Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kopskoot!
vetseunvetseun
CD/DVD kompilasie ... CDENT 011 2009 ENT ENTERTAINMENT/IRIS
1. JMSP - Voice Of Destruction
2. Pneuma - André van der Walt
3. Algehele Kontrole - Van Coke Kartel
4. 11 July 1302 (De Vlaamse Leeuw) - Lion's Pride (BEL)
5. Siek + Sat - TERMINATRYX
6. Satan Is Liefde - Insek
7. Stadig Verblind - Mind Assault
8. Blou Moord - Breinskade
9. Helmasjien - Die Kruis
10. SexHex - F8
11. DNA - Helsinki
12. Elektro-Berzerk - NuL
13. Die Spook (Kom Weer) - Somerfaan
14. Geen Genade - Battery 9
15. Positiewe Houding, Negatiewe Wêreld - Conquest Of Death (VSA)
16. Tienerangs - K.O.B.U.S.


skakels : flamedrop.com/kopskoot : facebook












vetseun

D!E SWAARSTE AFR!KAANSE ALBUM OO!T
THE HEAV!EST AFR!KAANS ALBUM EVER (here)

http://www.flamedrop.com/kopskoot
http://www.new.facebook.com/group.php?gid=29513303061Wees gereed dat jou kop weggeblaas gaan word!

Uiteindelik het Flamedrop Productions en ENT Entertainment gedoen waarvoor menigte al geskreeu het. Die wag is verby.vetseun

Afrikaanssprekende musikante het al vir jare die voortou gelei wanneer dit kom by Alternatiewe en Extreme musiek in Suid-Afrika. Hierdie 16-ton sterk versameling smelt 'n wye verskeidenheid groepe en genres saam - van legendes, pioneers en SAMA-wenners, tot nuwe bloed, innoverende, en buitelandse bydraes. Almal se klankskeppings word uitgedruk in die universele taal van Musiek (in algemeen), en een van ons 11 amptelike tale, Afrikaans (meer spesifiek).

Die opwindende groepe en musikante op KOPSKOOT! dek alles van Alternatief, Harde Rock, Metal en Hardcore, tot Industrial, Grindcore en 'n verskeidenheid elektroniese avonture.

Hierdie historiese CD staan reg vir 'n vroeë-Februarie 2009 uitreiking (versprei deur IRIS - katalogus nommer: CDENT 011).

'n Spesiale pers luister-sessie word beplan, en die eerste vrystel-vertoning is vasgestel vir Vrydag 13 Maart '09 by The Eye Of Horus in Belville, Kaapstad, vetseunmet K.O.B.U.S., Van Coke Kartel, en TERMINATRYX wat lewendig sal optree.

Gauteng vertonings moet nog gefinaliseer word.

Alle verwikkelinge en nuus kan by die amptelike website en facebook groep verkry word.

'n DVD-metgesel vrystelling sal kort na die CD uitgereik word met videos en lewendige beeldmateriaal van meeste van die groepe op KOPSKOOT!, asook 'n aantal opwindende ekstras.

KOPSKOOT! Album Snitte:
1. VOICE OF DESTRUCTION (V.O.D.) - JMSP (Metal)
Suid-Afrikaanse Metal stamvaders (gevorm in 1986) met die eerste, legendaries extreme Afrikaanse snit ooit (geskryf in 1993, opgeneem in 1995). V.O.D. sal ook 'n Suid-Afrikaanse hervormings-toer doen (laat-Februarie en regdeur Maart), na 'n dekade se stilte.

2. ANDRÉ VAN DER WALT - Pneuma (Electronic Hardcore)
Nuwe bloed met 'n fantastiese vermenging van elektroniese en Hardcore style. Hierdie snit is van hul komende album en verskyn hier vir die eetse keer op CD.
vetseun
3. VAN COKE KARTEL - Algehele Kontrole (Alternative Rock)
Fokofpolisiekar sanger en bas-speler se projek. VAMT wenners / SAMA en MK benoemdes.

4. LION'S PRIDE - 11 July 1302 (De Vlaamse Leeuw) (Identity Rock / Folk Metal)
Van België. 'n Liedjie wat uit hul volkslied se woorde bestaan, in Vlaams (wat baie na aan Afrikaans is). Debuut vrystelling op Suid-Afrikaanse bodem.

5. TERMINATRYX - Siek + Sat (Industrial Metal)
Uitgespreek: "terminaytrix". 'n Nuwe, unieke era van Suid-Afrikaanse musiek. Die enigste groep op KOPSKOOT! met 'n vroulike voorsanger.

6. INSEK - Satan Is Liefde (Grindcore)
Energieke Grindcore - met een van die skeppers-lede van die legendariese Groinchurn.

7. MIND ASSAULT - Stadig Verblind (Metal)
Uitmuntende Metal van die Wes-Kaapse Provinsie.

8. BREINSKADE - Blou Moord (Extreme Hardcore-Techno)
Harde elktroniese maligheid van die brein agter Battery 9.

9. DIE KRUIS - Helmasjien (Metal)
Industrial-gegeurde Metal projek van die K.O.B.U.S. hoofsanger.

10. F8 - SexHex (Tekno-Grind)
Uitgespreek: "fate". Bas-gedrewe eenman projek (van V.O.D. se dromspeler), met sy eie geskape genre: Tekno-Grind.

11. HELSINKI - DNA (Dubstep / Disco / Punk)
Dans musiek met 'n baie harde edge. Nuwe projek wat twee Battery 9 gegradueerdes insluit. Eerste uitgawe ooit op CD.

12. NUL - Elektro-Berzerk (Electronic Revolution Music)
Eerste vrystelling van hierdie harde elektroniese snit op CD.

13. SOMERFAAN - Die Spook (Kom Weer) - remix (Alternative)
Ekslusiewe KOPSKOOT! remix. SAMA wenner.

14. BATTERY 9 - Geen Genade (Industrial)
Suid-Afrikaanse Industrial legendes. SAMA wenners.

15. CONQUEST FOR DEATH - Positiewe Houding, Negatiewe Wêreld (Hardcore-Thrash)
San Francisco/Tokyo Hardcore-Thrash groep met 'n snit eksklusief vir KOPSKOOT! opgeneem in Afrikaans(!)

16. K.O.B.U.S. - Tienerangs (Metal)
Die SAMA wenners wat Afrikaanse musiek in heel nuwe rigting gestuur het, geskep deur V.O.D. sanger Francois en Springbok Nude Girls kitaarspeler Theo.

Maak gereed vir 'n "mind blowing" ervaring!

KOPSKOOT! Geskep, Vervaardig en Saamgestel deur Paul Blom
Mede-Vervaardiger: Sonja Ruppersberg
Uitvoerende Vervaardigers: Rui DeSouza & Paul Blom
Mastered deur Simon Ratcliffe (Sound & Motion Studios)
K.O.B.U.S. en Van Coke Kartel mastered by Sterling Sound, New York City, VSA

Kontak ons vir meer informasie, onderhoude, hi-res fotos ens.

Amptelike Teiken-Skedel en "Nie Vir Sensitiewe Oortjies" T-hemde beskikbaar.

Vriendelike groete,
Paul Blom
Sonja Ruppersberg
FLAMEDROP PRODUCTIONS
info@flamedrop.com
Amptelike Website: www.flamedrop.com/kopskoot
Facebook Groep: www.new.facebook.com/group.php?gid=29513303061










KOPSKOOT!

D!E SWAARSTE AFR!KAANSE ALBUM OO!T

THE HEAV!EST AFR!KAANS ALBUM EVER

www.flamedrop.com/kopskoot
http://www.new.facebook.com/group.php?gid=29513303061

Prepare to get your head blown off!

Finally Flamedrop Productions and ENT Entertainment are doing what many have been screaming for. The wait is over.

For years Afrikaans speaking musicians have been paving the way when it comes to Alternative and Extreme music in South Africa, and this 16-ton strong compilation brings together a wide range of bands and genres - from legends, pioneers and SAMA winners, to new blood, innovators and foreign additions, all expressing themselves in the universal language of Music (in general), and one of our 11 official languages, Afrikaans (in particular).

The exciting bands on KOPSKOOT! (translated: "Headshot!") cover everything from Alternative, Hard Rock, Metal and Hardcore, to Industrial, Grindcore and a variety of Electronic adventures.

This historic CD is set for an early-February 2009 release (distributed by IRIS - catalog number: CDENT 011).
vetseun
A press launch listening session is being planned, and the first launch show is set for Friday 13 March at The Eye Of Horus in Belville, Cape Town, with K.O.B.U.S., Van Coke Kartel and TERMINATRYX.

Gauteng launch shows are yet to be finalized.

All updates will appear on the official website and facebook group.

A DVD companion piece will be released shortly after the CD and include most of the bands (not necessarily the same tracks), and many extras.

KOPSKOOT! Album Track List:
1. VOICE OF DESTRUCTION (V.O..D) - JMSP (Metal)
S.A. Metal Godfathers (formed in 1986) with the legendary first ever extreme Afrikaans song (written in 1993 & recorded in 1995). V.O.D will be doing a South African reunion tour (in late-February and throughout March) after a decade of silence.

2. ANDRÉ VAN DER WALT - Pneuma (Electronic Hardcore)
New blood with a fine blend of Electronic and Hardcore. 1st appearance of the song on CD / From their forthcoming album.

3. VAN COKE KARTEL - Algehele Kontrole (Alternative Rock)
Fokofpolisiekar vocalist & bass player project. VAMT winner / SAMA nominee.

4. LION'S PRIDE - 11 July 1302 (De Vlaamse Leeuw) (Identity/Folk Metal)
From Belgium. A song in Flemish (which is very close to the Afrikaans language). South African release debut.

5. TERMINATRYX - Siek + Sat (Industrial Metal)
Industrial-Metal. A new breed of South African music. The only female-fronted band on the collection.

6. INSEK - Satan Is Liefde (Grindcore)
Super-charged Grindcore, featuring one of the founder members of the legendary Groinchurn.

7. MIND ASSAULT - Stadig Verblind (Metal)
Superb Metal from the Cape Province.

8. BREINSKADE - Blou Moord (Extreme Hardcore-Techno)
Hard-beat electronic madness from the brain behind Battery 9.

9. DIE KRUIS - Helmasjien (Metal)
Industrial flavoured Metal project from K.O.B.U.S. vocalist.

10. F8 - SexHex (Tekno-Grind)
Pronounced: "fate". Bass-driven one-man project (from V.O.D. drummer Paul), coining its own genre: Tekno-Grind.

11. HELSINKI - DNA (Dubstep / Disco / Punk)
Hard-edged dance cut from a brand new project which includes Battery 9 affiliates. First ever official appearance of Helsinki on CD.

12. NUL - Elektro-Berzerk (Electronic Revolution Music)
First time this hard Industrial-flavoured electronic track is available on CD.

13. SOMERFAAN - Die Spook (Kom Weer) - remix (Alternative)
Exclusive KOPSKOOT! remix. SAMA winner.

14. BATTERY 9 - Geen Genade (Industrial)
South African Industrial legends. SAMA winners.

15. CONQUEST FOR DEATH - Positiewe Houding, Negatiewe Wêreld (Hardcore-Thrash)
San Francisco/Tokyo Hardcore-Thrash band with a track exclusively recorded in Afrikaans for KOPSKOOT!

16. K.O.B.U.S. - Tienerangs (Metal)
The SAMA winners who sent Afrikaans music in a whole new direction, formed by V.O.D. vocalist Francois and Springbok Nude Girls guitarist Theo.

Get ready for a mind-blowing experience!

KOPSKOOT! Created, Produced & Compiled by Paul Blom
Co-produced by Sonja Ruppersberg
Executive producers: Rui DeSouza & Paul Blom
Mastered by Simon Ratcliffe (Sound & Motion Studios)
K.O.B.U.S. and Van Coke Kartel mastered at Sterling Sound, New York City, USA

Contact us for more information, interviews, hi-res images etc.

Official Target-Skull & "Nie Vir Sensitiewe Oortjies" T-shirts available.

Best regards,
Paul Blom
Sonja Ruppersberg
FLAMEDROP PRODUCTIONS
info@flamedrop.com
Official Website: www.flamedrop.com/kopskoot
Facebook Group: www.new.facebook.com/group.php?gid=29513303061





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )