kiss - Clive Bruce
24. Toy Train - Rian Ungerer
25. Soos 'n Ster In Die Nag - Phillip & Ella
26. Hier Is 'n Mens - Johann du Toit
27. Yesterday Once More - Priscilla Talbot
28. Rounding The Cape - Kitaro

Lekker Braai Treffers - Vol. 3 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseun
kompilasie .................... SELBCD429 2002 SELECT
1. Feelin' The Feelin' - Bellamy Brothers
2. 'n Man Kom So Laat By Die Huis - Die Bosveldklong
.... Staan Op! en sing Medley:
3. Meisie Meisie - Die Bokjollers
4. Jaloers Bokkie - Die Bokjollers
5. Meisie Sonder Sokkies - Die Bokjollers
6. Ou Ryperd - Kalahari Koos
7. Hero - Corazon
8. Evergreen - Westend
9. A Thousand Pieces - Kurt Darren
10. Nuwe Afrikaanse Medley: Tussen Jou En My
11. Beautiful In Beaufort-Wes - Duo
12. Skielik Is Jy Vry - Mathys Roets
13. She Believes In Me - Kenny Rogers
14. Om Totsiens Te Sê - Blackie Swart
15. My Kombi Panelvan - Die Campbells
16. Country Roads - House Cowboys
17. Kom Dans Met My (Ruk My Rol My) - Jacques de Coning
18. Blue Train - JJ Stephens
19. Swaai My Draai My - Die Lente Oes Boere Orkes
20. Gat In Die Grond - Francois Hayes
21. Swingry By Die Merrygoround - Tolla van der Merwe
22. Hiert Jou Lekker Ding - Brian Nieuwoudt
23. Ek Hou Nie Van Werk Nie - Zirk Bergh
24. Ag Kom Nou - Die Eggo's
25. Hoela Hey - Riana van Wyk
26. Jodel Liedjie

Lekker Braai Treffers - Vol. 2 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseunvetseun
kompilasie .................... SELBCD411 2002 SELECT
1. Ska-Rumba (Boere Weergawe) - Die Bokjollers
2. Stanley En Die Koei - David Kramer
3. You're My Mate - Die Campbells
4. Red River Rock - Hardloop-En-Vry Dansorkes
5. Jou Ma - Blackie Swart
6. You'll Never Be Sorry - Bellamy Brothers
7. Tannie Ek Wil 'n Stukkie Melktert Hê - Lente-Oes Orkes
8. Hou My 'n Bietjie Vas - Francois Hayes
9. My Seuntjie - Die Grafsteensangers
10. Jan van Riebeeck - Tolla van der Merwe
11. Oom Hans Se Gemmerdans - Kitaarkoning
..... Swaai Daai Boude Keurspel:
12. Shadoogie - Die Bokjollers
13. Long Legged Woman Dressed In Black - Die Bokjollers
14. Can't Buy Me Love - Die Bokjollers
15. Hound Dog - Die Bokjollers
16. Rock Around The Clock - Die Bokjollers
17. Alright Alright Alright - Die Bokjollers
18. Oh, Dis Lekker Hier Op Bronkhorstbaai; Hentiesbaai - Buddy Vaughn
19. It's A Tough Country - Barry Hilton
20. Who Let The Dogs Out? - Animalistics
21. Vaalhoed Se Baas - Brian Nieuwoudt
22. Can't Help Falling In Love - JJ Stephens
23. Mama Tembu's Wedding - Martin Lane

Vuurwarm-treffers soos "Ska-Rumba" en "Who Let The Dogs Out?", tradisionele nommers sowel as nostalgiese nommers soos "Can't Help Falling In Love" en "Mama Tembu's Wedding" pryk op hierdie kraakvars op-'en-wakker album.
Die album is 'n potpourri wat die gees om die braaivleisvure nog meer gaan laat vlam vat en ywerige dansers se voete gaan kielie.
Boogie saam op "Red River Rock" deur die Hardloop-en-Vry-orkes of gooi 'n paar langarm-draaie op die dansbaan met die Kitaarkoning se "Oom Hans Se Gemmerdans".
Blackie Swart lewer 'n vrolike bydrae met "Jou Ma" terwyl The Bellamy Brothers die hartsnare roer met "You'll Never Be Sorry". Francois Hayes sing sy gewilde "Hou My 'n Bietjie Vas" terwyl die Grafsteensangers vir 'n tikkie humor sorg met "My Seuntjie".
Vir afwisseling is daar 'n grappige vertelling deur wyle Tolla van der Merwe - "Jan van Riebeeck" terwyl Barry Hilton die lagspiere prikkel met sy komiese inset "It's A Tough Country".
Die Bokjollers sorg vir nog meer vonk met 'n "Swaai Daai Boude Keurspel" terwyl Brian Nieuwoudt se op-en-wakker "Vaalhoed Se Baas" dansers dadelik na die dansbaan sal lok. Martin Lane sluit die verskeidenheid nommers met sy instrumentele ritmiese weergawe van "Mama Tembu's Wedding" af.
"Lekker Braai Treffers Volume 2" gaan die braaivleisvure nog meer laat knetter en die partytjiegees onmiddellik laat opvlam.

Lekker Braai Treffers - Vol. 1 - Vuurwarm Kuiertreffers
vetseun
kompilasie ................... SELBCD361 2000 SELECT
Dis 'n Lekker Braai Vanaand - Die Bakgat Boeredans Orkes
Die Maan Skyn So Helder - Die Boependales
Oom Ockie Se Vastrap - Klipwerf Boereorkes
Lekker Ou Jan - Kapityt Kitaar
Memphis Tennessee - Big Cowboy
Never Ending Song Of Love - Die Wonderdansorkes
More Than A Feeling - Die Vasbyters
O, Brandewyn Laat My Staan; Gee My 'n Doppie; Die Dronkie - Die Vasbyters
Gee Die Hond Wind - Worsie Visser
Mambo No. 5; Macarena; (Mucho Mambo) Sway - Mambo Kings
Life Is Life - Frog Boyz
Karate Water (Klippies) - Tokkie Campbell
Visbraai Op Stilbaai - Blackie Swart
Die Vasbyters - Africa
Bakgat Boogie; Gatvol; Maggie Van Die Baai - Die Baron
Dans Met My - Chris Brits
Rocking All Over The World; Summer Of '69 - Kapityt Kitaar
Ma Sê Pa Sê - Bosveldklong
2000 Partie Treffers: We're Going To Ibiza;
..................................... Move Your Body;
..................................... Back In My Life - Die Jollers
Na Braai Teknodans Keurspel: Ruiter Van Die Windjie;
........................................................ Reik Na Die Sterre - Willie Wragtig
Daar Is Niks - Die Baron


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )