


















Konsertina Saamtrek


kompilasie LP .......................... TL 1099 TEAL
Kant 1:
1. Rooijakkals Setties - Thierry King
2. Ta' Antjie - Bronkie Bronkhorst
3. Wipneusie - Louwtjie Weber
4. Koppies Setties - Joe Hein
5. Huwelikswals - Frikkie Broodryk
6. Roosterkoek Setties - Willie Fourie
Kant 2:
1. Pampelmoes Polka - Thierry King
2. Verloof Wals - Bronkie Bronkhorst
3. Soutpansberg Vastrap - Louwtjie Weber
4. Rosedale Vastrap - Willie Fourie
5. Wawiel-Wikkel - Joe Hein
6. Kristalwaters - Johnny Esterhuizen
Die konsertina bly maar vir liefhebbers van boeremusiek, die instrument, wat reg kan laat geskied aan hierdie soort musiek. Op hierdie plaat "Konsertina Saamtrek" is 'n groep kerels wat 'n konsertina nog werklikwaar kan kielie, soos die ou mens dit kon doen. Vir 'n regte boere-bokjol is hierdie plaat net die regte ding.
Thierry King, Willie Fourie, Louwtjie Weber, Johnny Esterhuizen, Oom Ernst en Frikkie Broodryk, is almal kêrels wat dwarsdeur die land bekend is en hulle kwyt hulleself deeglik van hul taak.
skakels :