Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kinder Lof - 68 gunsteling geestelike liedjies vir kinders
vetseun
2CD kompilasie .............. MARD373 2006 MARANATHA
Disk 1: Die Woord van God
Noag Het 'n Ark Gebou
Vader Abraham
Dawid En Goliat (film)
Allawêreld
Daniël
Al Was Ek Nie Daar Nie
Stille Nag
Baba In 'n Krip
Klein Dorpie Betlehem
Betlehemster
Hoor Die Blye Eng'le Sing
Herders Op Die Ope Velde
Kom Alle Getroues
Vrede Op Aarde
Die Huis Op Die Rots
Saggeus
Vyf Broodjies & Twee Vissies
Die Wyse Man
Hosanna
Saai Die Saad
Jesus Nooi Die Kindertjies
Silwer En Goud
Loof Die Heer, Hy Is Goed
Alle Volke, Klap Julle Hande
Stapsoldaatjie
Loof Hom Met Die Tromme
Kom Loof Die Heer
Hy Hou Die Hele Wêreld
Op Berge En In Dale
Here Jesus Ek Is Klein
Lees Jou Bybel
Twee Ogies Om God's Werk Te Sien
Genade Onbeskryflik Groot
Jesus Groot Bo Almal
Disk 2: Hoe Groot Is U
Heilig, Heilig, Heilig
God Is So Goed
Kom Dank Nou Almal God
Pasop Kleine Ogies
Jesus Maak My Soos 'n Sonstraal
Praat Ek Mense Eng'le Tale
Jesus Neem Die Kleine Kinders
Jesus Roep Die Kindertjies
Ek's So Bly Ek Behoort Aan Jesus
Jesus Ons Loof U
As Hy Weer Kom
As Jesus Kom Op Die Wolke
God Is Groot
Asems En Wasems
Die Borrelliedjie
Hy Leef, Hy Leef
Jesus Is So Lief Vir Kinders
Keer Jou Tong
Laat Julle Liggies Skyn
Lofsing Die Here
My God Is So Groot
Ons Vang Visse
Pappa & Mamma
Van Kop Tot Toon
Vir Spys En Drank
Visvang Vir Jesus; Vissers Van Mense
Jesus Het My Lief
Wees Bly
Meer En Meer Soos Jesus
Weet Jy?

Die afgelope dekade of wat het Suid-Afrika 'n geestelike ontwaking beleef soos nog nooit tevore nie. Dit het oorgevloei in kinderbediening en is uitgebeeld in kindermusiek ook.
Hierdie dubbel-CD is 'n omvattende versameling van immergroen liedere, sommige oorgeneem uit Engels en vele nuut geskry vir die Afrikaanse kind. Met bekende kunstenaars soos Jan de Wet en die Loflaaitjies; Soekie & Die Radikids en vele meer.
Mag hierdie 'n wonderlike hulpmiddel wees vir die ontwikkeling van nuwe, jong lofprysertjies!


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)