Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kindertreffers vir die Langpad 7
vetseun
kompilasie ................... SELKPCD1039 SELECT
1. Handjies Klap
2. By Die Strandd
3. We Live At The Sea
4. Fishing
5. Skulpie Se Storie
6. Blommetjies
7. Dorstyd
8. Our Farm
9. Horses Horses
10. Die Wildtuin
11. Die Olifant
12. Crocodile
13. Cockatoo
14. Die Tandemuis
15. I Brush My Teeth
16. The Dentist
17. Muistandliedjie
18. Ons Kan Nie Sonder Mense Nie
19. The Fireman
20. Die Verkeerskonstabel
21. Alles En Almal
22. Puffer Train
23. Immediate Despatch
24. I'm Gonna Clean My Room
25. This Is The Way
26. C-C-C-C-Cold
27. Gobble Goes The Dustbin
28. Oos Wes, Tuis Bes
29. Waltzing
30. Music, Music, Music
31. Bed Toe
32. Blinkoogsterretjie
33. Kersboom

Kindertreffers vir die Langpad 6
vetseun
kompilasie ............. SELKPCD1038 2005 SELECT
1. Volstruis
2. Pappegaai
3. Kietsie Se Sproet; Hasie Kalbassie
4. A Green Frog
5. Agt Muisies
6. Vuurvliegie
7. Mr. Mole
8. Vlakkie Vlakvark In Die Moeilikheid
9. Ons Boereplaas/Our Farm
10. Ou Oom Klasie
11. Herfs
12. Spring Song
13. 1, 2, 3, 4, 5
14. Speelliedjie
15. Wat Ruik Honde Alles
16. Boerekos
17. Pannekoek Bak
18. Pizza Pizza
19. Appels En Lemoene/Oranges And Apples
20. 10 In The Bed
21. Jig Jog Jig Jog
22. Spinning And Spinning
23. Die Vullislorrie
24. Tjoeke Stoomtrein
25. Aeroplanes Aeroplanes
26. Die Wiele Van Die Bus
27. Policeman
28. Rushing Rushing
29. Haasbek
30. Gertjie Gemmerkat

Kindertreffers Vir Die Langpad 5
vetseun
kompilasie ............. SELKPCD1035 2004 SELECT
1. Vyf Bobbejaantjies
2. Insek-Liedjie
3. In The Jungle
4. Pietie Padda Leer Spring
5. Pappa/Mamma Medley: Pappa, Jy Bly My Held
............................................... Engel Aan My Sy
6. Ouma/Oupa Medley: Dankie, Liewe Ouma
.......................................... As Oupa So Sê
7. On Top Of Spaghetti
8. Tande Borsel
9. San Se Eerste Skooldag
10. Allermooiste Ding
11. The Moon's Song
12. Bly Uit Die Son
13. Ons Gaan Dorp Toe
14. If You're Happy And You Know It
15. Puppy
16. The Music Man
17. Six Little Ducks/Mars Van Die Eende
18. Klokke En Diere
19. Die Bootjie
20. Seasons
21. What Are You Gonna Do?
22. Die Brandweerman/The Fireman
23. Dierekonsert
24. Ons Orkes
25. Ten Little Squirrels
26. Song Of The Bee
27. Nanki-Pooh
28. Die Kersspel

Kindertreffers Vir Die Langpad 4
vetseun
kompilasie ................. SELKPCD1029 SELECT
1. Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
2. Tjoek-Tjoek Trein
3. As Oupa So Sê
4. Meneer Verkleurman
5. Dierbare Ouma
6. Hasie Kalbassie
7. In Die Dieretuin
8. Klein Duimpie
9. Japie, My Skapie
10. Januarie, Februarie, Maart
11. Oom Olifant
12. Die Hennetjie
13. Rip van Winkel
14. Ry Veilig Met Nakkie Die Nar
15. Die Kat Kom Weer
16. Stapsoldaatjie
17. Beauty & The Beast
18. A Whole New World
19. Skool Toe
20. Karoolsie
21. Mamma Se Kombuis
22. Goeie Môre Maatjies, Dit Is 'n Lekker Dag
23. Die Lelike Eendjie
24. The Muppet Show
25. You'll Be In My Heart
26. Gouelokkies En Die Drie Bere
27. Almal Dra 'n Jas
28. Sing 'n Nuwe Lied
29. Al Was Ek Nie Daar Nie
30. Vader Abraham

Kindertreffers Vir Die Langpad 3
vetseun
kompilasie .......... SELKPCD1027 SELECT
1. Vader Jakob
2. Daantjie Kat
3. Eensy Weensy Spider
4. Sarel Seemonster
5. Die ABC
6. Haas Das Se Nuuskas
7. Nakkie Die Nar
8. The Bare Necessities
9. Bliksoldaatjie
10. Die Smurflied
11. Kleuterliedjies
12. Olke Bolke
13. Die Padda Wou Gaan Opsit
14. Die Eensame Krokodil
15. Los Tandjie
16. Liewe Heksie
17. Kammalielies
18. Ag, Assebliefie
19. Glimlag Maatjie
20. Die Wekker
21. Woefie
22. The Little Mermaid
23. Ons Almal Klap Nou Hande
24. Sjakadoem
25. Op Die Plaas
26. Appels En Lemoene
27. Saai Die Waatlemoen
28. Laat Ons Skyn Vir Jesus
29. Jesus Sien Ons Swak En Nietig
30. Jesus Roep My Vir 'n Sonstraal

Kindertreffers Vir Die Langpad 2
vetseun
kompilasie .................... SELKPCD1019 SELECT
1. Kraaines
2. Die Windpomp
3. Kom Sing 'n Nuwe Lied Vir Hom
4. Goeie Môre Maatjies, Dit Is 'n Lekker Dag
5. Olke Bolke
6. Heidi
7. Piet-My-Vrou
8. Tjoeke-Tjoekepaf
9. Teddiebeer
10. Hondemaatjie
11. Bennie Boekwurm
12. Handjies Klap
13. Dit Borrel In My
14. Bollemakiesie
15. Feetjies In Die Reën
16. Ietsie Bietsie Spinnekop
17. Skoenmaker Skoenmaker
18. Hy's Die Een Wat Ek Lief Het
19. Doemtiekie
20. Kersfeesliedjie
21. Die Paddakonsert
22. Vyf Klein Paddatjies
23. Ons Orkes
24. Aarde Liedjie
25. Verkleurmannetjie
26. Kleuterliedjies
27. Wouter Kabouter
28. Skapie-Mê
29. Morsjors
30. Kammalielies
31. Speelgoedland
32. Nanki-Pooh
33. Manie Musieknoot

Die Desembervakansie lê weer om die draai en die hele gesin is weer oppad na die een of ander aanloklike vakansiebestemming. Die pad kan soms baie lank raak en ma's en pa's soek altyd na alle moontlike maniere om die woelige kleinspan in die motor stil en besig te hou. Hierdie album is natuurlik die ware Jakob vir die langpad - maar sal selfs by die huis die woelwaters uit die kwaad hou. "Kindertreffers Vir Die Langpad 1" is 'n jaar gelede uitgereik en was so gewild dat 'n opvolgalbum dus dadelik in aanvraag was.
Hierdie album spog met 33 saamsing-liedjies deur bekende Afrikaanse sangers. Van die liedjies sluit in Anton Goosen se "Kraaines", Mynie Grové se "Tjoeke-Tjoekepaf", Elizabeth Fourie se "Kersfeesliedjie" tot bekende nommers soos "Heidi", "Bennie Boekwurm", "Ietsie Bietsie Spinnekop" en "Olke Bolke".
Die hele gesin kan heerlik saamsing - en die langpad sal gou-gou korter word.

Kindertreffers Vir Die Langpad 1
vetseun
kompilasie .................. SELKPCD1017 SELECT
1. Telly Tubbies
2. Manie Musieknoot
3. Handjies Klap
4. Die Lappop
5. Pumpkin Patch
6. Hansie Slim
7. Verkleurmannetjie
8. Pinocchio
9. Gesonde Kos
10. Siembamba
11. Wiele Wiele Walie
12. Ou Tante Koba
13. Pannekoek
14. 'n Padda Wou Gaan Kuier
15. Die Dapper Muis
16. Kosie Kramer
17. Feëtjieland
18. Speelgoedland
19. Bliksoldaatjie
20. Aai, Aai, Die Witborskraai
21. Skoenmaker, Skoenmaker
22. Môre Oompie, Môre Tannie
23. Die Brandweerman


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)