Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gospel Skouspel 2017
vetseun
DVD kompilasie ............. 2017
1. Our God Various Artists
2. Live To Praise You Neville D
3. Lig Op Die Horison Joshua Na Die Reën
4. Sing Retief Burger
5. Dans Stella & Johan Brits
6. You Are My Everything Johan Brits met Rouchelle Liedemann
7. You're the Reason Johan Brits
8. The Roar Heinz Winckler
9. Altaar Heinz Winckler
10. African Dream Vicky Sampson
11. When You Believe Vicky Sampson
12. Mooi Elvis Blue
13. Die Tafel Elvis Blue
14. You are Loved Louis Loock
15. I look to You Corlea & Louis Loock
16. Bring me to Life Corlea
17. Skepe Jo Black
18. Bring Die Hoop Weer Terug Jo Black
19. Overflow Rouchelle Liedemann
20. Find Me Henry Pike
21. Give me Jesus Elvis Blue
22. Dromers Joshua Na Die Reën
23. Die Wêreld Binne My Joshua Na Die Reën
24. My Help Neville D
25. Oh my soul Henry Henry Pike & Stella
26. Good Good Father Retief Burger
27. U is Ons Alles Retief Burger
28. We Believe Neville D
29. Everlasting God Various Artists

Gospel Skouspel 2017
vetseun
2CD kompilasie ................................ 2017
Disk 1:
1. Our God Various Artists
2. Live To Praise You Neville D
3. Lig Op Die Horison Joshua Na Die Reën
4. Sing Retief Burger
5. Dans Stella & Johan Brits
6. You Are My Everything Johan Brits met Rouchelle Liedemann
7. You're the Reason Johan Brits
8. The Roar Heinz Winckler
9. Altaar Heinz Winckler
10. African Dream Vicky Sampson
11. When You Believe Vicky Sampson
12. Mooi Elvis Blue
13. Die Tafel Elvis Blue
14. You are Loved Louis Loock
15. I look to You Corlea & Louis Loock
16. Bring me to Life Corlea
Disk 2:
1. Skepe Jo Black
2. Bring Die Hoop Weer Terug Jo Black
3. Overflow Rouchelle Liedemann
4. Find Me Henry Pike
5. Give me Jesus Elvis Blue
6. Dromers Joshua Na Die Reën
7. Die Wêreld Binne My - Joshua Na Die Reën
8. My Help Neville D
9. Oh my soul Henry Henry Pike & Stella
10. Good Good Father Retief Burger
11. U is Ons Alles Retief Burger
12. We Believe Neville D
13. Everlasting God Various Artists

Gospel Skouspel 2016
vetseun
DVD kompilasie ............. 2016
1. God's Great Dance Floor - Neville D, Henry Pike, Stass, Rouchelle Liedemann, Krisstel
2. Leeu Van Juda - Retief Burger
3. Deur U Krag - Manne Wat Glo
4. Nuwe Môre - Krisstel
5. Shine - Elvis Blue
6. Die Hemel - Elvis Blue
7. I Can Only Imagine - Henry Pike, Rouchelle Liedemann
8. U Is Koning - Henry Pike, Krisstel
9. Thula Sizwe - Retief Burger, Stass, Loyiso
10. How Great Thou Art/ O Heer My God - Loyiso, Neville D
11. Help Is On The Way - Loyiso, Neville D
12. Diamonds - Neville D
13. Ek Glo - Juanita du Plessis
14. Aanhou Om Aan Te Hou - Juanita du Plessis
15. In Die Hoëveld - Joe Niemand
16. Vryheid - Joe Niemand
17. It Is Well - Corlea
18. Mosterdsaad - Manne Wat Glo
19. Hy Is - Anrich Herbst
20. Siyabonga (Thank You) - Loyiso
21. Because He Lives - Rouchelle Liedemann
22. His Eye Is On The Sparrow - Elvis Blue
23. What Are You Waiting For? - Gavin Edwards
24. Who Am I? - Gavin Edwards, Rouchelle Liedemann
25. Sprakeloos - Stass, Krisstel
26. As U Dit So Wil - Corlea
27. Ek Sal Bly Staan - Joe Niemand
28. Daar Staan 'n Kruis - Retief Burger
29. Finalé, You Won't Let Go - Alle Kunstenaars
30. Our God Is An Awesome God / We Exalt Thee / You Won't Let Go - Alle Kunstenaars

Gospel Skouspel 2016
vetseun
2CD kompilasie ................................ 2016
Disk 1:
1. God's Great Dance Floor - Neville D, Henry Pike, Stass, Rouchelle Liedemann, Krisstel
2. Leeu Van Juda - Retief Burger
3. Deur U Krag - Manne Wat Glo
4. Nuwe Môre - Krisstel
5. Shine - Elvis Blue
6. Die Hemel - Elvis Blue
7. I Can Only Imagine - Henry Pike, Rouchelle Liedemann
8. U Is Koning - Henry Pike, Krisstel
9. Thula Sizwe - Retief Burger, Stass, Loyiso
10. How Great Thou Art/ O Heer My God - Loyiso, Neville D
11. Help Is On The Way - Loyiso, Neville D
12. Diamonds - Neville D
13. Ek Glo - Juanita du Plessis
14. Aanhou Om Aan Te Hou - Juanita du Plessis
15. In Die Hoëveld - Joe Niemand
Disk 2:
1. Vryheid - Joe Niemand
2. It Is Well - Corlea
3. Mosterdsaad - Manne Wat Glo
4. Siyabonga (Thank You) - Loyiso
5. Because He Lives - Rouchelle Liedemann
6. His Eye Is On The Sparrow - Elvis Blue
7. What Are You Waiting For? - Gavin Edwards
8. Who Am I? - Gavin Edwards, Rouchelle Liedemann
9. Sprakeloos - Stass, Krisstel
10. As U Dit So Wil - Corlea
11. Ek Sal Bly Staan - Joe Niemand
12. Daar Staan 'n Kruis - Retief Burger
13. Finalé, You Won't Let Go - Alle Kunstenaars
14. Our God Is An Awesome God / We Exalt Thee / You Won't Let Go - Alle Kunstenaars

Gospel Skouspel - Vol. 12
vetseun
DVD kompilasie . RTGSDVD2018 RADIO TYGERBERG/SELECT

Gospel Skouspel - Vol. 12
vetseun
kompilasie .................... RTGSCD2018 RADIO TYGERBERG/SELECT

Gospel Skouspel 2015
vetseun
DVD kompilasie . RTGSDVD2015 2015 RADIO TYGERBERG/SELECT
1. I Will Sing To The Glory Of The King - Joe Niemand
2. Ons Sal Nie Stilbly Nie - Retief Burger & Louis Brittz
3. Our God Is Bigger - Neville D
4. Helderlig - KrissTel
5. Steeds Naby - KrissTel
6. Be Still My Soul - Adam Barnard
7. Great Is Thy Faithfulness - Adam Barnard, Neville D & Loyiso Bala
8. What Grace Is Mine / U liefdeslied - Rouchelle Liedemann
9. Yeshua, The Messiah - Bobby van Jaarsveld
10. My Berg, Sion - Bobby van Jaarsveld
11. Nothing To Lose - Loyiso Bala
12. Phambili - Loyiso Bala
13. Die Liefde Van Jesus - Neville D & Louis Brittz
14. You Came For Me - Louis Brittz
15. Ek Smag Na U - Rouchelle Liedemann
16. This Is Amazing Grace - Henry Pike
17. He Knows - Henry Pike
18. Dreigemente - Joe Niemand
19. Frankenstein - Joe Niemand
20. Loof Hom Met Die Tromme - Retief Burger
21. Groot Is Die Heer - Retief Burger
22. Als Wat Ek Het - Robbie Wessels
23. Strale Van Die son - Robbie Wessels
24. No Longer Slaves - Robbie Wessels & Corlea Botha
25. When It's All Been Said And Done - Corlea Botha
26. Reuse - Bobby van Jaarsveld
27. I Will Follow Him - Corlea Botha
28. Shackles - Corlea Botha & Rouchelle Liedemann
29. Great I Am - Joe Niemand, Retief Burger, Louis Brittz, Neville D, KrissTel, Adam Barnard, Loyiso Bala, Rouchelle Liedemann, Bobby van Jaarsveld, Henry Pike, Robbie Wessels & Corlea Botha

Gospel Skouspel 2015
vetseun
2CD kompilasie ..... RTGSCD2015 2015 RADIO TYGERBERG/SELECT
Disk 1:
1. I Will Sing To The Glory Of The King - Joe Niemand
2. Ons Sal Nie Stilbly Nie - Retief Burger & Louis Brittz
3. Our God Is Bigger - Neville D
4. Helderlig - KrissTel
5. Steeds Naby - KrissTel
6. Be Still My Soul - Adam Barnard
7. Great Is Thy Faithfulness - Adam Barnard, Neville D & Loyiso Bala
8. What Grace Is Mine / U liefdeslied - Rouchelle Liedemann
9. Yeshua, The Messiah - Bobby van Jaarsveld
10. My Berg, Sion - Bobby van Jaarsveld
11. Nothing To Lose - Loyiso Bala
12. Phambili - Loyiso Bala
13. Die Liefde Van Jesus - Neville D & Louis Brittz
14. You Came For Me - Louis Brittz
15. Ek Smag Na U - Rouchelle Liedemann
Disk 2:
1. This Is Amazing Grace - Henry Pike
2. He Knows - Henry Pike
3. Dreigemente - Joe Niemand
4. Frankenstein - Joe Niemand
5. Loof Hom Met Die Tromme - Retief Burger
6. Groot Is Die Heer - Retief Burger
7. Als Wat Ek Het - Robbie Wessels
8. Strale Van Die son - Robbie Wessels
9. No Longer Slaves - Robbie Wessels & Corlea Botha
10. When It's All Been Said And Done - Corlea Botha
11. Reuse - Bobby van Jaarsveld
12. I Will Follow Him - Corlea Botha
13. Shackles - Corlea Botha & Rouchelle Liedemann
14. Great I Am - Joe Niemand, Retief Burger, Louis Brittz, Neville D, KrissTel, Adam Barnard, Loyiso Bala, Rouchelle Liedemann, Bobby van Jaarsveld, Henry Pike, Robbie Wessels & Corlea Botha

Tygerberg104fm het die droom om die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid-Afrika op die been te bring, reeds vir die tiende agtereenvolgende jaar sien verwesenlik.
Die room van ons land se Gospel kunstenaars het onder leiding van Matthys Maree en sy uiters bekwame musikante, in Pretoria en in Kaapstad die verhoog gedeel. Toeskouers en kunstenaars was dit eens: Gospel Skouspel 2015 was 'n onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding en verseker die BESTE produksie OOIT.
Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels, Corlea, Adam, Retief Burger, Joe Niemand, Henry Pike, KrissTel, Louis Brittz, Loyiso Bala, Neville D, en Rouchelle Liedemann saam met die SA Jeugkoor, het die gehoor aan hulle voete gehad met 'n hoendervleis vertoning. As ons die terugvoer van die publiek as maatstaf gebruik, sal hierdie die TOP VERKOPER van die Gospel Skouspel produk tot op hede wees.

Gospel Skouspel 2014
vetseunvetseun
DVD kompilasie ............. 2015

Die jaarlikse Gospel Skouspel is presies wat dit sê: 'n Skouspel van klank en stem wanneer top kunstenaars in die Gospel bedryf vir een vertoning die gehoor in vervoering bring met sang en musiek uit die boonste rakke. Hierdie DVD en CD kombinasie het reeds 'n lojale kopersmark onder die meer as 20 000 konsertgangers wat hierdie spesifieke produksie reeds gesien het en die duisende mense wat dit graag wou sien, maar nie kaartjies kon kry vir die vertonings nie.
Gospel Skouspel 2014 beloof 'n toppunt te wees in 'n reeks van suksesvolle Gospel Skouspel vertonings oor die jare.

Gospel Skouspel 2013
vetseun
DVD kompilasie . RTGS2013 2013 RADIO TYGERBERG/SELECT
Disk 1:
1. Houtkruis - Koos van der Merwe, Romanz, SA Jeugkoor
2. Draai Na Die Kruis - Rudi Muller
3. Hoe Kan Ek Stilbly - Juanita du Plessis
4. Draai Terug - Juanita, Ruan & Franja du Plessis
5. Wys My Jou Hart - Riana Nel
6. Feesklere - Louis Brittz
7. In Die Hemel Is Die Heer - Louis Brittz, SA Jeugkoor
8. Speak Life - Neville D
9. The Sun Will Shine - Neville D, Rouchelle Liedemann
10. Rooftops - Rouchelle Liedemann, SA Jeugkoor
11. He Knows Me - Ivan Siegelaar, SA Jeugkoor
12. Hou Vas - Romanz
13. Genoeg Is Genoeg - Joe Niemand
14. How Great Thou Art - Riana Nel, Joe Niemand
15. Rockets - Joe Niemand
16. Waar U Is - Joe Niemand
17. You're My God - Riana Nel
18. Hoe Kan 'n Man - Riana Nel
19. Opstaan - Juanita du Plessis
20. Gospel Medley - Juanita, Ruan & Franja du Plessis
21. Maak My Nuut - Rudi Muller
22. Like Fire - Neville D
23. As U Dit So Wil - Koos van der Merwe
24. Wys My Die Plek - Koos van der Merwe, SA Jeugkoor
25. Ek Sal Getuig - Romanz
26. In Christ Alone - Rouchelle Liedemann, Mede Kunstenaars, SA Jeugkoor
27. Finale Medley
I. Wees Lig - Juanita, Ruan & Franja du Plessis
Ii. Ons Koning Kom - Alle Kunstenaars

Gospel Skouspel 2013
vetseun
2CD kompilasie ........ RTBCD2013 2013 RADIO TYGERBERG/SELECT
Disk 1:
1. Houtkruis - Koos van der Merwe, Romanz, SA Jeugkoor
2. Draai Na Die Kruis - Rudi Muller
3. Hoe Kan Ek Stilbly - Juanita du Plessis
4. Draai Terug - Juanita, Ruan & Franja du Plessis
5. Wys My Jou Hart - Riana Nel
6. Feesklere - Louis Brittz
7. In Die Hemel Is Die Heer - Louis Brittz, SA Jeugkoor
8. Speak Life - Neville D
9. The Sun Will Shine - Neville D, Rouchelle Liedemann
10. Rooftops - Rouchelle Liedemann, SA Jeugkoor
11. He Knows Me - Ivan Siegelaar, SA Jeugkoor
12. Hou Vas - Romanz
13. Genoeg Is Genoeg - Joe Niemand
14. How Great Thou Art - Riana Nel, Joe Niemand
Disk 2:
1. Rockets - Joe Niemand
2. Waar U Is - Joe Niemand
3. You're My God - Riana Nel
4. Hoe Kan 'n Man - Riana Nel
5. Opstaan - Juanita du Plessis
6. Gospel Medley - Juanita, Ruan & Franja du Plessis
7. Maak My Nuut - Rudi Muller
8. Like Fire - Neville D
9. As U Dit So Wil - Koos van der Merwe
10. Wys My Die Plek - Koos van der Merwe, SA Jeugkoor
11. Ek Sal Getuig - Romanz
12. In Christ Alone - Rouchelle Liedemann, Mede Kunstenaars, SA Jeugkoor
13. Finale Medley
I. Wees Lig - Juanita, Ruan & Franja du Plessis
Ii. Ons Koning Kom - Alle Kunstenaars

Gospel Skouspel, in samewerking met ons vennote, kykNET en ATKV, het as 'n droom in 2006 begin en het uiteindelik gegroei tot die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid Afrika.
Die room van ons land se Afrikaanse gospelsangers het 'n verhoog vir net een dag gedeel. Onder begeleiding van Matthys Maree en sy uiters professionele orkes, was Gospel Skouspel 2013 weer 'n aand van onvergeetlike Lofprys en Aanbidding, bediening en sommer net goeie sang, opgedra aan ons Hemelse Vader! Daar was meer as 10 000 mense wat die geleentheid bygewoon het.

Gospel Skouspel 2012
vetseun
CD/DVD kompilasie . RTGS2012 2012 RADIO TYGERBERG/SELECT
Disk 1: Eerste Helfte
1. Hy Leef - Retief Burger
2. U Heers - Leza Liversage
3. Vryheid Om Te Wees - Nianell & Leza Liversage
4. Letting Go - Nianell
5. Hier Is My Alles - Romanz
6. U Is Daar - Romanz
7. I Look To You - Rouchelle Liedemann
8. Alles Nuut - Rouchelle Liedemann
9. People Around The World - Rouchelle Liedemann & Neville D
10. Made To Love You - Neville D
11. Ek Smag Na U - Leza Liversage
12. Lifeline - Elvis Blue
13. Things My Father Said - Elvis Blue
14. How He Loves Us - Riana Nel & Joe Niemand
15. Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand & Romanz
Disk 2: Tweede Helfte
1. Ons Koning Kom - Anders
2. Kettings - Anders
3. Jesus Is Alive - Neville D
4. Miracles - Nianell (Acapella)
5. Heer Leef Binne My - Romanz
6. Stuur My - Riana Nel
7. Oupa Se Gebed - Jan de Wet
8. Song 23 - Joe Niemand
9. Seën Gebed - Elvis Blue
10. Lighthouse - Elvis Blue
11. Save Me - Elvis Blue
12. Lord You Know - Riana Nel
13. Sekelmaan - Retief Burger
14. Alles Vir My - Retief Burger
15. I Will Sing To The Glory Of The King - Joe Niemand & Al Die Kunstenaars
16. Genade Onbeskryflik Groot Jan de Wet & Al Die Kunstenaars

Wat begin het as 'n droom in 2006 het uiteindelik gegroei tot die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid Afrika. Hierdie jaar was geen uitsondering nie. Met kunstenaars soos Elvis Blue, Riana Nel, Retief Burger, Joe Niemand, Nianell, Romanz, Neville D, Rouchelle Liedemann, Leza Liversage, ANDERS en natuurlik die gewilde Jan de Wet is die Grand Arena 2 keer in 1 dag gevul! Die Gospel Skouspel DVD & CD behoort weer een van die mees gewilde Kersgeskenke te wees wat 2012 kan bied.Die dag se vertonings is steeds op almal se lippe en die bemarkingsveldtog sal verseker dat dit nog lank so sal bly.

Gospel Skouspel 2012
vetseun
2CD kompilasie ..... RTGSCD2012 2012 RADIO TYGERBERG/SELECT
Disk 1: Eerste Helfte
1. Hy Leef - Retief Burger
2. U Heers - Leza Liversage
3. Vryheid Om Te Wees - Nianell & Leza Liversage
4. Letting Go - Nianell
5. Hier Is My Alles - Romanz
6. U Is Daar - Romanz
7. I Look To You - Rouchelle Liedemann
8. Alles Nuut - Rouchelle Liedemann
9. People Around The World - Rouchelle Liedemann & Neville D
10. Made To Love You - Neville D
11. Ek Smag Na U - Leza Liversage
12. Lifeline - Elvis Blue
13. Things My Father Said - Elvis Blue
14. How He Loves Us - Riana Nel & Joe Niemand
15. Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand & Romanz
Disk 2: Tweede Helfte
1. Ons Koning Kom - Anders
2. Kettings - Anders
3. Jesus Is Alive - Neville D
4. Miracles - Nianell (Acapella)
5. Heer Leef Binne My - Romanz
6. Stuur My - Riana Nel
7. Oupa Se Gebed - Jan de Wet
8. Song 23 - Joe Niemand
9. Seën Gebed - Elvis Blue
10. Lighthouse - Elvis Blue
11. Save Me - Elvis Blue
12. Lord You Know - Riana Nel
13. Sekelmaan - Retief Burger
14. Alles Vir My - Retief Burger
15. I Will Sing To The Glory Of The King - Joe Niemand & Al Die Kunstenaars
16. Genade Onbeskryflik Groot Jan de Wet & Al Die Kunstenaars

That which started as a dream in 2006 has grown to the biggest Gospel extravaganza in the history of South Africa. This year was no exception. With artists such as Elvis Blue, Riana Nel, Retief Burger, Joe Niemand, Nianell, Romanz, Neville D, Rouchelle Liedemann, Leza Liversage, ANDERS and the ever popular Jan de Wet the Grand Arena was filled to capacity twice in one day! The Gospel Skouspel DVD & CD should once again be one of the most popular Christmas gifts 2012 has to offer. The event's of that day is still on everyones lips and with our marketing strategy we aim to keep it that way and ensure that it continues to be a much talked about event for months to come.

Gospel Skouspel 2011
vetseun
CD/DVD kompilasie . RTGS2011 2012 RADIO TYGERBERG/SELECT

Gospel Skouspel 2011
vetseun
2CD kompilasie ..... RTGSCD2011 2012 RADIO TYGERBERG/SELECT
Disk 1:
1. Die Kruis Staan Steeds - Retief Burger
2. Rots Van Die Eeue - Rouchelle Liedemann
3. Wees Lig - Juanita du Plessis
4. Hy Is Jesus - Juanita & Romanz
5. You Are Loved - Ivan Siegelaar
6. Oh How Beautiful Love Can Be - Nianell
7. When You Believe - Nianell and Riana Nel
8. U Alleen - Riana Nel
9. In Die Hemel Is Die Heer - Bobby van Jaarsveld
10. Soos 'n Wildsbok Wat Smag Na Water - Bobby van Jaarsveld
11. A New Day - Joe Niemand
12. My Hart Kniel - Joe Niemand
13. Pelgrimsgebed - Mathys Roets
14. Houtkruis - Romanz en SAYC
15. Hanel's Halleluja - SAYC
16. I Vow To Thee My Saviour - Romanz, Ivan, Riana, Rouchelle, SAYC
Disk 2:
1. Ek Weet Dat U My Liefhet - Retief Burger
2. Loof Die Here Hy Is Goed - Retief Burger
3. God Of This City - Bobby van Jaarsveld
4. Draai Terug - Juanita du Plessis
5. Die Fiets - Juanita du Plessis
6. Magaliesburg Se Aandlied - Nianell
7. Oh Happy Day - SAYC
8. Vader Vat My Hand - Ivan Siegelaar
9. All Honour, All Glory - Rouchelle Liedemann
10. Altyd Daar - Juanita & Riana
11. Give It To Me Straight - Riana Nel
12. Ek Sal Nie Bang Wees Nie - Joe Niemand
13. Gebed - Mathys, SAYC
14. Halleluja - Mathys, Romanz, SAYC, Nianell
15. Wie Is Daar Soos U? - Retief Burger
16. Hoe Groot Is Ons God - Almal

Die Radio Tygerberg Gospel Skouspel bied 'n geleentheid vir die top Gospel kunstenaars van Suid-Afrika om op een onvergeetlike aand die skare te bedien met die talent wat ons Hemelse Vader hulle mee gesen het.
Die room van ons land se Afrikaanse gospelsangers het 'n verhoog vir net een aand gedeel. Onder begeleiding van Matthys Maree en sy uiters professionele orkes, was Gospel Skouspel 2011 weer 'n aand van onvergeetlike Lofprys en Aanbidding, bediening en sommer net goeie sang, opgedra aan ons Hemelse Vader! Daar was meer as 10 000 mense wat die geleentheid bygewoon het.
Di spesiale produksie sal jou siel aanraak en geestelik inspireer soos jy dit lanklaas beleef het.

Gospel Skouspel 2010
vetseun
CD/DVD kompilasie . RTGS2010 2010 RADIO TYGERBERG/SELECT
1. Staan Op En Sing - Romanz
2. God Van Wonders - Willie Joubert
3. Dankie, Dankie, Dankie - Ivan Siegelaar
4. The Prayer - Rouchelle & Ivan
5. U Ken My - Rina Hugo
6. You Raise Me Up - Rina & Jannie
7. Mooi Soos Blomme - Johan Vercueil
8. Waag Om Te Glo - Freda Francis
9. Dankie Heer - Freda Francis
10. He Holds My Hand - Alban Petersen
11. Kyk Na Bo - Alban Petersen
12. Op Vaste Fondamente - Nedine Blom
13. Let Your Glory Cover The Earth - Simangele
14. Ek Sal Getuig - Romanz
15. Glory Land - Romanz
16. Laat Die Hele Aarde Sing - Retief Burger
17. Ek Wil Die Here Loof - Retief Burger
18. Die Nuwe Jerusalem - Rina Hugo
19. Jerusalem - Jannie & Rina
20. You'll Never Walk Alone - Jannie Moolman
21. Soos 'n Man Van Die Woord - Jan & Willie
22. Nuwe Begin - Rouchelle Liedemann
23. Ek Kyk Op Na Die Berge - Nedine Blom
24. Jy Roep Uit Help My - Johan Verceuil
25. Thank You - Bobby van Jaarsveld
26. Gebed - Bobby van Jaarsveld
27. Gebed Vir Die Kaap - Jan de Wet
28. Medley - Alle Kunstenaars
29. O Heer My God / Hoe Groot Is Ons God - Retief Burger

Gospel Skouspel 2010
vetseun
2CD kompilasie ..... RTGSCD2010 2010 RADIO TYGERBERG/SELECT


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)