Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Heal The Hood .org
Shut Up Just Dance
vetseun
kompilasie ...................... 2006

African Battle Cry 2005
vetseun
kompilasie ...................... 2005

African Hip Hop Indaba 2005
vetseun
DVD kompilasie ............. 2005
vetseun
Heal The Hood - Volume Five
vetseun
kompilasie ............................................ 2004 CAPE FLATS UPRISNG
1. The Dozy Mugs - DJ Lapse and MG Fresh, produksie, DJ Lapse and MG Fresh, cuts DJ Lapse & MG Fresh
2. Re-Plant - The Physiologists met Hused Whut?, produksie, The Physiologists for Anti-Clock Records
3. Rocking My People - Rasmonk, produksie, Nyambz, cuts DJ Illete
4. Abantu - Perisher
5. Science (Hip Hop Is Not A Fashion Show) - Chrysanthemum
6. My Life (Double Trouble) - Epidemix and Melanin, produksie, Nyambz
7. Rumble - DJ JS-1 & React, produksie, DJ JS-1
8. Tucheze - Phat Family met Swahili Nation, produksie, Mubarak Simba
9. Get The Message Across - The Physiologists met Raheem, produksie, The Physiologists
10. Mr. Nobody - J-Bux met Wheza & Perisher
11. I Don't Care (It Might Sound Nice) - Marco Polo
12. Dream - The Innovators
13. Blowin Up Crews - Mr. C, Neon, Deepea, Caveman, Cyrus, produksie, Mr. C
14. Lyrical Intelligence - MC Lightning
15. Prediction - Illuminating Shadows, produksie, Sick Fish
16. Eyez Of Man - R.O.D.
17. Bhoza - Kwabulawayo Kraal, produksie, Iziqhwaga

kry alle nodige info by afrcasgateway.com

African Hip Hop Indaba 2004
vetseun
DVD kompilasie ............. 2004

Heal The Hood - Vol. # 4
vetseunvetseun
kompilasie .......................................... 2004
1. Plain Madnizz - Live
2. Freestyle Battle 1
3. Freestyle Battle 2
4. Freestyle Battle 3
5. Native Sons
6. Freestyle Battle 4
7. Freestyle Battle 5
8. Freestyle Battle 6
9. Sky 189
10. Freestyle Battle 7
11. Freestyle Battle 8
12. Freestyle Battle 9
13. Broke Kings
14. Freestyle Battle 10
15. Freestyle Battle 11
16. Sky 189
17. Final Freestyle Battle

'n amper sekond vir sekond opname van die AHHI 2002, met hope vrystyle en bydraes van onderskeie inheemse gevestigde mcs.

blacknoisetuisblad : arts&culturetrust : music.org.za : rage.co.za

African Hip Hop Indaba 2003
vetseun
DVD kompilasie ............. 2003

African Battle Cry 2003
vetseun
kompilasie ...................... 2003

Heal The Hood - Vol. 3
vetseunvetseun
kompilasie ........................................ 2003 CAPE FLATS UPRISNG
1. Jamaika - Nair (Angola)
2. - 3. Skit 1 & 2
4. DJ B, Snazz & Blaize - Cry For My Beloved (Gauteng)
5. - 6. Skit 3 & 4
7. Black Noise - I Can See A Day (Cape Town) ...
8. - 9. Skit 5 & 6
10. Assassino's Quatro (Angola)
11. - 12. Skit 7 & 8
13. Cell Bluck - Maak 'it Warm (Cape Town)
14. - 15. Skit 9 & 10
16. Ground Workz Band (Cape Town)
17. - 18. Skit 11 & 12
19. Izimbongi - Bank Robbery (Durban)
20. - 21. Skit 13 & 14
22. 4 Feet Deep - We Blow It Up (Cape Town)
23. - 24. Skit 15 & 16
25. AKA Dream - Jesus (Zimbabwe vai N.Y.)
26. - 27. Skit 17 & 18

nie net dubbeldik melkskommel lirieke en beats nie maar hope daarvan. saam met hope vars freestyles vanaf die African HipHop Indaba maw die hip hop wat nie net insluit nie maar "vir teenwoordig" ook. en vir al lank ook, die album sluit nommers in van al wat beweeg in suid-afrikaanse hip-hop ... sien die def jux dudes in blaize en snazz, DJ b, dan kom Black Noise met een van hul kenmerkende saamsnoer liedjies, ook cell bluck gee daai afrikaanse gevoel reguit. ground works gee woorde met vloeiende verandering van spreker en deurlopende beats. ses keer luister is nie eers naby kom nie, en anders as die liaseer waarde en kontinuum van die heal the hood cds is hierdie 'n produk op sy eie. met groepsmotivering vanaf verskillende omgewings maar met dieselfde doel. en soos die voorkant wys is dit oor 'n samesmelting van 'n nuwe soort, met soms ingewikkelde handskud en soms met 'n kyk in die oë. . totaal Black Noise skree, nuff respect, circle burn.

Heal The Hood - Vol. 2 - South African Hip-Hop Underground
vetseun
kompilasie ......................................... 2002 CAPE FLATS UPRISNG
1. Stop 'Aai Teksie - Plain Madness
2. (Skit 1) Freestyle - Sparks
3. Man Van Staal - Pit & Danzo
4. (Skit 2) Freestyle - Bionic Biscuit
5. Sons Of Ma Afrika - Cruel Revolution
6. (Skit 3) Shaheen
7. (Skit 4) Freestyle - Bionic Biscuit
8. On A Mission - Falko
9. (Skit 5) Freestyle - Gemini
10. Awe Gefana - Ghetto Funk
11. Endangered Species - Wildlife Society
12. (Skit 6) Freestyle - Gemini
13. 49 Errors - Warmates
14. (Skit 7) Freestyle - Sparks
15. Man Van Staal (Live) - Pit & Danzo
16. (Skit 8) Freestyle - Carwell
17. Hard To The Core - Godessa
18. Fulltoss Pillik - Freeflight Coalition
19. All I Am Is A Man - R.O.D.
20. Don't Be Afraid - Tha Styles

direkte boodskappe en hewige tekste deur mense se lippe en mikrofone. s.a., wes-kaap,cape flats, coolcats, hip-hop vir en uit die hood. 'n dubbel nou moet CD van Black Noise records (black noise cds). ....die CD se release gaan gepaard met die African Hip-Hop Indaba te Kaapstad. Augustus 2001.heerlike luister hip-hop,"stop daai teksie" vertel die storie van 'n kaapse ghaatjie en op dieselfde trant los "Man Van Staal" geen twyfel aan sy "perfektheid" nie. die manne by die Indaba het afrikaans en engelse mikrofone en taal word soos klank hier gebruik tot 'n groter doel. regte lirieke in cruel revolution se "sons " ..of ma afrika" reguit uit die ondergrond. nadat shaheen 'n brother inspireer om in te breek hoor mens duidelik Black Noise kollaborateurs in falko se "on a mission"... ..... "rrrreeeeeaadddddiiinnnnessss" ...."awe gefana" vertel 'n annerste meisie storie. meer ondergrondse ryms en herhaal ritmes in "endangered species" wat vertel van menswees / sukkel / oorkom. meer hiervan => . .... .......... in "49 errors", verse, veerkrag en doemdoemtedoemdoem. ..... "this is for all the afrikaans hardcore rappers ...!!!" "Man Van Staal" in 'n nuwe soort tydlose rapstyl ... tussenin is daar skerp stukkies gesproke gedigte deur menigte toekomende mikrofoon meesters. en so word dit ook afgesluit, meestering van mikrofone deur skerp gedigte. .....dan ook 'n vroulike bydra, Godessa se "hard to the core" en ook meer eksperimentele hip-hop beats in freeflight en R.O.D. (mens kan jouself voel insak tussen die idees en vibes van die Indaba gangers / luisteraars) ... that styles bring die healing tot 'n einde met "don't be afraid" en die sagte mengsel stemme hou (lig) mens gemoed genoeg vir ure, alhoewel mens net weer kan vinger vir "daai teksie"

skakels : artsculture.coza - ZA@Play

African Hip Hop Indaba 2001
vetseun
DVD kompilasie ............. 2001

Heal The Hood - Do For Self Compilation
vetseunvetseun
kompilasie .......................................... 2001 CAPE FLATS UPRISNG
1. Work It Out - Prodigal Sons
2. One BMW One Brick - Dream
3. Gibber Gibber - Street Brothers
4. Freedom Of Speech - TVA
5. Popa Popa Dop - Palace Revolution
6. For Me & You - Original Black Laundi
7. Buckle Up - Street Brothers
8. We Drop Da Flava - Nubian Queens
9. His Story Is Not For Me - Black Noise
10. Brothers Da Go - Street Brothers

flyers :
20030829ahhi3 bk
2003072931ahhi
20030321bringforththebattle
20020717africanhiphopindaba
20020201abc5
19981203geto3000 bk GETO3000 / African Battle Cry

skakels : healthehood.org : blacknoisetuisblad : africanhiphop.comreview : arts&culturetrust : music.org.za : rage.co.za










2019 09 13, 14 - African Hip Hop Indaba - Worldwide Anniversary snipes Battle Of The Year, CPUT Bellville - Heal The Hood - Sprite
vetseun
vetseun

2014 08 29, 30 - African Hip Hop Indaba, R40, R80, Computicket - Heal The Hood
vetseun
vetseun

2011 08 05, 06- Heal The Hood Project: African Hip Hop Indaba presented by Sprite: 1VS1 B-Boy, MC, DMC, DJ & Beatbox Battles, Platinum Lounge, Battle Of The Year, Hip Hop Dance Battles - African Hip Hop Indaba - DC - British Council - Element - Allen Heath - Von Zipper - Skullcandy - Marshall - Gemini - Samson - Flexfit
vetseun

2011 07 02 - Heal The Hood - Point Of Africa Dance Competition hosted by: Art Abrations, featuring guest appearances by: Black Noise, Nizzel The Reaper, Angel Lalamore, Miss Gay World, Young Terror, 4 Corners, New World Foundation, Multipurpose Centre, 16:00, R10
vetseun

2009 08 27-29 - African Hip Hop Indaba - Battle Of The Year featuring Senegal, Tunisia, Morocco, Zimbabwe, Good Hope Centre
vetseun
vetseun

1998 12 03 - GETO3000 presents the LAUNCH of the African Battle Cry 1998: Workshops by Black Noise, spraycan art, b.boying, d.jing and m.cing, videos, magazines, giveaways, hip hop gear, fatlaces, etc. on sale, followed by... D.J'S: Big Dre, Rick.B, Rozzano X, Jools, Bonanza Clone and Ready.D, Live performances by: Neophytes, Doktah Mindbendah, Black Noise, B.Boy Floorshow and Open Mic sessions, Visualz by Sightori, Take4 Bistro, Longkloof Studios, 18:00, R15, R20
vetseun
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )