Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lééf Met Hart & Siel 2 - 15 Gunsteling-gospeltreffers
vetseun
2CD kompilasie ............ MARD 461 2010 MARANATHA

Na die sukses van "Lééf Met Hart & Siel - Volume 1", beloof die nuwe album om ook 'n treffer te wees. Met kunstenaars soos Jan de Wet; Julius Magan; Kurt Darren; Romanz; Rina Hugo; Juanita du Plessis; Elizma Theron; Bobby van Jaarsveld; Rouchelle Liedeman; Craig Lawrence en meer gaan die album byklank vind by 'n menigte musiekliefhebbers. Nes die vorige album, sal 'n bonus CD ingesluit word.

Lééf Met Hart & Siel - 15 Gunsteling-gospeltreffers
vetseun
2CD kompilasie ..................... MARD 457 MARANATHA
Disk 1:
1. Elke Tree - Juanita du Plessis
2. Halleluja In My Heart - Retief Burger
3. Glo Soos 'n Kind - Nicholis Louw
4. Stofpad Langs - Piet Smit
5. Amazing Grace - Steve Hofmeyr
6. Grace Upon Grace - Liezel
7. Die Nuwe Jerusalem - Rina Hugo
8. In U Spore - Irene van Wyk
9. Gebed - Tiro
10. All Rise - Elkan Butler
11. U Ken My - Wanda Bam
12. Pie Jesu - Jannie du Toit
13. Môre Sal Die Son Weer Skyn - Sonja Herholdt
14. Die Weduwee Se Kruik - Lucas Maree
15. Leef In My - Julius Magan
Disk 2:
1. Wisdom And The Blessed Life - Joyce Meyer
...


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)