Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kersfeesprogram: 'n Skouspel van Lig, Kleur en Musiek
vetseunvetseun
DVD kompilasie . MNETDVD-044 2008 M-NET/kykNET

"Dis Kersfees" is 'n heerlike Kersprogram waar bekende kers melodieë en gedigte met die verhale van 'n paar baie unieke karakters, wat elkeen kersfees op 'n baie unieke manier vier, vermeng word.
In die verhale en die kerslig en die musiek ontdek ons iets van die ware gees van Kerfees. Die program word aangebied deur Doreen Morris en die kersliedere word gesing deur Hessel van der Walt (Dis Kersfees), Jan de Wet (O, die Vrolike), Anna Davel (Kyk Hoe Glinster Die Maan), Piet Smit (Hoor Die Blye Eng'lelied), Dozi (Stille Nag (Zulu)), Natasha & Willie Joubert (Bethelemster) en die Black Tie Ensemble sing die bekende Battle Hymn Of The Republic. Van die verhale wat vertel word is die van 'n man wat die afgelope twee jaar Kerfees in antarktika gevier het, daar isdie storie van die vrou wat elke jaar haar huis met 30 000 liggies versier, ons kyk hoe 'n Russiese ikoonsklider Kerfees vier, ons kyk na kersbriefies van kinders en om te sien wat hulle regtig graag vir Kerfees vir Kerfees begeer en ons besoek 'n kleuterskool vir am kinders waar elke dag in die teken van Kerfees staan. Die gedig Maria van Elizabeth Eybers en die gebed van Franciskus van Assissi Here, maak my die instrument van U vrede word ook voorgedra.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )