Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Houtstok-Rockfees
vetseunvetseun
kompilasie ....................... WILD013 1996 WILDEBEEST/GALLO
1. Wit Kaffers Van Afrika - Anton Goosen En Die Kommissie Van Ondersoek
2. In Die Middel Van Die Nag - Jacques Steyn en 2B2
3. An Eye For Africa - Jennifer Ferguson
4. The Price You Pay - No Friends Of Harry
5. Delilah - KOOS
6. Bourbon Street - Jack Hammer
7. All Women Are The Same - Blackwater Blues Band
8. Wilde Ding - Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers
9. Letters For Dicky - Jennifer Ferguson
10. Pamperlang - Anton Goosen En Die Kommissie Van Ondersoek
11. Into The Midnight - Izwe
12. Little Boys, Little Toys - Philip Moolman
13. Lang Man, Donker Man - Lieze Stassen
14. Te Laat Vir Praat - Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers
15. Die Sommige Ou Tannies-Blues - Koos Kombuis/André Letoit
16. Die Dood Se Snaar - Jacques Steyn en 2B2
17. Kwêla Vir Mandela - Randy Rambo En Die Roughriders
18. Staaltjie Vir Slang - Artvark
19. Die Trein Na Pretoria - Die Briel-gesin
20. Alles Vir Niks - Alida White (Steve Hofmeyr) (nie op cd)
21. Plezir-Sones - Draadloos (nie op cd)
22. Wat 'n Vriend Het Ons In PW - Gereformeerde Blues Band (nie op cd)
23. Almal Moet Gerook Raak - Gereformeerde Blues Band (nie op cd)

Houtstok-Rockfees
vetseunvetseunvetseun
kompilasie TC/2LP kompilasie . HOUT C1/ HOUT 1 1990 GALLO
Kant 1:
1. Wit Kaffers Van Afrika - Anton Goosen En Die Kommissie Van Ondersoek
2. In Die Middel Van Die Nag - Jacques Steyn en 2B2
3. An Eye For Africa - Jennifer Ferguson
4. The Price You Pay - No Friends Of Harry
5. Delilah - KOOS
Kant 2:
1. Bourbon Street - Jack Hammer
2. All Women Are The Same - Blackwater Blues Band
3. Alles Vir Niks - Alida White (Steve Hofmeyr)
4. Wilde Ding - Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers
5. Plezir-Sones - Draadloos*
Kant 3:
1. Letters For Dicky - Jennifer Ferguson
2. Pamperlang - Anton Goosen En Die Kommissie Van Ondersoek
3. Jam The Midnight - Izwe
4. Little Boys, Little Toys - Philip Moolmanvetseun
5. Die Trein Na Pretoria - Die Briel-gesin
Kant 4:
1. Lang Man, Donker Man - Lieze Stassen
2. Te Laat Vir Praat - Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers
3. Die Sommige Ou Tannies-Blues - Koos Kombuis/André Letoit
4. Die Dood Se Snaar - Jacques Steyn en 2B2
5. Kwêla Vir Mandela - Randy Rambo En Die Roughriders*
6. Staaltjie Vir Slang - Artvark

Die eerste oorwegend Afrikaanse Live L.P. opgeneem tydens dle Houtstok Rockfees te Le Chateau, Pretoria op 31 Mel 1990, Geen atelieeoverdubs nle.
Koos Kombuls, KOOS, Randy Rambo en Draadloos verskyn met goedgunstlge toestemmlng van Shlfty Records.
Dankle: M-Net en Barney Simon.
Die twee studio-tracks (*) ingesluit danksy goedgunstlge toestemmlng van Shlfty Records. Dle twee groepe sou gespeel het as daar behoorllke organlsasle en stage management was.
'n Osoonvriendelike Plaat wat moontlik was danksy Memortech wat dle 3-M-klankbande geborg het.
Opname: Power House Mobile studio; by Le Chateau, 31 Mei 1990
Meng: RPM-ateljee
Omslagfoto: Rob Scrooby
Omslag-ontwerp: Guy Jennings
Promosie: Ansie Kamffer
lngenieur: Peter Pearlson, behalwe *
Assistenteingenleurs: Rob Granville, Fernando Perdigaor, Wessel van Oudtshoorn
Regle: Peter Pearlson, behalwe *
Konsep en Uitvoerende Regie: Anton Goosen
'n Anton Goosen-produksie

LIVE VIR DIE NUWE SUID-AFRIKA

KUNSTENAARS by Houtstok, Le Cháteau, Pretoria, 31 Mei 1990: [24 Junie, M-NET]
Johannes Kerkorrel, Anton Goosen se Kommissie van Ondersoek, Koos Kombuis (André Letoit), Jack Hammer, die Backwater Blues Band, Steve Hofmeyr, Lucas Maree, Philip Moolman, Alida White, Jennifer Ferguson, Sannie Briel, Worsie Visser, Richard van der Westhuizen, Lochner de Kock, Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers, Artvark, Alida White, Izwe, Jacques Steyn en B2B, Leon Terblanche, The Outsiders, KOOS, die Valiant Swart Band Lieze Stassen plus meer. Randy Rambo en die Rough Riders, Radiators in Swart, en Draadloos was geskeduleer, maar het nie opgetree nie. Moby Dick (Hennie Nel) en No Friends Of Harry het onbeplan opgetree. Seremoniemeester, Barney Simon.

KUNSTENAARS by F.A.K./Sasol-fees, Voortrekkermonument, Pretoria, 31 Mei 1990: [26 Junie, TV1]
Gé Korsten, Innes & Franna, Rina Hugo, Danie Botha, die Debuut-wenner Marié du Toit, Karin Hougaard, Johan Stemmet, Jannie du Toit, Danie Niehaus, Janita Claassen, Hessel van der Walt en Manuel Escórcio.

NUUSBERIGTE
"Op Republiekdag, Donderdag 31 Mei (1990) vind Suid-Afrika se eie Woodstock-rockfees, 'Houtstok: 'n Fees vir 'n nuwe Suid-Afrika' by Le Cháteau buite Pretoria plaas. Kaartjies is teen R15 by Computicket beskikbaar. Voorskoolse en jong kinders se toegang is gratis. Kaarte waarop die presiese ligging van Le Cháteau aangedui word, sal eersdaags in die media verskyn. Houtstok begin die oggend om tienuur en duur tot middernag.
M-NET (sowel as Britse en Amerikaanse TV-spanne) gaan die hele fees opneem met die oog op 'n spesiale program later vanjaar.
Juis daarom gaan Die Briels se optrede by Houtstok 'n gedenkwaardige en geskiedkundige gebeurtenis wees, want dit gaan die eerste keer in Suid-Afrika wees dat uiteenlopende kunstenaars wat tog op 'n besondere manier met mekaar verband het, saam optree.
(Toevallig genoeg word een van die belangrikste vernuwende aspekte van vandag se ''alternatiewe'' kunstenaars ook beskou as die feit dat hulle oorspronklike musiek skryf, waarteenoor die hoofstroom-kunstenaars grotendeels melodieë uit die buiteland oorneem en Afrikaanse woorde daarvoor skryf met temas soos natuurskoon en kalwerliefde).
Die grootste platemaatskappy in Suid-Afrika, Gallo, gaan die hele Houtstok-fees opneem. Die hoogtepunte sal later vanjaar op 'n langspeler uitgereik word. Die SAUK se argiewe gaan ook die hele fees opneem vir bewaring.
Steve Hofmeyr se bestuurder sê die gewilde sanger kan nie op die nuwe Houtstok-langspeler sing nie want ''ek wil nie hê hy moet met mense soos tannie Sannie Briel en mense wat Kwêla Vir Mandela sing, geassosieer wees nie''.
Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek se Wit Kaffers Van Afrika (onsmaaklik en aanstootlik), André le Toit alias Koos Kombuis se Die Sommige Ou Tannies-Blues (vloekwoorde), Artvark se Staaltjie Vir Slang (politiek onsensitief), Draadloos se Plezir-Zones (aanstootlik), en Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers se Wilde Ding (aanstootlik en in swak smaak) " - Beeldargief

"Houtstok-lawaai in boek beskryf" (11 Januarie 1991, Burger)
"Vyf snitte op Houtstok-plaat is onsmaaklik" (14 augustus 1990, Beeld)
"Briels nou saam met rockgroepe op plaat" (28 Junie 1990, Beeld)
"Chaos agter skerms by Houtstok" (5 Junie 1990, Beeld)
"Tot die voëls het ná groot jol 'n babalaas" (2 Junie 1990, Beeld)
"Houtstok jol tot die kranse antwoord" (1 Junie 1990, Beeld)
"Partytjie begin vanaand by SA se eie Woodstock" (30 Mei 1990, Beeld)
"SA se eie Woodstock ook op plaat vasgelê" (30 Mei 1990, Beeld)
"Kerkorrel en Lucas Maree los Houtstok" (30 Mei 1990, Beeld)
"Die lekkerste opskop ooit!" (17 Mei 1990, Beeld)
"Die kranse om Pretoria gaan antwoord gee!" (15 Mei 1990, Beeld)
"Kerkorrel op pad België toe" (27 April 1990, Burger)
"Raad gaan weer dink oor Houtstok." (27 April 1990, Beeld)
"Pretoria weier die Houtstok-plakkate." (26 April 1990, Beeld)
"Met 'Houtstok' is 'n opskudding op pad" (12 April 1990, Burger)



Ander Houtstokke...


KUNSTENAARS by Houtstok 2010: Swartland Musiekfees, Dieprivier-plaas, Malmesbury, 23-25 April 2010
23 April: Dewald Dippenaar, David Fourie, Fredi Nest, Jak de Priester, Arno Jordaan, Die Broers, Pieter Koen, Eden, Die Campbells, Snotkop, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties
24 April: George Longane, Nadia Louw, Gerhard Steyn, Elizma Theron, Romanz, Emo Adams, Wicus van der Merwe, Thys Die Bosveldklong, Zak van Niekerk, Nádine, Gerrie Pretorius, Nicholis Louw, Kurt Darren, Bok van Blerk, DJ Ossewa, Fokofpolisiekarvetseun
25 April: Matt Hurter, Dennis East, Barbara Ray, Clive Bruce, Jody Wayne, Tommy Dell, Ken Mullan, Alan Ladd, Lance James, Wynand Strydom and Chereé Large, Steve Hofmeyr, Ray Dylan

NUUSBERIGTE:
"This festival is a replica of Woodstock '69 but just with Afrikaans artists on Friday and Saturday. The Sunday is a Country and Western Show." - computicket
"Houtstok 2010 Brings the Spirit of Woodstock '69 to Cape Town" - capetownmagazine
"Ons is baie duidelik dat ons inspirasie is van die oorspronklike Woodstock '69 asook dat ons uitsluitlike op Afrikaanse Musiek konsentreer! Musiek fees met 'n "kinkel"! Die vorige Houtstok Rockfees was meer as 10 jaar gelede gehou in die Noorde!! Daar is geen, ooreenstemming, verband of konnektasie tussen ons maatskappy of fees met die vorige Houtstok nie. Daarom het ons dit nie nodig geag om enigsins daarna te verwys nie." - Louis Baartman (organiseerder)

SKAKELS:
houtstok.co.za : computicket : facebook : twitter

vetseun



KUNSTENAARS by Tassenberg Wingerdstok Lifestyle Festival, 29 Maart - 2 April 2003, Threewater Sportsklub, Villiersdorp
The Rudimentals, Afrotone, Surreal, Plank, Anton Goosen, Valiant Swart, Frosted Orange, Kobus!, Karen Zoid, Luna, Alta Joubert, Arbor, Akkedis, Piet Botha, Soulja, Golliwog



KUNSTENAARS by Martell Wingerdstok Rock Festival, 17 April 1999, 3 Arts Theatre, Plumstead
Captain Gooch, Mills Park, Blemish, Fresh, Aftertaste, Sunfish, Danny de Wet and The Lowveld Garage Band, Ras Tamie and The Warriors, Valiant Swart, The LED, The Honeymoon Suites, Sons Of Trout, Wonderboom, Colorfields, DJ Jorge Carlos, DJ Yuki, DJ Psychopot, afterparty, Sunrise Beach, Muizenberg, Krushed & Sorted



KUNSTENAARS by Wingerdstok '98, 27 - 29 Maart 98, Antoniesvlei, naby Wellington
Springbok Nude Girls, Battery 9, Wonderboom, Sons Of Trout, Lithium, Juice, Plum, Mud Ensemble, Fetish, Boo!, Supernature, Billygoat, Seed, Scooters Union



KUNSTENAARS by Operasie Houtstok, Woodstock, Kaapstad, 2 Junie 1997
SAP, Bendes

NUUSBERIGTE:
"Magte slaan toe op bendevesting in Woodstock" (2 Junie 1997, Burger)



KUNSTENAARS by Wingerdstok '97, 21 en 22 Februarie 97, Groot Drakenstein Sports Club, Franschhoek
Springbok Nude Girls, Valiant Swart, Battery 9, Lithium, Koos Kombuis en Die Warmblankes met Wendy Oldfield, Famous Curtain Trick, Dorp, The Dynamics, Blues Broers, Jack Hammer, Thysis, Drain, Adamu, Nine, Billygoat, The LED,Ark, Garden Variety, Wonderboom, Sons Of Trout, Juice, Plum, Mud Ensemble, Fetish, Boo!, Supernature, Billygoat, Seed



KUNSTENAARS by Houtstok 3, Sandra Maria-plaas, Krokodilspruit, Cullinan, 14 en 15 September 1996
Jack Hammer, The Lemmings, Tequila Rose. Seremoniemeesters Barney Simon, Scot Scott.

NUUSBERIGTE:
"... organiseerder van die Houtstok, het gister gesê Houtstok gaan weer 'n sukses soos die Houtstok in 1990 wees.... Sestien sanggroepe... Die musiekfees, wat tot 02:00 Sondag sou duur, is teen 21:00 Saterdagaand gestaak. Daar was nie meer kunstenaars nie en van die besoekers het toe ook al huis toe gegaan. ...waar 85 mense opgedaag het. Toegangkaartjies het R70 gekos." - Beeldargief
"Houtstok-stigter sterf op sypaadjie in Pta" (8 Mei 1997, Beeld)
"Bester wil 'Malstok' by Weskoppies hou" (25 September 1996, Beeld)
"'Flopstok' dryf Bester tot in Weskoppies" (24 September 1996, Beeld)
"Houtstok '96 toe 'n reuse-flop" (16 September 1996, Beeld)
"Stampe en stote Houtstokkers se voorland" (14 September 1996, Beeld)



KUNSTENAARS Martell Houtstok, Wildernis, 16 Desember 1996
Squeal, Springbok Nude Girls, Blues Broers, Valiant Swart, The Dollyrockers, India, die Sunshines, Dorp plus meer.

NUUSBERIGTE:
"Die Kaap is dié vakansie 'n ware musiekfees" (13 Desember 1996, Burger)



KUNSTENAARS by Houtstok 3, Aventura, Roodeplaatdam, 7 September 1996
Cutt Glas, Jack Hammer, Johannes Kerkorrel, Lochner de Kock en Richard van der Westhuizen, Marimba!, Soweto String Quartet, Nico van Rensburg-Boereorkes, Battery 9, Garden Variety, Springbok Nude Girls, Squeal, Sugardrive en Wonderboom plus meer. Seremoniemeesters Barney Simon, Scot Scott. UITGESTEL

NUUSBERIGTE:
"...om te keer dat Houtstok '96 môre in die Sandra Maria-vakansieoord buite Pretoria aangebied word. Maar mnr. Francois Bester, organiseerder van die rockfees, het gister gesê Houtstok ''gaan gebeur''.
Mnr. Francois Bester, organiseerder van dié Afrikaanse rockfees, het gister gesê die uitstel is genoodsaak deur die verwarring oor of die fees wel gaan plaasvind of nie. Van die kunstenaars wat sou opgetree het, het ander reëlings getref toe dit begin lyk het of die fees nie meer gaan plaasvind nie.
Houtstok sou verlede naweek plaasgevind het. Probleme oor die terrein het dit egter gekelder. Die fees is toe uitgestel tot dié Saterdag." - Beeldargief
"Vier boere wil 'Satanistiese' Houtstok keer" (13 September 1996, Beeld)
"Houtstok-fees vir 'n week uitgestel" (4 September 1996, Beeld)
"Houtstok: ondanks Bester se ja steeds vrae" (3 September 1996, Beeld)
"Houtstok is aan... is af... is weer aan" (2 September 1996, Beeld)
"Houtstok-musiekfees 'gaan beslis voort'" (30 Augustus 1996, Beeld)
"Verwarring heers oor Houtstok-musiekfees" (28 Augustus 1996, Beeld)
"Houtstok '96-fees word vroeg in die lente gehou" (31 Julie 1996, Beeld)



KUNSTENAARS by Herfs-Houtstok-Musiekfees, Pam Brink-stadion, Springs, 6 Mei 1995
Steve Hofmeyr, Irene van Wyk, André Schwartz, Elzabé Zietsman, Philip Moolman, Little Sister, Lochner de Kock, Richard van der Westhuizen, Patricia Lewis

NUUSBERIGTE:
"'n Herfs-Houtstok-Musiekfees word Saterdag van 15:00 by die Pam Brink-stadion, Springs, gehou. Besoekers kan hul eie piekniekmandjies bring. 'n Biertuin en verversings word ook vir die dag gereël.
Kaartjies kan by die hek of by Computicket gekoop word." - Beeldargief



KUNSTENAARS by Rockstock, Superbowl, Sun City, 28 Augustus 1993
Ladysmith Black Mambazo, Sannie Briel, Anton Goosen, Lucas Maree, Koekie Ziervogel en die Kloosterkoeke, Walk This Way, Little Sister, No Friends Of Harry, Jack Hammer, Jennifer Ferguson plus meer. Seremoniemeesters Barney Simon, Scot Scott

NUUSBERIGTE:
"Rockstock kan gesien word as die ouer broer van die gewilde Houtstok-feeste wat 'n paar jaar gelede buite Pretoria gehou is. Waar die klem van Houtstok geval het op alternatiewe Afrikaanse musiek, word daar met Rockstock gefokus op progressiewe Suid-Afrikaanse rockmusiek.
Kaartjies vir Rockstock kos R50 en is beskikbaar by Computicket." - Beeldargief
"Rock in S-Bowl SA kunstenaars kry hul kans" (21 Julie 1993, Burger)
"Houtstok-man in oog geskiet" (20 Julie 1993, Burger)
"Briels gaan Superbowl op horings neem" (16 Julie 1993, Beeld)



KUNSTENAARS by Houtstok 2, Le Cháteau, Pretoria, 29 en 30 Mei 1992:
Nico Carstens, Johannes Kerkorrel, Tananas, Bernoldus Niemand, Mynie Grové, André Schwartz, Elzabé Zietsman, Anton Goosen, Prophets Of The City, Radio Rats, Blackwater Blues Band, Robin Auld, Archie Pelago, Sweet Angel & Friends, The Catch, Valiant Swart, Cactus, Blue Chameleon, Die Naaimasjiene (I'm too sexy for the FAK-fees), Koos Kombuis, Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers, The Fuel, Herbie & Spence, Radiators, Mariëtte Erasmus, The Cherry Faced Lurchers, Live Jimmy Presley plus meer. Seremoniemeesters, Neil Johnson, Barney Simon, Earle Holmes.

NUUSBERIGTE:
"Kaartjies kos R20 en kan van Maandag by Computicket gekoop word. R2
van elke kaartjie wat verkoop word, gaan deur die organiseerders
geskenk word aan die sangeres Alida White, wat kanker het.
"Volgens die organiseerders sal die klem egter vanjaar nie op Afrikaanse musiek val nie, maar wel op Suid-Afrikaanse gehaltemusiek oor die breë spektrum." - Beeldargief
"Houtstok-boogie verdryf die koue" (6 Junie 1992, Beeld)
"Tweede Houtstokfees heerlike mengsel van plaaslike klanke" (1 Junie 1992, Burger)
"Vere reggeskud vir Houtstok" (27 Mei 1992, Beeld)
"Houtstok lok van Koos tot Tonteldoos" (15 Mei 1992, Burger)
"'Houtstok-druppel' vind sy weg na ons taalemmer" (16 Mei 1992, Beeld)
"Dit is weer tyd vir Houtstok!" (21 April 1992, Beeld)
"Boererockers span snare vir Houtstok" (27 Maart 1992, Burger)



KUNSTENAARS by M-NET Afrikaanse Rockfees, Tafelbaai-boogie, M-NET, 19:00 16 Maart 1991
Danie Botha, Coenie de Villiers, Anton Goosen, Rina Hugo, Steve Hofmeyr en Dusk, Greta Jones, Johannes Kerkorrel, Sam Marais, Philip Moolman, Danie Niehaus, Prophets Of The City, Laurika Rauch, André Schwartz, Randall en Koba Wicomb, Worsie Visser en Bobby Hendricks en sy orkes, Lesley-Rae Dowling en The Kids (van K-TV), Mynie Grové, Pieter van der Westhuysen. Aanbieder, Shaleen Surtie-Richards.

NUUSBERIGTE:
"Kaap kry Afrikaanse-rockfees Die byle gaan huil in Tafelbaai, soos op Houtstok" (7 Februarie 1991, Burger)


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )