Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kuier In Die Weskus 3
vetseun
kompilasie .................. SELBCD936 2011 SELECT
1. Langebaan Se Blou - Kurt Darren
2. Strandfontein - Ray Dylan
3. In Suid-Afrika Kraai Partie Koning Of Hoe - Manie Jackson
4. Wikkel Daai Boude - Worsie Visser
5. Kettie En Klip - Wicus van der Merwe
6. Oudrift Setees - Klipwerf Orkes
7. Perlemoen - Die Campbells
8. Skilpadtepel - Adam Tas
9. Langpad - Elizma Theron
10. Saldanhamaan - Wynand Strydom
11. Laaiplek - Zak van Niekerk
12. Siesa - Andries Vermeulen
13. Weskus Dromer - Rooies
14. Ys Op Die Goederetrein - Tolla van der Merwe
15. Karolis - Francois Hayes
16. Jampot Polka - Brian Nieuwoudt
17. Medley - Die Bokjollers
18. Kom Kuier By My - Michiel Visser
19. Oupa Stoffel Se Vastrap - Die Sandvelders
20. Dis Soos Dit Is By Die Weskus - Zirk Bergh

Kuier In Die Weskus 2
vetseunvetseun
kompilasie ................. SELBCD536 2005 SELECT
1. Klein Bietjie Wyn - Worsie Visser
2. Jy Kan My Druk - Wicus van der Merwe
3. Lekkerkry - Zak van Niekerk
4. Bokkie Sê My Reg - Die Bokjollers
5. Swaai Haar - Francois Hayes
6. Patayo Keurspel : Badayo;
.................................... Meisie Sonder Sokkies;
.................................... Patayo - Juanita du Plessis
7. Hou Da' Bokkie - Die Campbells
8. Bokkie Vir My - Geminis
9. Verlange - Freddie Mong
10. My Vissersmanvriend Se Pa - Robbie Wessels
11. Bulshoekdam - Michiel Visser
12. Die 7uur Trein Wat Laat Is - Tolla van der Merwe
13. Weskus Meisie - Zirk Bergh
14. Hooked On Sakkie-Sakkie Keurspel: Deurdruk Dag Toe;
........................................................................ Osbraai Op Kromdraai;
........................................................................ Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans - Danie Berg
15. Weskaapse Meisie - Pieter Naudé
16. Ek Like Girls - Jacques de Coning
17. Japie Laubscher Opskop: Die Weskus Polka;
...................................................... Spruitdrift polka - Brian Nieuwoudt
18. David Se Polka - Die Sandvelders
19. (Dis 'n) Lekker Ou Jan - Grietjie
20. Wals Keurspel: Die Hartseerwals;
................................... Why Me Lord?;
................................... Draai En Swaai Wals - Die Hantamorkes

Niks is so eie aan die Weskus as die musiek van Namakwaland nie. Ervaar daardie streeksgees met Select Musiek se makietiegenieting op die album Kuier In Die Weskus 2.
Met twintig snitte deur van die land se gewildste kunstenaars sal die samesyn jou lus laat uithang. Van die tydlose Weskuskoning Worsie Visser (Klein Bietjie Wyn) tot die gewilde nuweling Robbie Wessels, oftewel Poena van Gautengeleng - met sy reusetreffer My Vissersmanvriend Se Pa. En natuurlik, spog dié samestelling met Boesmanland se roos: Grietjie van Garies - met haar stamptreffer (Dis 'n) Lekker Ou Jan. En jy kry werklik die sterre se grootste treffers hierop: van die dubbelplatinaster: Juanita du Plessis met haar Patayo-keurspel tot die goue kuierpêl Jacques de Coning met Ek Like Girls.
In ware Weskusstyl is daar dié mánne: Wicus van der Merwe met Jy Kan My Druk, Zak van Niekerk se Lekkerkry, Michiel Visser met Bulshoekdam en, natuurlik, Zirk "die Weskusprins" Bergh, met Weskus Meisie. Die Hantamorkes sorg vir die albumwalsie en daar's hope polkas: Die Sandvelders met David Se Polka en Brian Nieuwoudt laat die konsertina kreun met Japie Laubscher se skatkis. En daar's 'n Hooked-on-Sakkie-keurspel met Deurdruk Dag Toe, Osbraai Op Kromdraai en Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans. Dis langarmgenot balke toe!
En daar is talle Bokkie-liedjies: Die Campbells met Hou Da' Bokkie, Die Bokjollers met Bokkie Sê My Reg en Geminis se Weskaapse Meisie. Die nuwelinge Pieter Naudé besing sy Weskaapse Meisie, Freddie Mong onthou met Verlange en Francois HayesSwaai Haar. En hoe kan 'n mens 'n Weskusalbum doen sónder die bobaasstorieverteller Tolla van der Merwe? Hy's ook hierop - met Die 7 -uurtrein wat laat is.Wees betyds en kry Kuier In Die Weskus 2!

Kuier In Die Weskus
vetseunvetseun
kompilasie ................. SELBCD496 2004 SELECT
1. Bokkie, Wil Jy Dans? - David Kramer
2. Vetplant In Boesmanland - Thys Die Bosveldklong
3. Loslappie - Jacques de Coning
4. Op Blouberg Se Strand - Laurika Rauch
5. Wie't Al Daai Blomme Geplant? - Zak van Niekerk
6. As Die Antie Haar Boude Swaai - Die Campbells
7. Olé Weskus Keurspel: Hoe Lyk Die Manne; Weskus Pelle; Olé, Ons Dans; Wikkel Daai Boude; Ek En My Bokkie; Gee Die Hond Wind;Boesmanland - Worsie Visser
8. Meisie Meisie - Kurt Darren
9. Ska-Rumba - Juanita du Plessis
10. Groenblare - Wicus van der Merwe
11. Mooie Meisie - Namakwa
12. Weskus Parties - Geminis
13. "Kokkie" - Tolla van der Merwe
14. Boeretroos - Die Hardloop-en-Vry Dansorkes
15. Weskus Se Manne - Zirk Bergh
16. Huldeblyk aan Klipwerf Keurspel: Hantam Wikkel; Isle Of Capri; Jaloers Bokkie - Die Hantam Orkes
17. Skipskop - Deon Roberts
18. Sout, Manne, Sout! - Pieter van der Westhuizen
19. Ek En Ferreira - Devenier
20. Sandveld Vastrap - Die Sandvelders


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)