


















Innibos is Groot 2014 "Live"


DVD kompilasie ............. 2015
Herleef Suid-Afrika se grootste opelug konsert van 2014 saam met ongeveer 50 000 mense! Al jou gunsteling kunstenaars lewending op die verhoog by die Innibos Kunstefees!
Sing saam met ou gunstelinge soos Mannetjies Roux (Laurika Rauch & hele groep), Lisa Se Klavier (Koos Kombuis & Laurika Rauch), Pampoen (Steve Hofmeyr) en luister lekker na die laaste jaar se groot treffers soos Kaalvoetkind (Juanita, Ruan & Franja du Plessis), Swart Koffie (Corlea Botha), Timbuktu (Riana Nel) & Twee (Jay).
skakels :