

















Geloof Hoop & Liefde

kompilasie ..................... MARD 510 2011 MARANATHA
Deur die jare heen is daar 'n geruime hoeveelheid liedere geskryf met 'n boodskap van Geloof, Hoop & Liefde. Met goue oues soos Ons Glo - Jan de Wet, Ek weet verseker - Piet Smit & Danie Botha, Hooglied - Wanda de Kock & Willie Joubert, sluit hierdie album ook splinternuwe treffers soos Dat U lief is vir my - Hannes Bosman, Hier By U/Soos 'n Hert - Onbeskaamd, Vergrootglas Liefde - Carindé en vele meer. Dis voorwaar 'n CD met 'n boodskap. Mag elkeen hierin Geloof, Hoop en Liefde vind.
skakels :